{"id":5399,"date":"2020-10-20T19:26:34","date_gmt":"2020-10-20T19:26:34","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5399"},"modified":"2020-10-20T19:26:34","modified_gmt":"2020-10-20T19:26:34","slug":"inleiding-tot-die-proses-van-vertaling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/inleiding-tot-die-proses-van-vertaling\/","title":{"rendered":"Inleiding tot die proses van vertaling"},"content":{"rendered":"<p>Die Boodskapper, Marshall Vian Summers, ontvang sedert 1983 &#8216;n Nuwe Boodskap van God. Die Nuwe Boodskap van God is die grootste Openbaring ooit vir die mensdom gegee, gegee nou vir &#8216;n letterkundige w\u00eareld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid. Dit is nie vir een volkstam, een nasie of een godsdiens alleenlik gegee nie, maar pleks daarvan om die hele w\u00eareld te reik. Hierdie het vir baie vertalings in so baie tale as moontlik geroep.<\/p>\n<p>Die proses van Openbaring word nou vir die eerste keer in die geskiedenis geopenbaar. In hierdie opmerklike proses, kommunikeer die Teenwoordigheid van God verby woorde na die Engelagtige Vergadering wat die w\u00eareld oorsien. Daarna vertaal die Vergadering hierdie kommunikasie in menslike taal en praat almal as een deur hul Boodskapper, wie se stem die voertuig word vir hierdie groter Stem \u2013 die Stem van Openbaring. Hulle woorde word in Engels gepraat en direk in audio vorm opgeneem, dan oorskrywe en beskikbaar gemaak in die tekste en audio opnames van die Nuwe Boodskap. In hierdie manier, word die suiwerheid van God se oorspronlike Boodskap bewaar en kan vir alle mense gegee word.<\/p>\n<p>Tog is daar &#8216;n proses van vertaling ook. Omdat die oorspronlike Openbaring in die Engelse taal afgelewer was, is hierdie die basis vir alle vertalings in die baie tale van die mensdom. Omdat daar baie tale is wat in ons w\u00eareld gepraat word, is vertalings vitaal benodig om die Nuwe Boodskap na mense orals te bring.<\/p>\n<p>Studente van die Nuwe Boodskap het\u00a0 oor tyd voortgekom om te vrywillig om die Boodskap in hul inheemse tale te vertaal.<\/p>\n<p>Op hierdie tyd in die geskiedenis, Die Vereniging kan nie bekostig om te betaal vir vertalings in so baie tale en vir so &#8216;n uitgestrekte Boodskap nie, &#8216;n Boodskap wat die w\u00eareld met kritieke dringendheid moet reik. Buite daardie, glo Die Vereniging ook dat dit belangrik is vir ons vertalers studente van die Nuwe Boodskap te wees om te verstaan en te ervaar, soveel as moontlik, die wese van wat vertaal word.<\/p>\n<p>Aangesien die dringendheid en behoefte om die Nuwe Boodskap dwarsdeur die w\u00eareld te deel, ons uitnooi vertalings bystand om die bereik van die Nuwe Boodskap in die w\u00eareld te uitstrek, bringend meer van die Openbaring in tale waarin vertaling alreeds begin het en inlei nuwe tale ook. Mettertyd, soek ons ook om die kwaliteit van hierdie vertalings te verbeter. Daar is nog steeds soveel om te doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Boodskapper, Marshall Vian Summers, ontvang sedert 1983 &#8216;n Nuwe Boodskap van God. Die Nuwe Boodskap van God is die grootste Openbaring ooit vir die mensdom gegee, gegee nou vir &#8216;n letterkundige w\u00eareld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid. Dit is nie vir een volkstam, een nasie of een godsdiens alleenlik gegee nie, maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[74],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5399"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5399"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5399\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5400,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5399\/revisions\/5400"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}