{"id":5390,"date":"2020-10-20T19:16:47","date_gmt":"2020-10-20T19:16:47","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5390"},"modified":"2020-10-20T19:16:47","modified_gmt":"2020-10-20T19:16:47","slug":"belangrike-terme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/belangrike-terme\/","title":{"rendered":"Belangrike Terme"},"content":{"rendered":"<p>Die Nuwe Boodskap van God openbaar dat ons w\u00eareld op die grootste draaipunt in die geskiedenis en die ewolusie van die mensdom staan. Op hierdie draaipunt, het &#8216;n Nuwe Boodskap van God gekom. Dit openbaar die groot verandering wat na die w\u00eareld kom en ons bestemming binne die Groter Gemeenskap van lewe buite ons w\u00eareld waarvoor ons onbewus en onbereid is.<\/p>\n<p>Hier die Openbaring heromskrywe sekere welbekende terme maar binne &#8216;n groter konteks en inlei ander terme wat nuut vir die menslike familie is. Dit is belangrik om hierdie terme te verstaan wanneer ons die tekste van die Nuwe Boodskap lees.<\/p>\n<p><strong>God<\/strong> word in die Nuwe Boodskap geopenbaar as die Bron en die Skepper van alle lewe en van ontelbaar rasse in die heelal. Hier word die groter werklikheid van God onthul in die uitgebreide konteks van alle lewe in hierdie w\u00eareld en alle lewe in die heelal. Hierdie groter konteks heromskrywe die betekenis van ons begrip van God en van God se Mag en Teenwoordigheid in ons lewens. Die Nuwe Boodskap s\u00ea dat om te verstaan wat God in hierdie w\u00eareld doen, ons moet verstaan wat God in die hele heelal doen. Hierdie word nou vir die eerste keer geopenbaar deur &#8216;n Nuwe Boodskap van God. In die Nuwe Boodskap, God is nie &#8216;n personasie of &#8216;n enkelvoudige bewustheid nie, maar pleks daarvan &#8216;n deurtrekkende krag en werklikheid wat alle lewe deurtrek, bestandend buite die beperkte grense van alle teologie en godsdienstige begrip. God praat aan die diepste deel van elke persoon deur die mag van Kennis wat binne in hulle leef.<\/p>\n<p><strong>Die Afgeskeidenheid<\/strong> is die voortgaande staat en toestand van afsonderlik van God te wees. Die Afgeskeidenheid het begin toe deel van die Skeppingswerk het gewil om die vryheid te h\u00ea om afsonderlik van God te wees, om in &#8216;n staat van Afgeskeidenheid te leef. As &#8216;n gevolg, God het ons ewolusierende w\u00eareld en die uitstrekkende heelal geskep as &#8216;n plek vir die afgeskeidenes te leef in ontelbaar vorme en plekke. Voor die Afgeskeidenheid, was alle lewe in &#8216;n tydelose staat van suiwer eenheid. Dit is na hierdie oorspronklike staat van eenheid met God dat al diegene lewend in Afgeskeidenheid uiteindelik geroep is om terug te keer \u2013 deur diens, bydrae en die ontdekking van Kennis. Dit is God se missie in ons w\u00eareld en dwarsdeur die heelal om die afgeskeidenes terug te eis deur Kennis, wat die deel van elke indiwidueel is wat nog steeds met God verbind is.<\/p>\n<p><strong>Kennis<\/strong> is die dieper geestelike verstand en intelligensie binne in elke persoon, wagtend om ontdek te word. Kennis verteenwoordig die ewige deel van ons wat nooit God verlaat het. Die Nuwe Boodskap praat van Kennis as die groot hoop vir die mensdom, &#8216;n innerlike mag by die hart van elke person wat God se Nuwe Boodskap hier is om te openbaar en voort te roep. Kennis bestaan buite die intellek. Dit alleenlik het die mag om elkeen van ons na ons ho\u00ebr doel en bestemde verhoudings in die lewe te lei.<\/p>\n<p><strong>Die Engelagtige Vergadering<\/strong> is die Engelagtige Teenwoordigheid wat oor die w\u00eareld waghou. Hierdie is deel van die hierargie van diens en verhouding deur God gestig om die verlossing en terugkeer van alle afgeskeidene lewe in die heelal te oorsien. Elke w\u00eareld waar gevoelende lewe bestaan word deur &#8216;n Engelagtige Vergadering dopgehou. Die Vergadering wat ons w\u00eareld oorsien het die Wil van God vir ons tyd in menslike taal en begrip vertaal, wat nou deur die Nuwe Boodskap van God geopenbaar word. Die term Engelagtige Vergadering is sinoniem met die terme Engelagtige Teenwoordigheid en Engelagtige Le\u00ebrskaar.<\/p>\n<p><strong>Die Nuwe Boodskap van God<\/strong> is &#8216;n oorspronklike Openbaring en kommunikasie van God vir die mense van die w\u00eareld, albei vir ons tyd en die tye te kom. Die Nuwe Boodskap is &#8216;n gawe van die Skepper van alle lewe vir mense van alle nasies en godsdienste en verteenwoordig die volgende groot uitdrukking van God se Wil en Plan vir die menslike familie. Die Nuwe Boodskap is meer as 9000 bladsye in lengte en is die grootste Openbaring ooit vir die w\u00eareld gegee, gegee nou vir &#8216;n geletterde w\u00eareld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid. Die Nuwe Boodskap is nie &#8216;n afskiet of hervorming van enige verlede tradisie nie. Dit is &#8216;n Nuwe Boodskap van God vir die mensdom, wat staar nou in die gesig groot onvastigheid en omwenteling in die w\u00eareld en die groot draaipunt van verrysing in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal.<\/p>\n<p><strong>Die Groot Golwe van Verandering<\/strong> is &#8216;n stel magtige omgewings, ekonomiese en sosiale kragte nou op die w\u00eareld saamlopend. Die Groot Golwe is die gevolg van die mensdom se misbruik en oorgebruik van die w\u00eareld, sy hulpmiddels en sy omgewing. Die Groot Golwe h\u00ea die mag om die gesig van die w\u00eareld drasties te verander, oplewerend ekonomiese onvastigheid, weghol klimaatsverandering, geweldige weer en die verlies van bewerkbare grond en varswater hulpbronne, bedreigend om &#8216;n w\u00eareld toestand van groot moeilikheid en menslike lyding te oplewer. Die Groot Golwe is nie &#8216;n eindtye of apokaliptiese gebeurtenis nie, maar pleks daarvan &#8216;n period van oorgang na &#8216;n nuwe w\u00eareld toestand. Die Nuwe Boodskap openbaar wat vir die w\u00eareld kom en die groter voorbereiding wat deur genoeg mense onderneem moet word. Dit roep vir menslike eenheid en samewerking gebore nou uit blote noodwendigheid vir die bewaring en beskerming van die menslike beskawing.<\/p>\n<p><strong>Die Verstandelike Omgewing<\/strong> is &#8216;n omgewing van gedagte en emosie wat parallel aan die fisieke omgewing bestaan. Die verstandelike omgewing bevat kragte wat ons denkery en emosies affekteer en wat ons kan oorheers totdat ons sterk met Kennis word.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebr Doel<\/strong> verwys na die spesifieke bydrae elke persoon in die w\u00eareld gestuur was om te maak en die unieke verhoudings wat die vervulling van hierdie doel bekwaam sal maak. Kennis binne in die indiwidueel hou hul ho\u00ebr doel en bestemming vir hulle. Dit kan nie deur die intellek alleenlik uitgemaak word nie. Dit moet ontdek, gevolg en uitgedruk in diens vir andere word ten einde om volledig verwerklik te word. Die w\u00eareld nodig die toning van hierdie ho\u00ebr doel van baie meer mense soos nooit tevore nie.<\/p>\n<p><strong>Geestelike Familie<\/strong> verwys na die klein werkgroepe gevorm n\u00e1 die Afgeskeidenheid om alle indiwiduele in staat te stel om na groter state van eenheid en verhouding te werk, onderneem oor &#8216;n lank tydsduur, uitlopend in hul finale terugkering na God. U Geestelike Familie verteenwoordig die verhoudings wat u gedurende u lank reis deur Afgeskeidenheid deur Kennis terugeis het. Sommige lede van u Geestelike Familie is in die w\u00eareld en sommige is buite die w\u00eareld. Die Geestelike Families is &#8216;n deel van die geheimenisvolle Plan van God om al diegene lewend in Afgeskeidenheid vry te laat en te herenig.<\/p>\n<p><strong>Antieke Tuiste<\/strong> verwys na die werklikheid van die lewe en die staat van bewustheid en verhouding wat u gehad het voordat u by die w\u00eareld ingegaan het, en waarnatoe u sal terugkeer n\u00e1 u lewe in die w\u00eareld. U Antieke Tuiste is &#8216;n staat van verbinding en verhouding met u Geestelike Familie, Die Vergadering en God.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nuwe Boodskap van God openbaar dat ons w\u00eareld op die grootste draaipunt in die geskiedenis en die ewolusie van die mensdom staan. Op hierdie draaipunt, het &#8216;n Nuwe Boodskap van God gekom. Dit openbaar die groot verandering wat na die w\u00eareld kom en ons bestemming binne die Groter Gemeenskap van lewe buite ons w\u00eareld [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[71],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5390"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5390"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5390\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5391,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5390\/revisions\/5391"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5390"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5390"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5390"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}