{"id":5387,"date":"2020-10-20T19:05:17","date_gmt":"2020-10-20T19:05:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5387"},"modified":"2020-10-20T19:05:17","modified_gmt":"2020-10-20T19:05:17","slug":"wie-is-marshall-vian-summers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wie-is-marshall-vian-summers\/","title":{"rendered":"Wie is Marshall Vian Summers"},"content":{"rendered":"<p>Marshall Vian Summers is die Boodskapper vir die Nuwe Boodskap van God. Vir meer as drie dekades is hy die ontvanger van &#8216;n uitgestrekte Nuwe Openbaring, gegee om die mensdom voor te berei vir die groot ekonomiese, sosiale en omgewings verandering wat na die w\u00eareld kom en vir die mensdom se verrysing in &#8216;n heelal van intelligente lewe.<\/p>\n<p>In die lente van 1981, op die ouderdom van 32, het Marshall Vian Summers &#8216;n ontmoeting gehad met die Engelagtige Vergadering wat oor die w\u00eareld waghou. Hierdie ontmoeting het vir altyd die koers van sy lewe verander en hom ge\u00efnisieer in &#8216;n dieper verhouding met die Vergadering, wat vereis dat hy sy lewe aan God oorgee. En so het die lank, geheimenisvolle proses begin van God se Nuwe Boodskap vir die mensdom te ontvang.<\/p>\n<p>Oor die dekade sedertien, &#8216;n uitgestrekte Openbaring vir die mensdom het onvou, somtyds stadig en somtyds in groot strome. Gedurende baie van hierdie lank jare, moes hy voortgaan met die ondersteuning van slegs &#8216;n weinige indiwiduele, wetend nie wat hierdie groeiende Openbaring sou beteken en waarheen dit uiteindelik sou lei nie.<\/p>\n<p>Vir baie van die jaar, woon Marshall in in die Rocky Berge van die Verenigde State waar hy in relatief afsondering leef bygestaan deur sy gesin en lede van Die Vereniging vir die Nuwe Boodskap. Dit is daar dat hy sy missie aandra van ontvangend, voorbereidend en voorstellend die Nuwe Boodskap van God vir die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Op ongewone okkasies word Marshall gerig deur die Bron van die Nuwe Boodskap om na sekere lokasies rondom die w\u00eareld (Reise &#8211; <a href=\"https:\/\/www.newmessage.org\/gods-messenger\/journeys-messenger\">https:\/\/www.newmessage.org\/gods-messenger\/journeys-messenger<\/a>) te reis om God se Nuwe Boodskap vir daardie tyd en plek te ontvang en te openbaar die dieper waarheid bevat in God se Nuwe Openbaring by spesiale vergaderings van die W\u00eareldwyde Gemeenskap (Geleenthede &#8211; <a href=\"https:\/\/www.newmessage.org\/worldwide-community\/events\">https:\/\/www.newmessage.org\/worldwide-community\/events<\/a>).<\/p>\n<p>Die Boodskapper het &#8216;n lank en moeilike pad geloop om die grootste Openbaring ooit gegee vir die menslike familie te ontvang en te voorstel. Nog steeds vandag aanhou die Stem van Openbaring deur hom te vloei as hy staar in die gesig die groot uitdaging van God se Nuwe Openbaring na &#8216;n getroebel en verdeelde w\u00eareld te bring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marshall Vian Summers is die Boodskapper vir die Nuwe Boodskap van God. Vir meer as drie dekades is hy die ontvanger van &#8216;n uitgestrekte Nuwe Openbaring, gegee om die mensdom voor te berei vir die groot ekonomiese, sosiale en omgewings verandering wat na die w\u00eareld kom en vir die mensdom se verrysing in &#8216;n heelal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[70],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5387"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5387"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5387\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5388,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5387\/revisions\/5388"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5387"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5387"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5387"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}