{"id":5377,"date":"2020-09-27T11:10:21","date_gmt":"2020-09-27T11:10:21","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5377"},"modified":"2020-09-27T11:10:21","modified_gmt":"2020-09-27T11:10:21","slug":"the-gawe-van-n-nuwe-lewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/the-gawe-van-n-nuwe-lewe\/","title":{"rendered":"The Gawe van &#8216;n Nuwe Lewe"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op Mei 14, 2011<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>God se Nuwe Openbaring is nie hier net om waarde te voeg by jou huidige bestaan nie of om jou huidige idees en nastrewings te bevestig nie. Dit is nie hier om die w\u00eareld se godsdienste te bevestig of by hulle oortuigings of verwagtings te konformeer nie, want God is nie deur hierdie dinge gebind nie. Dit is nie hier om jou verwagtings te bevestig nie, want die Skepper van al die heelate is seker nie deur hierdie gebind nie.<\/p>\n<p>Werklik, die Nuwe Openbaring van God is hier om &#8216;n nuwe lewe te verskaf vir diegene wat wragtig daaraan kan beantwoord, om &#8216;n groter grondslag vir hulle te gee waarop &#8216;n betekenisvolle lewe te bou \u2013 &#8216;n ge\u00efnspireerde lewe, &#8216;n lewe wat deur Kennis gelei is, &#8216;n lewe van ware verhoudings en betekenisvolle verbintenis met die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hier rolle word nie aangestel nie, maar mense word die grondslag gegee sodat Kennis binne in hulle, die groter mag wat God vir hulle gegee het om hulle te lei, blykbaar vir hulle mag word, sodat hulle met verloop van tyd mag leer om hierdie te vertrou en hierdie te volg, navigerend die moeilikhede van die lewe en die groter moeilikhede wat hulle onder die o\u00eb sal moet sien in &#8216;n nuwe w\u00eareld van verminderende hulpmiddels en groter onvastigheid.<\/p>\n<p>Mense kom na die Nuwe Boodskap om te sien of dit by hul oortuigings, hul idees en hul verwagtings pas. Natuurlik, dit doen hierdie nie. Mense kom na die Nuwe Boodskap van God soekend om dit te gebruik as &#8216;n hulpmiddel om te kry wat hulle vir hulleself wil h\u00ea. Maar die Nuwe Openbaring h\u00ea &#8216;n groter plan en beloftigheid vir hulle.<\/p>\n<p>Mense kom na die Nuwe Boodskap hopend dat hulle die noodsaaklike wysheid sal vind om hul foute te korrigeer en hul huidige beleggings winsgewend en betekenisvol te maak. Maar die Nuwe Boodskap is hier om hulle &#8216;n nuwe lewe te gee \u2013 nie net &#8216;n nuwe idee om op &#8216;n ou lewe te sit nie, nie net &#8216;n versoeter om die bitter smaak van hul huidige ervaring meer smaaklik en aanvaarbaar te maak nie. Mense verwag te min en wil te min h\u00ea, en hul verwagtings is nie in ooreenstemming met die betekenis en die mag van die Openbaring nie.<\/p>\n<p>Mense kom na God se Nuwe Openbaring soekend om te sien hoe hulle dit reguit kan gebruik, asof dit niks meer as &#8216;n reeks gereedskapstukke is wat mense kon gebruik om te probeer om hulle lewens te verbeter. Maar hulle kan nie hulle lewens verbeter nie omdat hulle weet nie wat hulle doen nie. Hulle weet nie waar hulle gaan. En hul aannames en en hul oortuigings, more dikwels as nie, is nie in ooreenstemming met hul groter doel en ware rigting in die lewe nie.<\/p>\n<p>Mense mag dink God groot en onverklaarbaar is, maar hulle probeer om God te gebruik as &#8216;n soort dienaar, &#8216;n loopjong vir hul begeertes, hul wense en hul moeilikhede. Hulle s\u00ea, &#8220;Wel, wat kan God doen vir my? Wat sal God se Nuwe Openbaring doen vir my?&#8221;<\/p>\n<p>Jy kan sien deur hierdie bevraagtekening dat hul houding en benaderingswyse nie verpas is nie. Daar is geen eerbied nie. Daar is geen respek nie. Daar is geen begrip dat hulle met iets ver groter as hul begrip behandel nie, wat hul verwagtings, hul waardes en hul voorkeure ver oorskry. So wat kan God vir hulle doen maar hulle aanmoedig deur die lewe se veranderings en die lewe se teleurstellings om na hierdie groot verbintenis te kom met &#8216;n groter voorneme en &#8216;n meer eerlike benaderingswyse?<\/p>\n<p>Die Nuwe Boodskap is hier om die mensdom van rampspoed en van onderwerping in die heelal te red as julle begin om te verskyn in &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe, &#8216;n Groter Gemeenskap waarin julle altyd geleef het en waarmee julle nou moet leer om te worstel.<\/p>\n<p>Dit is ook hier om indiwiduele &#8216;n nuwe ervaring te gee, &#8216;n nuwe grondslag en die geleentheid om hulle lewens te herstel, hulself te verlos en hul vermo\u00ebns en die mag van Kennis binne in hulself te benut om van diens te wees in &#8216;n w\u00eareld wie se behoeftes en moeilikhede met elke verbygaande dag verhoog.<\/p>\n<p>Baie mense het opgee met die soektog vir groter betekenis, of hulle het dit nooit gekweek om mee te begin nie. Vir hulle, die Nuwe Boodskap sal net &#8216;n kuriosum of &#8216;n voorwerp van veroordeling wees, iets waarop hulle hul vrese, hul oordelings en hul ergernisse kan uitsteek sonder om werklik te verstaan waarna hulle kyk.<\/p>\n<p>Daar sal allerhande antwoord aan hierdie wees, natuurlik, maar dit is belangrik vir diegene wat na hierdie met &#8216;n eerlike voorneme en met nederigheid en onvervalsheid kom om te besef die mag en die kragtigheid van God se Openbaring en wat dit vir hulle kan beteken \u2013 om hulle te herstel, om hulle &#8216;n groter doel en rigting te gee, wat alreeds binne in hulle leef.<\/p>\n<p>Jy versin nie bedoeling en rigting nie, want dit is ingebou, jy sien. Dit is deel van die bloudruk van jou dieper inbors, buite die gebied van die intellek. Buite debat en spekulasie is hierdie. Jy kan vir altyd met dit redeneer, maar dit beteken net dat jy nie verstaan nie.<\/p>\n<p>Dit is belangrik dat mense wat na die Openbaring kom, onvervals, dat hulle &#8216;n begrip h\u00ea, werklik, in die begin dat hulle met iets van &#8216;n groter grootheid behandel. Dit is nie net &#8216;n lering tussen ander lerings. Dit is nie net &#8216;n beloftende ding wat hulle sal gee wat hulle in die lewe wil h\u00ea nie. Dit is heeltemal &#8216;n hele ander verdieping. Daardie is waarom dit &#8216;n Nuwe Boodskap van God is, die enigste Boodskap van God vandag in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hierdie beteken nie dat die Nuwe Boodskap &#8216;n nuwe lewe vir jou gaan maak en jou &#8216;n rol gee om te speel nie, want daardie moet van binne in jou kom \u2013 tussen jou en jouself, tussen jou en jou verbintenis met die lewe.<\/p>\n<p>Baie mense sal die Nuwe Boodskap nodig om die sentrum van hul oefening en fokus te wees. En sommige mense sal geroep wees om die Nuwe Boodskap direk te dien omdat daardie hul roeping is. Maar vir baie andere, dit sal hulle die sterkte gee om &#8216;n groter rigting te onderskei en &#8216;n groter inwendige mag en sterkte te gee om die noodsaaklike besluite te neem en die hoeke te draai wat gedraai moet word om te begin om in &#8216;n positiewe en betekenisvolle rigting te beweeg.<\/p>\n<p>Daar is baie mense in die w\u00eareld vandag wat weet hulle vir iets moet voorberei, wat geroep na &#8216;n groter deelneming voel, wat &#8216;n sin h\u00ea dat hulle lewe meer belangrik is as die w\u00eareldse bedrywighede van die dag. Sommige sal nie hul pad in die godsdienstige tradisies van die w\u00eareld vind nie want hulle word voorberei en geroep vir iets nuut in die w\u00eareld. Hulle is meer met die toekoms verbind as die verlede, en die toekoms roep hulle en trek hulle voortwarts.<\/p>\n<p>Daar is mense bestem om God se Nuwe Openbaring te ontvang en dit te studeer en dit toe te pas. Hulle gaan nie hul pad \u00earens anders vind nie. As jy bestem is vir iets van hierdie grootheid, jy sal nie bevrediging en vervulling \u00earens anders vind nie. Probeer soos jy mag, glo so hard as jy kan glo, probeer om jou lewe soos &#8216;n tiran te verstel, jy kan nog nie die prim\u00eare verbintenis maak nie tensy jou lewe in die regte rigting gemik is en die inbors van verbintenis wat vir jou bedoel is helder onderskei en aanvaar kan word.<\/p>\n<p>Dit is vir hierdie mense dat die Openbaring &#8216;n nuwe lewe sal verskaf, nie eenvoudig &#8216;n verbetering van hul ou lewe nie, nie eenvoudig &#8216;n regverdiging vir wat hulle in die verlede gedoen het of nie gedoen het nie. Dit is nie eenvoudig &#8216;n gerief om hulle te vertel, &#8220;Wel, jy is oraait. Wat jy gedoen het is oraait. Dit is oukei.&#8221;<\/p>\n<p>Nee. Die Openbaring sal jou dwalings meer skreiend maak, jou teleurstellings meer blykbaar, jou gebrek van rigting meer diep gevoel. Dit mag in die begin jou lyding eens vergroot totdat jy die ware gawe van Openbaring kan onderskei en te erken dat jy nou &#8216;n groter reis begin, dalk &#8216;n reis wat jy vir sommige tyd op reis is wat nou &#8216;n groot stap voortwarts neem.<\/p>\n<p>Hier daar is geen ruimte vir kompromis nie. Jy kan nie &#8216;n ooreenkoms met God maak nie. Jy kan nie &#8216;n ooreenkoms met jou eie bedoeling en bestemming maak nie, want jy kan nie hierdie dinge verander nie. Jy kan hulle slegs vermy, hulle ontken of deur die proses gaan van hulle te aanvaar en hulle te eis.<\/p>\n<p>Hoe jou doel uitgedruk sal word afhang op die veranderende omstandighede van die w\u00eareld. So in hierdie nie alle dinge is voorbepaal nie, seker nie. Jou sukses of mislukking is nie slegs op jou deelneming gebaseerd nie, maar op die deelneming en gereedheid van andere wat bestem is om &#8216;n beduidende rol in jou lewe te speel. As hulle in hierdie misluk, dit sal die uitkoms vir jou affekteer, want jou vooruitgang is afhanklik op die ontwikkeling van sekere ander mense.<\/p>\n<p>Hierdie is nie &#8216;n indiwiduele nastrewing waar jy probeer om jou indiwidueels te inlig nie. Dit is &#8216;n aaneensluiting en &#8216;n vereniging met andere vir &#8216;n groter doel. As hulle misluk, dit sal die uitkoms vir jou affekteer. As jy misluk, dit sal die uitkoms vir hulle affekteer. Daardie is waarom mislukking hier sulke groot konskekwensie h\u00ea.<\/p>\n<p>Jy dink nog steeds asof jy in Afgeskeidenheid leef, so jy kan nie sien dat jou bestemming gebind met andere is nie. Hierdie is andere wat jy in die lewe sal moet vind. Hulle sal nie die sjarmende persoonlikhede en die pragtige gesigte en die genadige sosiale gedrag wees wat so baie mense lok nie. Hulle sal nie eens die mense wees wat jy kon liefh\u00ea of vir wie jy sommige afgele\u00eb vorige assosiasie h\u00ea nie. Meeste van hierdie mense sal nie jou toekoms deel nie selfs as jy &#8216;n afgele\u00eb vorige assosiasie met hulle het gehad. Jy sal nou Kennis nodig, want dit alleenlik binne in jou sal weet. Dit sal sien. Dit sal beantwoord.<\/p>\n<p>As daardie ander persoon nie gereed is nie, wel, dit sal &#8216;n tragedie vir jou wees. Daardie beteken nie jou lewe klaar is nie. Dit beteken net dat &#8216;n ander plan sal vir jou gestig moet word. Jou reis sal langer en meer onseker as &#8216;n gevolg wees.<\/p>\n<p>Daar is soveel om te onleer. Daar is soveel bedinging wat nie slegs teenproduktief is maar eintlik verwoestig vir die indiwidueel. Daar is soveel aandrywende verwagting wat jou lei om jouself te verbind voordat jy eens weet wat jy in die lewe doen, voordat jy &#8216;n verbinding met Kennis gemaak het, wat alleenlik vir jou jou groter bedoeling en bestemming hou.<\/p>\n<p>God sou nooit hierdie dinge vir die intellek openbaar nie, &#8216;n deel van jou verstand wat deur die w\u00eareld beding is en so onbetroubaar en so swak en so maklik oorreed deur ander kragte is. Nee, die gawe word vir &#8216;n dieper deel van jou gegee wat nie deur die w\u00eareld be\u00efnvloed is nie, wat nie deur jou veranderende gevoelens en houdings, jou bewegende emosies, jou hoop, jou vrees, jou ekstase, jou ontbering be\u00efnvloed is nie \u2013 nie deur enige van hierdie geaffekteer is nie. Dit leef diep in die oseaan [van jou verstand], nie op die onrustige oppervlak nie.<\/p>\n<p>Om die Stappe na Kennis te neem word dan wesenlik, of jou lewe sal aanhou om &#8216;n vergeefse nastrewing te wees \u2013 jagtend mense, jagtend beloftes, jagtend ambisie, jagtend drome, jagtend hoop, hardlopend weg van vrees in alle gevalle, verskrik dat jy verlore en alleen mag wees, verskrik dat jou lewe nooit bymekaar sal kom nie.<\/p>\n<p>Kennis bestaan buite die gebied van begeerte en vrees. Daardie is waarom dit gesond is. Daardie is waarom dit sterk is. Daardie is waarom dit onveranderlik is, en jy kan nie dit verander nie. Hierdie, hoewel, verteenwoordig jou verlossing \u2013 dat ongeag wat jy dink of doen of gedoen het of nie gedoen het nie, die mag van verlossing leef binne in jou.<\/p>\n<p>God hoef nie jou situasie te uitwerk nie. Die Heer van die heelal is nie op jou lewe gefokus nie. Maar God het Kennis binne in jou gesit, en dit hou jou doel en rigting. Dit sal die mense vind wat jy moet vind. Dit sal korreksie, balans en ooreenstemming na jou lewe bring as jy in staat is om dit te onderskei, dit te volg en dit toe te pas, waar ook al dit noodsaaklik is.<\/p>\n<p>Hierdie is wat skep &#8216;n nuwe lewe \u2013 nie &#8216;n ou lewe met &#8216;n weinige verbeterings nie; nie &#8216;n ou lewe met &#8216;n nuwe geloofstelsel nie; nie &#8216;n ou lewe met &#8216;n nuwe stel klere of &#8216;n spoggerige godsdienstige verduideliking vir alles nie; nie &#8216;n tragiese persoon aangetrek vir sukses nie; nie &#8216;n eensame, ge\u00efsoleerde persoon wat nou sosiaal aanvaarbaar geword het omdat jy al die regte dinge s\u00ea en doen nie. Jy is nie eenvoudig &#8216;n advertensiebord vir iemand anders se oortuigings nie. Daar is &#8216;n groter beloftigheid vir jou.<\/p>\n<p>God gee om vir jou omdat God verskaf jou &#8216;n nuwe lewe. Andersins, sou God elkeiemand laat wankel en misluk en sou nie besorg wees nie. Hierdie is wat mense eintlik glo omdat as jy dink God se Openbarings eeue gelede gegee was en God het niks anders om te s\u00ea vir mensdom nie, dan moet jy tot die gevolgtrekking kom dat God werklik gee nie om nie en het niks meer om te s\u00ea as die mensdom draaipunte nou in die gesig staar, gesamentlik, wat dit nooit tevore in die gesig moes staar nie.<\/p>\n<p>Hoe sal jy met &#8216;n agteruitgaande w\u00eareld behandel? Hoe sal jy met ingryping van roofsugtige rasse vanuit die heelal behandel, wat hier is om voordeel te neem van menslike swakheid en verdeeldheid? Hoe sal jy behandel met politieke en ekonomiese omwenteling op &#8216;n skaal nooit tevore in hierdie w\u00eareld gesien nie? As jy eerlik is met jou jouself, sal jy uiteindelik moet erken dat jy nie eens &#8216;n leidraad h\u00ea nie. Tog is hierdie die toestand van die w\u00eareld en wat jy onder die o\u00eb sal moet sien, en elkeiemand met jou.<\/p>\n<p>God stuur &#8216;n voorbereiding vir die Nuwe W\u00eareld as deel van die Nuwe Boodskap. God stuur jou die planne en die voorbereiding om te begin om &#8216;n nuwe lewe te stig. Daar is die Boodskap vir die w\u00eareld en elkeiemand daarin. Dan is daar die Boodskap vir die indiwidueel wat voel hulle &#8216;n groter doel en bestemming in die w\u00eareld h\u00ea. Jy sal moet besluit of hierdie aan jou spreek.<\/p>\n<p>God het nie jou idees en oortuigings versin nie. God het nie jou voorkeure en jou vrese geskep nie. God het nie die w\u00eareld geskep wat die produk van elkeiemand se voorkeure en vrese is nie. Jy kan nie God vir die sosiale toestande van die mensdom beskuldig nie. Jy kan nie God vir oorlo\u00eb en wreedheid, uitbuiting, slawerny en armoede beskuldig nie. Daardie is alles &#8216;n menslike skepping gebaseerd op grypsug en onwetendheid, gebaseerd op nie genoeg mense genoeg bydraend vir die w\u00eareld om hulle nie.<\/p>\n<p>Maar God het die teenwoordigheid van Kennis binne in jou geskep, en slegs God se Nuwe Openbaring maak hierdie baie helder, sonder &#8216;n bedekking van geskiedenis en menslike vertolking om jou begrip te bewolk. Die stroom is helder. Die Boodskap is suiwer. Jy ontvang dit van sy Bron, pleks van &#8216;n vertolking wat eeue later vir menslike verbruik gemaak was.<\/p>\n<p>Om &#8216;n nuwe lewe te h\u00ea, moet jy die werk doen. Dit is nie &#8216;n betowering wat op jou gesit is nie. Dit is nie om sommige towerdrank te neem en alles verskillend te h\u00ea nie. Dit is nie &#8216;n vorm van verslaafdheid of bedwelming nie.<\/p>\n<p>Jy sal die werk moet doen. Jy sal die risikos moet neem. Jy sal die besluite moet neem. Jy sal ander mense moet teleurstel. Jy sal jou eie doelwitte en ambisies moet teleurstel. Jy sal jou planne moet verander.<\/p>\n<p>Hierdie is waar jy sterk word. Hierdie is waar jy verenigde binne in jouself word. Hierdie is waar jy een stem volg pleks van baie stemme in jou verstand. Hierdie is waar jou ware getrouheid verskyn tussen jou ander verpligtings.<\/p>\n<p>Hierdie is waar jy jou sterkte en jou selfvertroue terugeis. Hierdie is waar jy ophou om dwaas te optree, gewend jou lewe weg aan lawwe en betekenislose dinge. Hierdie is waar jy weet wie om te kies om mee te wees en hoe om die versoekings te weerstaan wat jou iewers anders in die lewe lei.<\/p>\n<p>Jy word sterk omdat Kennis binne in jou is. Jy verduur moeilikheid omdat Kennis binne in jou is. Jy kan pyn en verlies, siekte en selfs verwerping van andere waaroor jy omgee in die gesig staar omdat die mag van Kennis binne in jou is. En wanneer jy &#8216;n ander ontmoet wat hierdie mag ontwikkel het, sal jou verhouding op &#8216;n hele ander verdieping wees \u2013 buitengewoon in die w\u00eareld, in staat om ver groter dinge te skep as jy alleenlik ooit kon oplewer.<\/p>\n<p>God gee jou die bron van jou sterke, maar jy moet sy leiding oefen, en jy moet die persoonlike vaardighede ontwikkel wat jou veroorloof om &#8216;n voertuig vir Kennis te word \u2013 &#8216;n persoon van mag en integriteit; &#8216;n persoon wat andere kan besiel en vertroue, gerief en rigting vir andere kan bring.<\/p>\n<p>Hierdie is God se Nuwe Openbaring. Hierdie is wat dit bedoel is om te oplewer. Daar moet nou baie sterk bydraers in die w\u00eareld wees, of die mensdom staar &#8216;n groot en vinnige agteruitgaan in die gesig.<\/p>\n<p>Laat hierdie jou begrip wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op Mei 14, 2011 in Boulder, Colorado God se Nuwe Openbaring is nie hier net om waarde te voeg by jou huidige bestaan nie of om jou huidige idees en nastrewings te bevestig nie. Dit is nie hier om die w\u00eareld se godsdienste te bevestig of [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[19],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5377"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5377"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5377\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5378,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5377\/revisions\/5378"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5377"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5377"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}