{"id":5374,"date":"2020-09-27T10:50:33","date_gmt":"2020-09-27T10:50:33","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5374"},"modified":"2020-09-27T11:28:59","modified_gmt":"2020-09-27T11:28:59","slug":"wat-sal-die-mensdom-red","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wat-sal-die-mensdom-red\/","title":{"rendered":"Wat Sal die Mensdom Red"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op April 29, 2007<\/em><br \/>\n<em>in die Oude Stad, Jerusalem, Israel<\/em><\/p>\n<p>Vrede is op die verstand van baie mense, maar vrede is nie moontlik sonder noodwendigheid nie. Vrede as &#8216;n doelwit, of vrede as &#8216;n ambisie, of vrede as &#8216;n wens h\u00ea nie die mag om die spannings en vyandskappe wat tussen mense en selfs binne in mense bestaan, binne indiwiduele, te oorkom nie.<\/p>\n<p>Die vrede wat in die toekoms gesmee kan wees moet op noodwendigheid gebaseerd wees. Dit moet op &#8216;n helder begrip dat die mensdom by &#8216;n period van ernstige moeilikheid ingaan, gebaseerd wees \u2013 starend in die gesig &#8216;n w\u00eareld in agteruitgaan, &#8216;n w\u00eareld van agteruitgaande hulpmiddels waar baie meer mense sal trek van die geskenk wat die w\u00eareld kan verskaf, &#8216;n w\u00eareld waar die mensdom sal mededinging van ander rasse van buite die w\u00eareld af sien \u2013 &#8216;n stel omstandighede wanneer saamgevat word, groter en meer diepgaande en ver-reikend is as enigiets wat die mensdom as &#8216;n heel ooit onder die o\u00eb moes sien.<\/p>\n<p>Daar sal niemand in die w\u00eareld wees wat nie geaffekteer sal wees deur hierdie Groot Golwe van verandering en deur die Groter Donkerheid wat in die w\u00eareld is nie, wat met elke verbygaande dag groeiend is. Hier vrede kan nie net die ophou van konflik wees nie, want die stappe geneem om vrede te stig moet nou ver meer radikaal en ver-reikend wees. Om mense net terug te hou van mekaar te aanval sal nie doeltreffend wees in die toekoms wanneer hierdie bedwingings nie daar sal wees nie.<\/p>\n<p>Ten einde vir jou om te verstaan wat in die toekoms vereis sal wees, moet jy verstaan die groot gevaar van die toekoms en die groot behoeftes van die mensdom en hoe hulle in die toekoms vervul kan word. Jy moet &#8216;n nuwe begrip na die situasie bring, of jy sal nie die inbors van die probleem sien nie, en jy sal nie sien hoe die oplossing gesmee kan word nie.<\/p>\n<p>Dit is nie genoeg om te s\u00ea dat mense vrede wil h\u00ea nie. En jy behoort nie om te glo dat mense altyd in ooreenstemming saamgeleef het nie, want daar het op enige tyd baie min ooreenstemming in die w\u00eareld gewees. En jy behoort nie om te dink dat om vrede te stig in die w\u00eareld is net om &#8216;n nuwe sosiale program of perron te skep of dat dit alles oor politiek of verhoudings tussen verskeie nasies en groepe is nie.<\/p>\n<p>Want as mense in oorlog is binne in hulleself, hulle sal hierdie in die w\u00eareld uitdruk, en hulle sal voeg by konflik wat tussen mense bestaan. As mense toegewy is om hul begeertes te vervul, dit sal hulle in konflik plaas met andere wie se begeertes mededing met hulle s&#8217;n. En as mense wil h\u00ea meer as hulle werklik nodig, dan neem hulle weg van andere wie se behoeftes onvervulde bly.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n sedelike en &#8216;n etiese saak vir elke indiwidueel. Hier die rykes moet gee vir die armes. Dit is nie net &#8216;n opsie nie. Dit is nie net &#8216;n sedelike of etiese kwessie nie. Dit is &#8216;n noodwendigheid, of daar sal geen vastigheid wees nie. Daar sal geen vastigheid wees nie en mense sal aanhou om hulself te gedra en te dink soos hulle altyd het gedoen.<\/p>\n<p>Nou is die hele w\u00eareld in gevaar. Die mensdom en die beskawing kon misluk. Die mensdom sien &#8216;n ernstige bedreiging voor van buite die w\u00eareld af deur daardie rasse wat soek om voordeel te neem van &#8216;n swak en verdeelde mensdom.<\/p>\n<p>Hierdie word alles geopenbaar in die Nuwe Boodskap wat God in die w\u00eareld gestuur het vir die beskerming en die bevordering van die mensdom. Maar &#8216;n beskerming en &#8216;n bevordering moet &#8216;n verskillende begrip verg. Want as indiwiduele en groepe en nasies aanhou soos julle nou aanhou, die w\u00eareld sal by &#8216;n period van landurige agteruitgaan ingaan, en oorlog en mededinging en konflik sal heersend wees, en mense orals sal grootliks ly, en groot rampe sal na die w\u00eareld kom.<\/p>\n<p>Mense sal nie bereid wees nie en mense sal nie verstaan nie. Mense sal voel dat hulle deur God veraai is. Mense sal voel dat hul voorspellings vervul word en dat die einde van die w\u00eareld byderhand is.<\/p>\n<p>Maar hierdie is nie die einde van die w\u00eareld nie. Hierdie is slegs die gevolg van menslike onwetendheid en menslike dwaling en die gevolg van die mensdom se veryssing in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe waar julle sal mededingende kragte van buite julle w\u00eareld onder die o\u00eb moet sien.<\/p>\n<p>Dit is noodsaaklik, daarom, in die Nuwe Boodskap wat God in die w\u00eareld stuur dat &#8216;n helder begrip gegee word van die mensdom se predikament en situasie en die groot geleentheid vir menslike eenheid en samewerking wat bestaan, selfs op hierdie oomblik. Maar om hierdie groter geleentheid te sien, jy moet sien die groter probleem wat die mensdom in die gesig staar. Hierdie verg &#8216;n helder en nuwe begrip. Dit is moeilik om &#8216;n nuwe begrip te kry tensy omstandighede dwing jou om so te doen. Daarom, moenie in ontkenning wees van die Groot Golwe van verandering wat kom nie. Moenie probeer om hulle te verminder en hulle ander dinge te noem nie. Moenie hulle afsit as net vreesvolle denkery nie. Moenie dink hulle net een perspektief verteenwoordig nie. Moenie dink hulle net die uitstekings van sekere indiwiduele is nie.<\/p>\n<p>As jy nie die probleem kan sien nie, sal jy nie die oplossing sien nie. As jy nie die gewigtigheid van jou tye kan sien nie, dan sal jy nie hierdie werklike ernstigheid wat vereis is na die situasie bring nie. En jy sal nie die motivering h\u00ea om &#8216;n nuwe begrip en &#8216;n nuwe benaderingswyse te smee nie.<\/p>\n<p>Dit is nie genoeg om vreesvol te wees en oor die toekoms te kwel en oor die opdrag van andere te kla nie, want jy moet nou bestekopname te maak van jou eie lewe en hoe jy verband hou met die w\u00eareld en met ander mense.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n konfrontasie vir elke indiwidueel. Dit is nie net &#8216;n probleem wat sommige regering behoort om te oplos nie. Die verantwoordelikheid is deur elkeiemand meegedeel, indiwidueels en kollektiefs. As jy hierdie ernstig kan beskou, jy sal besef dat jy nie &#8216;n antwoord h\u00ea nie; dat jou antwoorde ongenoegsaam is en dat selfs jy jouself is nie seker wat om te doen binne jou eie lewe en denkery nie.<\/p>\n<p>Hierdie is waarom God &#8216;n Nuwe Openbaring in die w\u00eareld gestuur het, nie om al jou vrae te beantwoord nie, nie om al jou probleme te oplos nie, maar om &#8216;n groter Intelligensie binne in jou te ontvlam en jou helder te wys waarheen die w\u00eareld gaan en wat vereis sal wees.<\/p>\n<p>Mense sal al die besonderhede moet uitwerk en sal moet uitreken hoe om al hierdie dinge te toepas. Maar sonder hierdie groter begrip, die mensdom sal veg en mededing en stry met sigself. Sy verdeeldhede sal skerper word. Sy oorlo\u00eb sal meer verbitter en langdurig word. Dit sal groep teen groep wees, godsdiens teen godsdiens, nasie teen nasie. Hier jy kan nie een regering of een leier beskuldig nie; want elkeiemand sal verantwoordelik wees.<\/p>\n<p>Mense dink nie eens binne die korrekte konteks om wat selfs vandag gebeur te verstaan nie, hoekom mense soveel ly en hoekom hul lyding verhoog. Ander mense word beskuldig, ander regerings word beskuldig, maar die probleem is meer grondig as hierdie.<\/p>\n<p>Dit h\u00ea baie om te doen moet hoe mense die w\u00eareld en sy hulpmiddels gebruik. En dat mense identifiseer net met hul familie of hul klein groep en besef nie dat die mensdom sal ver meer samewerkend saam moet werk ten einde om hierdie hulpmiddels in die w\u00eareld te gebruik, wat nou agteruitgaan.<\/p>\n<p>Die vraag vir regerings, dan, is nie net hoeveel milit\u00eare mag julle kan h\u00ea of hoeveel rykdom julle kan versamel of hoe julle &#8216;n lewenstyl in stand kan hou wat nie in die toekoms volgehou kan wees nie. Die vraag is: &#8220;Hoe sal julle vir julle mense sorg? Hoe sal julle verskaf wat hulle sal nodig?&#8221; Want slegs hierdie sal vastigheid en orde in stand hou; en slegs hierdie sal die mensdom afhou van in chaos en verwoesting te val.<\/p>\n<p>Dit is nie net om &#8216;n nuwe politieke ideologie te h\u00ea nie. Dit is nie net om te vereis dat mense in vrede wees, want mense sal nie in vrede wees nie. Die verandering wat vereis sal wees sal mense in &#8216;n staat van konfrontasie en onrustigheid hou, want vrede en verandering bestaan nie baie goed gelyktydig nie.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n konfrontasie wat noodsaaklik is, of mense sal nie tot die okkasie opstaan nie. Hulle sal nie sien wat van hulle of hul nasies vereis sal wees nie. Hulle sal altyd ander mense beskuldig. Hulle sal altyd dink dit weens iemand anders is dat hulle ly of dat tye moeilik is. En al die energie wat in gekla en kerming en skuld op andere te uitsteek ingaan sal alles vermors wees, want dit sal tot glad niks lei. Dit sal nie opbouende aksie genereer nie. Dit sal nie verdieping van persoonlike verantwoordelikheid opstyg nie. Dit sal nie mense aanmoedig of verg om te beskou hoe hulle leef en wat hulle hulself moet doen binne hul [lewens] en in hul eie verhoudings met andere, om &#8216;n meer gebalanseerde en eenvoudige lewe te leef nie.<\/p>\n<p>Diegene wat ryk is sal probeer om ryk te bly, en diegene wat ryk wil wees sal na rykdom streef, en diegene wat arm is sal armer word. Daar kan geen vrede wees onder hierdie omstandighede nie. Die w\u00eareld word uitgeput. Julle kan nie dit verder berowe net en hoop om vir al die behoeftes van die mensdom te verskaf nie.<\/p>\n<p>Menslike eenheid moet nou deur noodwendigheid aangedrewe word en nie net deur ho\u00eb ideale nie. Dit word &#8216;n praktiese vraag sowel as &#8216;n etiese en &#8216;n sedelike vraag. Dit verg dat elke indiwidueel erken hoe hulle leef en te sien en te vra vir hulleself: &#8220;Sal die manier ek leef in staat wees in die toekoms om my vol te hou? En hoe kan ek menslike eenheid en samewerking ondersteun?&#8221;<\/p>\n<p>Al julle hulpmiddels \u2013 albei materiaal, psigologies of emosioneel \u2013 sal toegepas moet word om &#8216;n groter eenheid in die menslike familie te smee. Hierdie sal binne gesinne moet gebeur, binne stede, binne gemeenskappe, binne nasies en tussen nasies.<\/p>\n<p>Oorlog sal weggesit moet word as onderling verwoestig vir almal daarin betrokke. Dit is nie meer &#8216;n opsie nie. Julle kan nie dit bekostig nie. Dit kan nie toegepas word nie. Die menslike familie kan nie dit absorbeer nie. Dit kan nie dit verduur nie. Dit sal geen oplossing h\u00ea nie.<\/p>\n<p>Julle ingaan by &#8216;n nuwe stel omstandighede wat &#8216;n ver groter toewyding sal verg nie net van regerings en leiers nie, maar van mense orals. Die motivering sal prakties, sedelik en eties wees. Die rykes sal meer eenvoudig moet leef ten einde vir hulpmiddels meer gelykmatig meegedeel te word. Die w\u00eareld sal ver meer pliggetrou besorg moet wees en sy hulpmiddels volgehou, of die mensdom sal nie &#8216;n toekoms h\u00ea nie. Sonder hierdie vastigheid, daar is geen vrede nie. Daar is geen sekuriteit nie. Daar is geen welstand nie.<\/p>\n<p>Die hele menslike familie het nou by &#8216;n situasie ingaan waar die risikos so hoog is, daar is geen ruimte om te maneuwer nie. Daar is geen nuwe lande om te oorwin nie. Die w\u00eareld word opgebruik. Dit is vol.<\/p>\n<p>Daarom, die mensdom kan nie sigself gedra soos dit altyd sigself gedra het nie. Die groter aspekte van die menslike inbors moet nou toegepas word. En sy donkerder aspekte moet in hegtenis geneem en beheer en bevat word. Hierdie is die groot beproewing vir die mensdom. Hierdie is &#8216;n groot behoefte van die mensdom.<\/p>\n<p>Die mensdom het nou &#8216;n groot draaipunt bereik. Julle vermo\u00eb om te oorleef en te bevorder sal binne die volgende dekade bepaal word. Moenie aanneem dat die mensdom sukses sal h\u00ea nie. Moenie jouself hierdie valse vertroue gee nie. Moenie dink, &#8220;O, ons het tevore deur al hierdie probleme gewees, ons het altyd oorleef, ons het altyd reggekom, ons het altyd onsself deurgebring.&#8221; Moenie jouself hierdie gerusstellings gee nie. Moenie dink dat omdat die menslike gees sterk is dat die mensdom se sukses gewaarborg is nie.<\/p>\n<p>Julle sien nou mededinging van buite die w\u00eareld af. Selfs nou is daar mededingende kragte soekend voordeel hier. Julle moes nooit tevore hulle in die gesig staar nie. Hulle is nie soos diegene wat van tevore die w\u00eareld besoek het. Hulle gee nie om vir die waarde van die mensdom nie, en vryheid is onbekend vir hulle. Vir hulle hierdie w\u00eareld, en selfs die mensdom sigself, is net &#8216;n hulpmiddel om te gebruik en te ontgin. Moenie dink, dan, in die gesig van al hierdie dat die mensdom sal aanhou en bevorder nie, want julle is nie net onderwerp tot die risiko van agteruitgaan in die w\u00eareld nie, julle is ook onderwerp tot die die risiko van onderwerping van buite af.<\/p>\n<p>Daardie is waarom daar &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld is omdat sonder hierdie Nuwe Boodskap, die mendom sou nie sien nie, dit sou nie weet nie en dit sou nie verpas optree nie. Dit sou nie voorberei vir &#8216;n toekoms wat ongeleke as die verlede sal wees nie. Dit sal nie die gewigtigheid van die situasie erken nie. En dit sal nie sy koers, sy rigting of sy opdrag verstel nie.<\/p>\n<p>Hierdie sal sterkte en dapperheid verg van elke persoon. Hier jy kan nie lui en self-bevredigend wees nie. Hier jy kan nie onverskillig of ambivalent wees nie. Want alles wat jy waardeer is op risiko. Alles wat die mensdom ooit geskep het wat voordelik is, is op risiko. Alles wat jy liefh\u00ea is op risiko. Elke persoon. Elke plek. Alles.<\/p>\n<p>Moenie jouself gerusstel deur om te dink dat die stad waarin jy leef of die land wat jy hou of die mooi wildernis wat jou besiel het of die pragtigheid van die natuur of die geheiligde en heilige plekke sal in staat wees om te oorleef onder die Groot Golwe van verandering en die Groter Donkerheid wat in die w\u00eareld is nie.<\/p>\n<p>Jy moet &#8216;n dieper sterkte vind, die sterkte van Kennis binne in jou as &#8216;n indiwidueel, die groter sterkte wat God binne in jou geplaas het wat jy moet vind en volg. Want alles om jou sal in twyfel wees en sal in onrustigheid wees, en groot onsekerheid sal heers. En hierdie onsekerheid sal \u00f3f jou oorwin of dit sal voort van jou &#8216;n dieper sterkte roep, &#8216;n groter wysheid, die sterkte en die mag van Kennis \u2013 &#8216;n groter Intelligensie wat die Skepper van alle lewe vir die menslike familie gegee het en wat binne in elke persoon onontdek bly.<\/p>\n<p>Dit is hierdie Kennis nou wat na die voorgrond moet kom, want hierdie is wat die mensdom die sterkte en die dapperheid en die vasberadenheid en aanhouvermo\u00eb sal gee om te uitvoer wat noodsaaklik sal wees. Dit is slegs hierdie groter mag binne in jou wat menslike ergernis, menslike kwaadheid en die vreeslike gewig van die menslike geskiedenis kan weerhou.<\/p>\n<p>Jy mag sien wat moontlik vir die mensdom is; jy mag sien wat moet verander, maar wat sal vir jou die sterkte gee om hierdie binne in jouself te verander en deel te word van die verandering in die w\u00eareld wat vereis sal wees? Hier jy kan nie s\u00ea net, &#8220;Wel, ander mense sal nie in staat wees om te verander nie. Die mensdom sal nie in staat wees om te verander nie. Daarom, ek hoef nie te verander nie.&#8221;<\/p>\n<p>Jy hoef te verander. Jy het nie jou sterkte gevind nie. Jou energie word verkeerd toegepas. Jy is verlore in wat jy wil h\u00ea en wat jy bang daarvoor is. Jy is toegewy aan dinge sonder konsekwensie. Jy waardeer dinge sonder waarde. Jy maak aannames wat geen grondslag h\u00ea nie en wat nie sal staan in die gesig van groot verandering nie. Jy h\u00ea oortuigings wat teenstrydig is met die lewe en met waarheen die lewe gaan.<\/p>\n<p>Daar is groot verandering wat binne in genoeg mense moet gebeur. Nie elkeiemand sal in staat wees om hierdie verandering te maak, maar genoeg sal so moet doen, om die versoeking om te veg en te stry en oorlog te maak met andere te teenwerk. Hierdie versoeking in die toekoms sal baie groot wees; dit sal baie sterk wees. En die versoeking vir jou om kante te neem en te dink dat jy behoort om by &#8216;n groep te aansluit wat in gevaar gestel word of dat jy behoort om &#8216;n by &#8216;n groep te aansluit wat probeer om ander groepe te oorkom, sal baie sterk wees. Jou lewe sal bedreig en uitgedaag wees omdat jy in hierdie groot tye leef.<\/p>\n<p>Maar dit is ook waar dat jy in die w\u00eareld gekom het om die w\u00eareld te dien in hierdie groot tye en dat Kennis binne in jou volledig bereid is vir wat sal kom. Dit is nie bang vir die w\u00eareld nie. Dit is nie bang vir wat hierso mag gebeur nie. Dit gee nie om, noodwendig, oor die dinge waaroor jy omgee nie. Dit is hier op &#8216;n missie binne in jou, en hierdie is jou missie in die lewe.<\/p>\n<p>Maar jy sal nooit hierdie missie vind deur jou begeertes en jou vrese en jou politieke gesigspunte en jou sinisme en jou beoordeling van andere nie. Jy sal nie hierdie groter mag vind deur wensdenkery nie of deur om te probeer om te glo of aan te dring dat die w\u00eareld beter is as dit werklik is nie.<\/p>\n<p>Jy sal nie die sterkte vind wat jy sal nodig om te oorleef en bydrae te gee vir &#8216;n w\u00eareld in nood nie tensy jy die Groot Golwe van verandering onder die o\u00eb kan sien, tensy jy hulle kan toelaat om jou te inlig van wat jy moet beskou en wat jy selfs vandag moet doen om die lank voorbereiding wat vereis sal wees te begin. Want niemand kan bly waar hulle is en hoop om in die toekoms in &#8216;n posisie te wees [wat] voordelik [is] nie.<\/p>\n<p>Hierdie is waarom daar &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld is omdat mense weet nie wat kom, weet nie hoe om voor te berei en weet nie van die groter sterkte wat binne in hulle leef.<\/p>\n<p>Moenie dink dat elkeiemand moet hierdie sterkte vind nie, want nie elkeiemand sal in staat wees om so te doen nie. Maar jy sal dit moet doen. Jy en andere soos jy sal dit moet doen. En jy is nog nie in &#8216;n posisie om die inbors van hierdie sterkte of hoe doeltreffend dit in &#8216;n onsekere w\u00eareld kan wees te verstaan nie.<\/p>\n<p>Die Nuwe Boodskap van God stig wat verstaan moet word, stig wat kom en stig die groot behoefte vir voorbereiding. Dit beklemtoon wat elke indiwidueel kan doen om die mag van Kennis binne in hulleself te ontdek en hoe hulle hul verhouding met die w\u00eareld en met andere moet beskou. Dit praat van die groot verandering wat kom en stel &#8216;n rigting vir menslike bedrywigheid, menslike opdrag en menslike begrip.<\/p>\n<p>God se Nuwe Boodskap is nie deur enige instelling of regering in die w\u00eareld gebind nie, want dit is &#8216;n Boodskap van God. God het &#8216;n Boodskapper in die w\u00eareld gestuur om hierdie Boodskap te aflewer. Moenie ooit dink dat God al die Boodskappe in w\u00eareld gestuur het wat God ooit sal stuur nie, want hierdie kan nie waar wees nie.<\/p>\n<p>Moenie dink dat die verlede die toekoms bepaal, want om die waarheid te s\u00ea, die toekoms bepaal die hede. Die toekoms is nie hier om die verlede te vervul nie. Selfs die Boodskappers wat God in die w\u00eareld gestuur het kon nie voorsien wat nou kom nie.<\/p>\n<p>Daarom, moet &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld gestuur word, want die mensdom ingaan by &#8216;n nuwe werklikheid \u2013 &#8216;n werklikheid waarvoor dit onbereid en onbewus is, &#8216;n werklikheid wat selfs die groot Boodskappe wat God [tevore] in die w\u00eareld gestuur het kan nie die mensdom betyds volledig en genoegsaam voorberei nie.<\/p>\n<p>Jy weet nie van die groot gevaar in die w\u00eareld vandag nie. Jy weet nie van die Groot Golwe van verandering wat kom nie. Jy weet nie wat dit van jou sal verg nie. Jy weet nie waar jy die sterkte en die wysheid sal vind om hierdie moeilike tye te navigeer nie \u2013 nie net om te oorleef nie, maar om &#8216;n krag van goed te word, &#8216;n krag van oplossing, om jou klein maar wesenlike deel te speel om menslike eenheid en samewerking te bou. Hierdie eenheid en samewerking sal nie op mense oor alles instemmend gebaseerd wees nie. Maar dit sal op mense saamwerkend om sekuriteit en vastigheid vir hul nasies, hul stede en hul gesinne gebaseerd wees.<\/p>\n<p>Die Nuwe Boodskap het aan die regerings van die w\u00eareld gepraat, aan die leiers van hierdie regerings, aan die leiers van godsdienstige instellings. Pleks van milit\u00eare sterkte te bou en die baie ryk te beskerm en te probeer om oorheersing oor ander nasies in stand te hou, pleks van te probeer om ander nasies te beheer of manipuleer, julle moet vir julle mense sorg.<\/p>\n<p>Elke nasie moet vir sy mense sorg. Elke stad moet vir sy mense sorg, want die behoeftes sal groei en oorheersend word. In die toekoms, baie mense sal hul werk verloor. Baie mense sal ontneming in die gesig staar, selfs in ryk lande. Hoe sal julle vir hierdie mense sorg? Hoe sal julle vastigheid in stand hou deur om die basiese behoeftes te verskaf, die basiese behoeftes van mense te voldoen, die wesenlike hulpmiddels te verskaf wat mense nodig?<\/p>\n<p>Hierdie is nie oor luukshede te h\u00ea nie, want in die toekoms daar sal weinige luukshede wees. Jou werklike luukshede sal vastigheid en besieling van Kennis binne in jouself en Kennis in andere wees. Want daar sal groot hero\u00efsme en baie onselfsugtige bedrywigheid wees wat nou vereis sal wees.<\/p>\n<p>Jy moet dink nou van die welstand van die hele w\u00eareld, die sekuriteit van die hele w\u00eareld. Want die mensdom is nie alleen in die heelal nie, en daar is andere wat kyk en wag en plan. Jy moet nie van jou persoonlike belangstellings of die belangstellings van sommige segment van die samelewing of jou groep of jou godsdiens of jou nasionaliteit te beskerm dink nie. Jy moet van sekuriteit vir die hele w\u00eareld dink.<\/p>\n<p>Wanneer genoeg mense hierdie kan doen, dit sal alles anders oorry. Dit sal wees soos om &#8216;n in huis te wees wat aan die brand is waar elke ander besorging of voorbesetenheid vergete word in die gesig van wat op daardie oomblik gebeur. Julle \u00f3f saamwerk of julle sterf. Julle red mense. En julle werk saam.<\/p>\n<p>Hierdie is die groot behoefte van jou tyd en die groot geleentheid van jou tyd. Baie mense rondom die w\u00eareld het vir vrede en die einde van oorlog en verlossing en Goddelike leiding gebid. Daardie is waarom daar &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld is.<\/p>\n<p>Maar die Boodskap is nie wat mense verwag nie. Dit is nie wat mense dink nie, en dit konformeer nie aan hul godsdienstige oortuigings of sosiale gewoontes nie. Maar die ware Boodskappe van God doen hierdie nooit nie omdat hulle Boodskappe van God is en nie van mense nie.<\/p>\n<p>Jy mag enige skema versin jy dink moontlik is. Jy mag dink tegnologie sal jou red. Jy mag dink dat Jesus sal terugkeer of sommige ander groot leier. Jy mag dink daar &#8216;n finale oorlog sal wees wat alles sal bepaal. Maar geen van hierdie is korrek nie, want dit is alles op &#8216;n baie antieke begrip gebaseerd wat nou nie toepaslik is nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Groot oorlog sal die mensdom vernietig en dit verslaaf aan ander magte in die heelal. Daar sal geen groot leier wees wat elkeiemand kan lei nie, want nie elkeiemand kon so &#8216;n leier of enige leier volg nie. As Jesus na die w\u00eareld terugkeer, mense sou veg oor of hulle in hom glo of nie. Hy sou oorlog en verwoesting na die w\u00eareld bring, en daardie is nie wat God wil nie.<\/p>\n<p>Die mensdom het nie so ver gekom met sulke groot bystand, deur so baie trawalle, net om sigself op die einde te uitdoof nie. Moenie dink hierdie die eindtye is nie. Daardie is dwaasheid. Ja, baie dinge sal tot &#8216;n einde moet kom, maar hierdie verteenwoordig &#8216;n groot draaipunt vir die mendom en die moontlikheid vir &#8216;n nuwe begin en &#8216;n nuwe rigting en &#8216;n nuwe stel vereistes.<\/p>\n<p>Die Boodskapper in die w\u00eareld gestuur om hierdie Boodskap te bring sal nie die mensdom lei nie, sal nie &#8216;n politieke leier word nie; sal nie al die probleme van die w\u00eareld oplos nie. Hy is hier om die Boodskap die aflewer en alles in sy mag te doen om te verseker dat die Boodskap suiwer en onontheilig sal bly, dat dit nie gevang sal word deur &#8216;n staat of ander godsdienstige groep en in iets anders wat selfsugtig is verander word nie.<\/p>\n<p>Daar sal baie leiers vir die mensdom wees, maar as hulle doeltreffend en voordelik sal wees, hulle moet hierdie groter begrip h\u00ea. Hulle moet na die w\u00eareld met nuwe o\u00eb kyk, en hulle moet sien wat kom oor die horison, en hulle moet die mensdom se groot wondbaarheid in die heelal erken. Maar solank as die mensdom swak en verdeelde bly, in konflik met sigself, dit sal magteloos in die heelal wees en uiters wondbaar aan Ingryping \u2013 Ingryping soos nou alreeds gebeur.<\/p>\n<p>Dit is God se Nuwe Boodskap wat die grootste beloftigheid hou. Dit h\u00ea die mag om die w\u00eareld se godsdienste te verenig in &#8216;n groter staat van eenheid en samewerking; om menslike denkery, vindingsrykheid, kreatiwiteit en bedrywigheid te inskakel, om &#8216;n ver groter stel behoeftes te voldoen. Dit is hier om ware integriteit na die indiwidueel te herstel deur om jou geestelikheid, die betekenis van jou geestelikheid, die belangrikheid van jou geestelikheid, die mensdom se Een Geestelikheid by die verdieping van Kennis, te openbaar.<\/p>\n<p>So &#8216;n Openbaring het nooit tevore gebeur nie, maar dit nou gebeur. Want hierdie is &#8216;n tyd van Openbaring en hierdie is die tyd van gevaar. Daar is &#8216;n Groter Donkerheid in die w\u00eareld. Die mensdom staar nou groot gevaar in die gesig. Julle h\u00ea mededinging van buite die w\u00eareld af en die mensdom is swak en verdeelde en argeloos.<\/p>\n<p>Dit sal groot liefde van elke indiwidueel neem om te beantwoord, soos dit groot liefde van die Skepper van alle lewe geneem het om &#8216;n Nuwe Boodskap in die w\u00eareld te stuur vir die beskerming en bevordering van die mensdom. Dit is alles op groot liefde gebaseerd. Daar is besorging, soos &#8216;n ouer besorging h\u00ea vir hul kind, maar dit is nie op vrees gebaseerd nie.<\/p>\n<p>Dit is groot liefde wat hierdie Nuwe Boodskap in die w\u00eareld gebring het, en dit sal groot liefde binne in elke indiwidueel en tussen volke wees wat mense die sterkte en die mag en die begrip sal gee wat noodsaaklik is om voor te berei en &#8216;n groter sekuriteit vir die menslike familie en &#8216;n groter eenheid tussen nasies te verseker.<\/p>\n<p>Want daar moet nou samewerking en eenheid wees, groter as enigiets wat ooit gestig was. En hierdie eenheid sal nie tydelik wees nie. Dit sal nie gebaseerd op of omringend een gebeurtenis alleenlik wees nie. Dit sal vir die bewaring en die beskerming van die w\u00eareld wees en die beskerming van die menslike beskawing en alles wat goed daarin is.<\/p>\n<p>Die Skepper van alle lewe h\u00ea vertroue in die mensdom omdat die Skepper van alle lewe Kennis vir die mensdom gegee het \u2013 &#8216;n groter Intelligensie wat binne in elke indiwidueel woon. God h\u00ea nie vertroue in menslike oortuigings en aannames, menslike wense of menslike ideologi\u00eb nie. God h\u00ea vertroue in Kennis, want hierdie is wat God in jou geskep het. Alles anders het jy van die omgewing om jou en van ander mense verkry, maar Kennis binne in jou is wat God in jou geskep het \u2013 groter as jou verstand, groter as jou liggaam, groter as jou gedagtes, groter as jou vrese.<\/p>\n<p>Hierdie is die grootste liefde wat binne in jou leef, en hierdie is die grootste liefde wat jou lewe voortwaarts sal beweeg en jou spaar van jou eie vernietiging en jou die mag en sterkte gee om vir andere te sorg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op April 29, 2007 in die Oude Stad, Jerusalem, Israel Vrede is op die verstand van baie mense, maar vrede is nie moontlik sonder noodwendigheid nie. Vrede as &#8216;n doelwit, of vrede as &#8216;n ambisie, of vrede as &#8216;n wens h\u00ea nie die mag om die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[65],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5374"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5374"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5374\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5383,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5374\/revisions\/5383"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5374"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5374"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5374"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}