{"id":5370,"date":"2020-08-24T09:39:27","date_gmt":"2020-08-24T09:39:27","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5370"},"modified":"2020-08-24T09:39:27","modified_gmt":"2020-08-24T09:39:27","slug":"die-pelgrimsreis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-pelgrimsreis\/","title":{"rendered":"Die Pelgrimsreis"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op Oktober 31, 2018<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>Dit is belangrik, weens die heilige reis van die Boodskapper, dat daar &#8216;n pelgrimsreis wees vir diegene wat kan beantwoord, &#8216;n pelgrimsreis om hom te ontmoet as dit moontlik is, of met hom te verbind as dit nie moontlik is om hom te ontmoet nie.<\/p>\n<p>As jy gese\u00ebnde is deur die Openbaring van God, dan word hierdie Pelgrimsreis baie belangrik, en jou uitreiking word baie belangrik gedurende die oorblywende tyd dat die Boodskappe hier op Aarde sal wees, want hy is &#8216;n ouder man en het &#8216;n lank en moeilike reis gereis, &#8216;n reis sonder erkenning, &#8216;n reis sonder lofprys van mense in die w\u00eareld behalwe dalk &#8216;n baie weinige, werkend in onbekendheid om die grootste Openbaring wat ooit aan hierdie w\u00eareld gegee geword het te ontvang, om die mensdom voor te berei vir &#8216;n toekoms wat in so baie maniere ongeleke as die verlede sal wees.<\/p>\n<p>As jy aangeraak is deur die Openbaring, as jy voel jou lewe word bedien deur die Openbaring, as jy voel jy &#8216;n nuwe lewe gegee is deur die Openbaring, dan word nou jou Pelgrimsreis om die Boodskapper te ontmoet, baie belangrik. En as jy nie hom kan ontmoet nie, as daardie nie moontlik is nie, reik uit na hom met &#8216;n boodskap van dankbaarheid dat hy van jou kan ontvang sodat hy kan weet wie jy is, sodat hy kan jou se\u00ebn en jou in sy hart hou.<\/p>\n<p>Want daar is baie op hierdie oomblik wat die Openbaring ontvang het, maar hulle het nie uit na die Boodskapper gereik nie. Dalk dink hulle hulle kan hierdie reis alleen neem. Dalk dink hulle hulle kan dit weef in hul ander planne en doelwitte of hul vooropgesete opvattings oor godsdiens of geestelikheid. Maar die Nuwe Boodskap sigself is volledig, en die Boodskapper hou die sentrale lig daarvan en besit dinge wat nie in Ons Stem of in die Woorde wat Ons gee is nie, want Ons het hulle vir hom gegee, om op die w\u00eareld te laat skyn wanneer daardie noodsaaklik is.<\/p>\n<p>Jou ontvang van die Openbaring tot watter mate ook al dit het sover gebeur verteenwoordig &#8216;n groot draaipunt as jy onvervals aan dit kan beantwoord, in nederigheid, erkennend dat jy kan nie dit vir jouself versin nie of dit beheer nie of bepaal watter rigting dit vir jou sal gaan nie. Want jy h\u00ea &#8216;n groter Roeping in die w\u00eareld nie van jou eie maaksel nie, maar jy is perfek ontwerp daarvoor, en jou siel sal net aan hierdie beantwoord by &#8216;n dieper verdieping binne in jou.<\/p>\n<p>God weet hoe om jou te bereik. God weet hoe om jou te lei. Maar jy moet die persoon wees wat die werk doen. Jy moet die persoon wees wat die besluite neem, en verantwoordelikheid neem vir daardie besluite, en nie aanspraak op &#8216;n ho\u00ebr gesag maak in om so te doen nie, maar &#8216;n verantwoordelike verteenwoordiger hier op Aarde wees.<\/p>\n<p>Jy h\u00ea &#8216;n verhouding met die Boodskapper as jy die Boodskap ontvang het. Jy kan nie hulle skei nie, jy sien, want hy is die baken. En selfs verby sy lewe, sal hy waghou oor diegene wat kan beantwoord, soos al die vorige groot Boodskappers in tyd het gedoen en aanhou om te doen, selfs tot hierdie oomblik.<\/p>\n<p>Wat &#8216;n groot las vir die Boodskapper om die korrupsie en misgebruik van die Boodskap in die toekoms te betuig. Daardie is waarom &#8216;n kern groep van indiwiduele na hom geroep is en bly met hom om die suiwer Openbaring in stand te hou, voorberei deur sy hande en met sy goedkeuring, nie om later herkonstrueer te word deur diegene wat slim of listig of verkeerd ingelig is nie.<\/p>\n<p>Jou verhouding met die Boodskapper is baie belangrik. Hy sal nie jou persoonlike gids of afrigter wees nie, want hy h\u00ea nie die tyd vir so &#8216;n ding vir so baie mense nie. Maar sy lering vir jou en die lerings hy sal gee deur die lane en die voertuie wat oop aan hom is sal baie belangrik wees vir jou om die Nuwe Boodskap te verstaan, om die groot belangrikheid daarvan op hierdie tyd in die w\u00eareld te ontvang, om korrek daaraan te beantwoord en te erken die idees of ingesteldhede binne in jouself wat jou afgedwaal kon lei \u2013 om hulle te erken, om hulle terug te hou of te korrigeer.<\/p>\n<p>Want jy kan nie jou eie weergawe van die Nuwe Boodskap doen nie. As jy probeer om hierdie te doen, sal jy dit korrup met jou eie persoonlike oorredings, jou eie persoonlike voorkeure en vrese, en dit sal sy mag en doeltreffend vir jou verloor as &#8216;n gevolg en word iets dalk baie verskillend. Hierdie het in die verlede, natuurlik, met die groot Openbarings gebeur tot die groot nadeel van die mensdom en tot die ongeluk van diegene wat geprobeer het om dit vir hul eie doelwitte en ontwerpe te gebruik.<\/p>\n<p>Jy h\u00ea hierdie ontmeetlike geleentheid om Ons Stem te ontvang, wat nooit tevore moontlik was nie. Want dit is Ons wat die Jesus, die Boeddha en die Mohammed voorberei het en ander groot onderwysers van minder reputasie \u2013 selfs onbekend vir jou, selfs onbekend vir die hele w\u00eareld \u2013 wat op hierdie w\u00eareld, hierdie Aarde, hierdie planeet van jou herkoms geloop het.<\/p>\n<p>Nou is dit onder groot bedreiging van binne en van buite, en daardie het &#8216;n Nuwe Boodskap van God by die w\u00eareld gebring. Want die mensdom is onbewus en onbereid. Dit is so&#8217; n groot draaipunt jy kan dit nog nie eens sien nie of sy gevolge beskou nie. Want slegs iets so groot sou &#8216;n Nuwe Boodskap van God by die w\u00eareld bring, wat gebeur dalk slegs eenmaal in &#8216;n millennium. Want die Boodskap is baie groot en is bedoel om mense te dien nie slegs op die punt van hulle stuur by die w\u00eareld nie, maar vir eeue verby dit.<\/p>\n<p>Daarom, is hierdie jou groot geleentheid om op so &#8216;n tyd te leef, so &#8216;n ongewone tyd, so &#8216;n gewigtige tyd in die menslike geskiedenis. Ophou jou veroordeling van die w\u00eareld en andere sodat jy die groot draaipunt mag erken wat jy deel daarvan is en wat jy gekom het om te dien onder &#8216;n groter Ko\u00f6rdinasie, groter as enige persoon op Aarde, of selfs in die heelal, kan verstaan.<\/p>\n<p>As jy nie die reis kan maak om die Boodskapper in sy oorblywende jare te ontmoet nie, dan stuur vir hom &#8216;n boodskap uitdrukkend jou gedagtes en dankbaarheid, en hy sal jou onthou en jou se\u00ebn. Hy sal nie in staat wees om briefwisseling met jou in stand te hou nie omdat daar te baie mense is soekend nou om hierdie kontak met hom te maak. Maar hy sal jou ken en jou onthou, en diegene wat hierdie werk aandra, Die Genootskap vir die Nuwe Boodskap, hulle ook sal jou in hul harte en verstande hou sodat jy nie vergete sal word nie.<\/p>\n<p>Dit is bouend hierdie groter genootskap op Aarde nou wat wesenlik is op die tyd van Openbaring, want komend in die w\u00eareld iets so suiwer kan so maklik verkeerd opvat word, misgebruik of vir ander doelwitte korrup word. Of dit kan geignoreer en ontken word tot so &#8216;n mate dat dit skaars vashou kan neem in &#8216;n w\u00eareld wat sien voor nou, met elke verbygaande dag, groter dissonansie, groter onsekerheid, groter fragmentasie.<\/p>\n<p>Die Hemel weet wat kom oor die horison en die groot risikos wat die mensdom sien nou voor, omdat dit nou sy klimaat permanent verander het, omdat dit nou die w\u00eareld tot so &#8216;n groot mate berowe het dat dit skaars kan oorleef &#8216;n groeiende menslike familie. En al die ergernisse en vererging en tragedie wat oor jare en eeue versamel het, al hierdie dinge is nou deel van jou lewe, deel van hierdie werklikheid, as jy ingaan by &#8216;n nuwe w\u00eareld werklikheid \u2013 &#8216;n w\u00eareld van baie groter uitdagings en moeilikheid, maar &#8216;n w\u00eareld wat uit noodsaaklikheid sal verg &#8216;n groter samewerking en &#8216;n groter eenheid en medelydendheid vir mense orals. Want dit kan nie persoon teen persoon, of groep teen groep, of nasie teen nasie wees nie as die mensdom sal oorleef in hierdie nuwe w\u00eareld werklikheid, of in &#8216;n vorm oorleef wat jy ooit wil h\u00ea gebeur.<\/p>\n<p>Om die ware mag en belangrikheid van die Nuwe Boodskap te voel, moet jy die groot risiko en uitdaging sien wat die mensdom in die gesig staar. Sien hierdie objektiefs, proberend nie om dit beter or slegter te maak as dit is en nie werklik verstandend wat dit werlik sal verg nie. Want daar is baie besluite vir die mensdom te maak om die ernstigheid van die uitkoms te bepaal.<\/p>\n<p>Jou besluiting is vir jou lewe en jou toekoms gelei te wees deur die groter mag van Kennis wat God binne in jou geplaas het. Hierdie is wat die Nuwe Boodskap aanbeveel. Dit het &#8216;n Antieke Lering in Die Pad van Kennis voorgestel, die Stappe na Kennis, ouder as menslike beskawing is dit. Dit kom van buite die w\u00eareld af. Dit het in die geheim in baie plekke beoefen gewees, in w\u00earelde waar daar geen vryheid is nie.<\/p>\n<p>Dit word nou vir die hele w\u00eareld gegee, wat so &#8216;n ongewone gebeurtenis is in die geskiedenis van julle lokale heelal. Jy h\u00ea geen idee hoe ongewoon hierdie werklik is nie \u2013 om diegene te bereik wat bereik moet word, om diegene te roep wat geroep moet word, om aan diegene te praat wat gepraat aan moet word, om diegene te red van &#8216;n betekenislose en hopelose bestaan na iets groot en belangrik en noodsaaklik.<\/p>\n<p>Slegs groot en monumentale tye sal hierdie dinge uit jou roep, so moenie kla eindeloos oor die w\u00eareld of die staat van aff\u00eare nie. Dit is wat jy gekom het om te dien, om mee te behandel, mee te reken, te verbeter, want die groot menslike behoefte in die toekoms sal ontmeetlik wees. En God moet praat weer aan &#8216;n sukkelende mensdom.<\/p>\n<p>As jy kan kom om die Boodskapper te ontmoet, daar is sekere tye van die jaar, geleenthede wat gegee is, waar daardie moontlik en welkom is, want hy kan nie mense elke dag of enige tyd ontvang nie, wanneer ook al hulle wil kom nie. Hy h\u00ea te veel werk om te doen in hierdie oorblywende jare van sy lewe.<\/p>\n<p>Kom. Wat ook al dit neem, kom. Want as jy hierdie verontagsaam en hy weg van hierdie w\u00eareld gaan, jy mag andersins &#8216;n groot spyt voel. Die geleentheid dan is hier vir jou.<\/p>\n<p>As jy hom weet en hom erken vir wie hy wragtig is, sal jou studentskap lewendig word, want jy dan moet weet dat jy met hom verbind is en na hom geroep is en na diegene wat sal beskerm en bewaar wat hy vir die w\u00eareld gegee het.<\/p>\n<p>Want verby sy lewe, sal daar geen byvoegings tot die Nuwe Openbaring gemaak word nie. Die Se\u00ebl van die Profete sal agter hom sluit. En die Hemel sal stil bly, kyk wie sal beantwoord, wie sal nie beantwoord nie.<\/p>\n<p>Hierdie is hoe Openbaring word vir hierdie w\u00eareld en vir enige w\u00eareld in die heelal gegee, wragtig. Want jou God is nie slegs die God van hierdie w\u00eareld nie, maar van alle lewe in die heelal \u2013 ontelbaar rasse van wesens in hierdie sterrestelsel en andere. Daar is geen godsdiens wat iets so groot kan omvat nie. Selfs jou verstand kan skaars enigiets van hierdie grootheid en grootheid omvat, natuurlik. Hierdie is nie &#8216;n intellektuele nastrewing nie. Hierdie is &#8216;n roeping om te bedien en deel van iets wesenlik en pragtig en betekenisvol in die w\u00eareld te wees.<\/p>\n<p>Jou diens sal uit jou geroep word, nie noodwendig gebaseerd op wat jy wil gee nie, maar op wat voort van jou geroep word deur die omstandighede hulself. Daardie is die verskil tussen ware diens en gee vir &#8216;n mens se eie persoonlike voordeel.<\/p>\n<p>Wat van jou geroep sal word is wat jy ontwerp is om te gee en in staat is om te gee. Dit sal nie groot onderwys of manjifiekheid op jou deel verg nie, maar net &#8216;n ware hart en &#8216;n lewe wat vry is om te beantwoord.<\/p>\n<p>Hierdie is wat die Boodskapper onderrig en het getoon, jy sien. Alle ambisie het uit hom gebrand word deur die reis hy geneem het. Maar hierdie maak wysheid moontlik en onontkombaar dat hierdie bereik kan word.<\/p>\n<p>Hier moet jy oorgee aan &#8216;n groter deel van jou wat nie jou intellek is nie, nie die verstand wat die w\u00eareld geskep het en gevorm het en aanhou om te oorheers nie, maar die dieper Verstand binne in jou wat Kennis genoem is, wat die deel van jou is wat nog met God verbind is, die deel van jou wat nie kan verbeeld of fabriseer of veins om te h\u00ea nie. Dit sal nie vir jou gee wat jy wil h\u00ea nie, maar dit sal vir jou gee wat jy nodig, en dit sal jou neem waarheen jy bedoel is om te gaan. En dit sal ware verhoudings in jou lewe bring wat werklike bestemming met hulle geassosieerd h\u00ea, iets jou intellek of persoonlikheid nooit kon bereik nie.<\/p>\n<p>Jy moet die Boodskapper ken omdat hoe hy in die toekoms afbeeld word sal wragtig gebaseerd wees op die erkenning van diegene wat hom nou verstaan, wat gedurende sy tyd op Aarde van hom ontvang het. Hulle sal die eerste beantwoordenaars wes, en hulle testimonie sal beduidend wees, hoewel andere sal aanhou om aan die Openbaring te beantwoord en selfs aan die Boodskapper ver, ver verby hierdie tyd. Hierdie is &#8216;n prim\u00eare verhouding vir jou, maar jy moet hierdie in jou eie hart weet.<\/p>\n<p>Moenie die Openbaring vat net en dink jy gaan dit as &#8216;n hulpmiddel gebruik om wat jy uit die lewe wil h\u00ea te kry nie. Nee, daardie is nie die gees waarmee jy hierdie moet benader nie. Hierdie is &#8216;n geheiligde rendezvous. Dit word nie onheilig gemaak deur persoonlike voordeel of ambisie of soekend om dit as &#8216;n gereedskapstuk te gebruik om voordeel bo andere te kry nie. Dit is &#8216;n geheiligde rendezvous. Dit is wat jou lewe uit &#8216;n treurige afgeskeidenheid en &#8216;n lukraak lewe bring. Dit roep jou in &#8216;n ware pad wat altyd vir jou bedoel was om te volg. En jou hart sal vol vreugde wees dat jy oplaas so &#8216;n ding kan vind, hoewel dalk het jy so lank vir dit sonder sukses gesoek.<\/p>\n<p>Hoewel die pad somtyds uitdagend en moeilik is, die sin van vreugde en reg-heid oor jou lewe sal met jou reis en sal groei deur tyd, iets wat weinige ander mense in die w\u00eareld eerlik vir hulself kan beweer.<\/p>\n<p>Hier vind jy uit wat werklik saakmaak in jou lewe, en wie werklik saakmaak in jou lewe. Verby al die begeertes en versoekings en mislukte verhoudings, glorieuse beelde, verlokkings, is hierdie wat werklik saakmaak. Hierdie is wie werklik saakmaak.<\/p>\n<p>Die Boodskapper soek nie en wil nie h\u00ea aanbidding nie. Hy is nie &#8216;n god nie, maar geen van die Boodskappers het gode gewees nie. Hulle het almal vanuit die Engelagtige Vergadering gekom, jy sien, het menslike vorm hier geneem om iets van groot belangrikheid vir die w\u00eareld te ontvang op groot draaipunte vir die mensdom.<\/p>\n<p>As jy hierdie kan verstaan, sal jy begin om die eenheid van alle godsdienste te sien, dat in hul suiwer vorm, hulle het almal van dieselfde Bron gekom \u2013 gegee op verskillende tye in die geskiedenis; gegee vir primitiewe volke, volke van verskillende kulture; gegee in so &#8216;n manier dat hulle erken en aanneem kan word deur diegene teenwoordig op daardie tyd. Elkeen hou die boublokke om menslike beskawing te bou as &#8216;n vry en edele ras eerder as &#8216;n konglomerasie van krygende volkstamme, vernietigend mekaar en die w\u00eareld om hulle.<\/p>\n<p>Jy het &#8216;n geheiligde rendezvous met die Boodskapper, of jy hom in persoon kan ontmoet of nie. Eer hierdie en erken dat jy kan nie die Openbaring steel net en weg gaan en dink jy weet wat daarmee om te doen, want dit is meer magtig as jy is, ver meer magtig. Dit is hier om jou na &#8216;n deel van jouself te neem waar ware eerlikheid en mag en sterkte en toewyding natuurlik kan voortkom.<\/p>\n<p>Daar is geen verlokking hier nie. Daar is geen manipulasie hier nie. Daar is die aantrekkingskrag van die Goddelik vir die Skepping, wat die natuurlikste, suiwerste krag is wat jy hier in fisike werklikheid kan ervaar.<\/p>\n<p>Die Hemel se\u00ebn diegene wat kan ontvang en wat kan gee. Hul se\u00ebn is in ontvang en in gee. Die Hemel gee vryheid vir diegene wat kan beantwoord en wat gewillig is om die noodsaaklike werk te doen om hierdie vryheid te bou en dit te bewaar in &#8216;n w\u00eareld waar sulke vryheid skaars is, en eens skaars gewaardeer.<\/p>\n<p>As jy die Boodskapper eer, eer jy die vorige Boodskappers, wat met hom staan in sy groot onderneming hier op Aarde. Want daardie is deel van die Ko\u00f6rdinasie wat deur tyd [plaas] geneem het, iets wat weinige mense in die w\u00eareld werklik verstaan \u2013 om hierdie geheiligde Kennis lewendig te hou in die w\u00eareld, wat onder so baie bedreigings is om verlore of vergete te word; om medelydendheid en diens en die vredemakende inspannings van so baie mense lewendig en doeltreffend te hou in &#8216;n w\u00eareld waar die bedreiging van oorlog en konflik in &#8216;n w\u00eareld van verminderende hulpbronne voortkom.<\/p>\n<p>Jou uitdaging eerste is om tot terme met hierdie te kom in jou eie lewe \u2013 jy wat geroep is, jy wat geslaan is, jy wat aan die Openbaring blootgestel is. Dit sal jou bring na wat werklik saakmaak in jou lewe. Dit sal bring vir jou jou kern sterkte, bedoeling en rigting as jy gewillig is om hierdie dinge te ontvang en hulle met sterkte en nederigheid te volg.<\/p>\n<p>Die Boodskapper het hierdie vir jou gebring en het vir jou al die verhoudings gebring wat van hierdie sal volg. Feitlik, sal hy vir jou &#8216;n w\u00eareld vol verhoudings gee as die Nuwe Boodskap reis rond hierdie w\u00eareld. Jy sal nou mense h\u00ea wat jou in baie plekke kan erken, wat met jou kan resoneer, wat jou kan ondersteun.<\/p>\n<p>Wat &#8216;n manjifieke gawe. Jy wat tans gelukkig is om een persoon te ken wat werklik &#8216;n sin h\u00ea van wie jy werklik is en wat daardie bo ander dinge waardeer. Wat &#8216;n gawe: &#8216;n gawe van vryheid, die pad uit &#8216;n betekenislose en hopelose bestaan. Die gawe van diens, die gawe van insluiting \u2013 oplaas ge-erken vir wie jy werklik is en waarom jy gekom het, wat &#8216;n erkenning is wat jy eers as jou beginpunt moet aanneem.<\/p>\n<p>Mag hierdie se\u00ebn op jou wees. Mag hierdie geleentheid om met die Boodskapper te wees word na jou uitstrek. En mag jy diep beantwoord binne in jouself, nie net op die basis van omstandighede nie, maar op wat jy werklik weet jy moet doen met wat moontlik is in jou lewe.<\/p>\n<p>Hy sal aan jou beantwoord selfs as jy nie kan kom nie, as jy vir hom &#8216;n boodskap stuur, met jou fotograaf, as dit moontlik is. Hy en andere, dan, kan jou erken en dankbaar vir jou wees. En jy sal onthou word. En jy sal onthou. Want jy moet onthou, om jou pad terug na jou Antieke Tuiste te vind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op Oktober 31, 2018 in Boulder, Colorado Dit is belangrik, weens die heilige reis van die Boodskapper, dat daar &#8216;n pelgrimsreis wees vir diegene wat kan beantwoord, &#8216;n pelgrimsreis om hom te ontmoet as dit moontlik is, of met hom te verbind as dit nie moontlik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[64],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5370"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5370"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5370\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5371,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5370\/revisions\/5371"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5370"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5370"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5370"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}