{"id":5363,"date":"2020-08-24T09:23:24","date_gmt":"2020-08-24T09:23:24","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5363"},"modified":"2020-08-24T09:23:24","modified_gmt":"2020-08-24T09:23:24","slug":"die-vereistes-van-die-boodskapper","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-vereistes-van-die-boodskapper\/","title":{"rendered":"Die Vereistes van die Boodskapper"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op March 12, 2012<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>Seker, moet een wat geroep en bereid is om &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld te bring &#8216;n lank en baie uitdagende voorbereiding h\u00ea. Dit is die voorbereiding &#8216;n indiwidueel nie vir hulleself kon inisieer nie.<\/p>\n<p>Dit moet &#8216;n roeping van die Hemel sigself wees. Dit moet deur die Hemel sigself toedien word. Dit moet oor &#8216;n lank period van tyd die een gekose uit hul vorige lewe en staat van verstand neem in &#8216;n nuwe lewe en &#8216;n ver groter staat van verstand.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n voorbereiding met baie uitdagings en baie toetse. Dit is nie &#8216;n reis enige indiwidueel vir hulleself kon versin nie, vir hul eie opbouing of self-verkondiging, hoewel baie het geprobeer, en seker sal andere in die toekoms ook probeer.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is geen gewone persoon nie. God se Boodskapper is nie net iemand wat uit die skare geroep was en &#8216;n belangrike taak in die lewe gegee nie, of [gevra] om &#8216;n belangrike boodskap te dra, soos &#8216;n posbode nie. Dit is iemand wat vanuit die Engelagtige Teenwoordigheid sigself moet kom, en in die w\u00eareld inisieer word, en tyd gegee word om te ontwikkel as &#8216;n mens in die gesig van die plesiere en die gevare en die teleurstellings van lewend in Afgeskeidenheid.<\/p>\n<p>Dit moet een van die Engelagtige Vergadering wees wat so &#8216;n taak kan doen. So moet nooit dink dat God se Boodskapper net sommige witlose persoon is wat gekose en gelas was met &#8216;n groot en belangrike missie nie. Nee, inderdaad. Hierdie indiwidueel sou unieke eienskappe en &#8216;n groter assosiasie moet h\u00ea om in staat te wees om so &#8216;n vernaamste en belangrike rol in die lewe te aanneem.<\/p>\n<p>Want hier is mislukking ongelooflik skadelik, nie slegs vir die een gekose nie maar vir al die mensdom. Want as die Boodskap nie korrek ontvang kan word nie en nie korrek vertolk en kommunikeer kan word nie, dan sal dit ontheilig geword het. Dit sou onvolledig wees.<\/p>\n<p>Want, jy sien, die Boodskap verg die Boodskapper, en die Boodskapper moet die noodsaaklike eienskappe h\u00ea om so &#8216;n groot en vereisende taak te uitvoer. As die indiwidueel nie sulke eienskappe h\u00ea nie, dan kan hulle nie die Teenwoordigheid uitstraal nie. Hulle kan nie die las dra nie. Hulle sal nooit onbaatsgutig genoeg wees om hul eie behoeftes en plesiere langs die pad te opoffer. Sonder uitsondering, as hulle nie vir so &#8216;n taak gekose was, sou hulle nie in staat wees om so &#8216;n missie te voltooi nie.<\/p>\n<p>Seker, diegene wat die Boodskapper volg, nou en in die toekoms, mag geneigd wees om God se Nuwe Openbaring vir die mensdom verkeerd te vertolk en verkeerd te toepas. En ongelukkig sal daardie gebeur omdat mense nog nie die helderheid en integriteit en begrip h\u00ea om so &#8216;n Boodskap voort verby die tyd van die Boodskapper te dra nie.<\/p>\n<p>Daardie is waarom sekere mense gekose en geselekteer word om hierdie te doen by dieselfde sentrum van die Boodskapper se lewe. Hulle ook moet voorberei en vereistes voldoen. Hulle ook moet &#8216;n onverklaarbare reis nie van hulle eie maaksel volg. Hulle ook moet groot onsekerheid en teenstand in die w\u00eareld onder die o\u00eb sien. Hulle ook moet die visie en die Vuur van Kennis hou in weerwil van die chaos hulle sien om hulle en die tragiese inbors van die menslike nastrewing vir gelukkigheid en vervulling.<\/p>\n<p>Die vereistes van die Boodskapper is baie uniek. En nou gee Ons hulle vir jou sodat jy hierdie persoon mag verstaan, dat jy mag erken wat vereis is en erken dat hy die enigste een is wat die verantwoordelikheid gegee is om God se Nuwe Openbaring te verkondig en te inisieer. Eers jy die vereistes verstaan, dalk sal jy in staat wees om hierdie jouself te aanvaar.<\/p>\n<p>Eerste, die Boodskapper, voordat hy eens weet hy die Boodskapper is of enige idee van hierdie h\u00ea, moet teruggehou word van sy lewe weg te gee aan mense, plekke en dinge. Hy sal nodig om grondig onderwys te wees, maar hy kan nie homself tot gesin en loopbaan verbind todat sy oomblik van inisiasie gebeur, wat later in sy lewe sou wees, verby sy vroe\u00eb jeug. Daarom, moet hy weergehou word, en hy moet homself weerhou. Hy moet eer die voel binne in homself om weergehou te word.<\/p>\n<p>Hy moet nie politiek betrokke word nie. Hy moet nie ernstig sosiaal betrokke word nie. Hy moet nie radikale gesigspunte h\u00ea nie. Hy moet baie gesond wees. Hy moet in &#8216;n gesonde gesin opgroei, maar in staat wees om buite daardie gesin en sy verpligtings en verwagtings te beweeg. Hy moet nie enige godsdienstige opleiding h\u00ea nie, of besonder godsdienstig geor\u00efenteerd wees nie, sodat sy idees word nie vroeg in die lewe vooropgesete en geformuleer nie. Hy moet godsdiens respekteer, maar nie in enige vorm nou gekoppel daaraan word nie.<\/p>\n<p>Hy sal gewillig moet wees om &#8216;n baie lank tyd te wag vir sy ware genoot en maat te aankom. En hy moet hierdie voel en weet genoegsaam binne in homself sodat hy nie romans of toewyding in verhouding soek nie voordat dit vanpas is vir hom om so te doen.<\/p>\n<p>Hy moet nie &#8216;n ywerige geestelike beoefenaar word nie, want hierdie sal vooropgesete opvattings in beweging stel wat net later ontknoop moet word. So dit is beter dat hy homself weerhou en selfs van hierdie weergehou word.<\/p>\n<p>Sy jeug sal gewoonlik wees, maar uitsonderlik wees in sommige maniere. Hy sal nie homself of sy motiverings verstaan nie, want daardie kon nie op hierdie vroe\u00eb fase verstaan word nie. Hy sal &#8216;n gevoel moet vertrou wat net afwisselend daar sal wees.<\/p>\n<p>Hy sal moet dinge wil h\u00ea maar hulle nie h\u00ea nie, sonder om te weet hoekom. Terwyl elkeiemand om hom gee hulleself oor aan mense, plekke en dinge, hy kan nie hierdie doen nie.<\/p>\n<p>Hy moet leer oor verhoudings, menslike passie en die dwaashede van romans. Hy moet sien mense allerhande foute maak, sonder veroordeling.<\/p>\n<p>Hy moet wag. Daardie is so baie belangrik hier om te verstaan. Want wie kan wag? Kan jy wag, werklig wag, vir die tyd, vir die oomblik?<\/p>\n<p>Toe die Strale van Inisasie op hom so magtig sou skyn, sou dit sy vorige lewe uitwis en sy verbindings afsny, net genoeg sodat hy vry kon wees om &#8216;n groter reis te onderneem \u2013 &#8216;n reis nie van sy eie maaksel nie, &#8216;n reis wat niemand om hom kon verstaan nie, behalwe dalk die baie wys.<\/p>\n<p>Hy sou hoef te studeer en oefen vir hierdie Insiasie. Hy sou hoef te begin om die onverklaarbare Lering in Die Pad van Kennis vir andere te leer en begin om sy grondige en prim\u00eare lesse te leer.<\/p>\n<p>Hy sou intelligent maar buigsaam moet wees, bekwaam maar gereed vir iets groter sonder om te weet wat dit is, waarvoor dit bedoel is of waarheen dit sou hom neem.<\/p>\n<p>Op sy oomblik van groot Insiasie, sou hy in staat moet wees om sy inwendige bedaardheid in stand te hou en die instruksies te volg wat seker sou voortkom van so &#8216;n monumentale ontmoeting, &#8216;n ontmoeting wat weinige mense in die w\u00eareld het ooit op hierdie verdieping van intensiteit gehad.<\/p>\n<p>Slegs die Jesus, die Boeddha en die Mohammed het ooit in hierdie manier geslaan geword. Want hulle ook het vanuit die Engelagtige Vergadering gekom, soos die Boodskapper vir hierdie tyd en vir hierdie w\u00eareld.<\/p>\n<p>Mense kan aanspraak maak aan enige titel hulle wil h\u00ea. Hulle kan enigiets aanmatig. Hulle kan enigiets glo. Hulle kan enigiets verbeeld. Maar slegs die Hemel weet wie &#8216;n voorbereiding van hierdie inbors moet ontvang, en vir watter doel, en vir watter uiteindelike einde.<\/p>\n<p>Die Boodskapper dan sou sy vorige lewe moet ontknoop, sy verhoudings verlaat en &#8216;n period van swerwing onderneem. Vir nege maande, het hy geswerf, nie wetend wat hy doen nie, nie wetend waar hy gaan nie, met net genoeg geld gedurende hierdie period om hom te ondersteun.<\/p>\n<p>Hy sou moet gaan waar hy bedoel was om te gaan. Hy sou homself nie ernstig betrokke in enige verhouding moet maak nie. Hy [sou hoef om nie] weg te hardloop nie, en probeer om veilig iewers te wees nie of verseker of geliefd of beskerm te wees nie. Met &#8216;n groter bestemming, hy kan nie homself aan hierdie dinge gee nie.<\/p>\n<p>Op die einde van nege maande, het Ons weer by hom gekom en vir hom vertel om voor te berei om te opneem, en hy het dit gedoen. En daardie het, baie vroeg, die uitsending van God se Nuwe Boodskap begin. Tog sou dit &#8216;n lank tyd wees voordat hy sou weet waarvoor dit bedoel was, waarom dit eens gebeur, want daar was geen versekering by die begin nie.<\/p>\n<p>Hy was nie in die begin sy rol gegee nie, want hy sou hoef nou homself te bewys, weer en weer. Vir sewe jare, sou hy homself moet bewys en voorberei om die Engelagtige Teenwoordigheid te ontvang, wat hy in die begin net vir oomblikke op &#8216;n slag kon doen.<\/p>\n<p>Hy sou hoef te opneem. Hy sou hoef te verskaf Ons testimonie aan sekere mense.<\/p>\n<p>Hy sou sy gesin herhaaldelik rond moet beweeg na sekere plekke wat belangrik was vir hom te ervaar, om te leer van die Groter Gemeenskap en van die meer verborge magte werkend vandag in die w\u00eareld, albei vir en teen die mensdom.<\/p>\n<p>Sy genoot sou aankom, en sy seun kort daarna. Hy sou &#8216;n vader en &#8216;n eggenoot wees en verantwoordelik in alle maniere hier moet wees, maar nog gelei deur &#8216;n geheimenisvolle Lig, sonder &#8216;n sekere uitkoms of bestemming nie. Want hierdie dinge sou nie todat ver, ver later aan hom geopenbaar word.<\/p>\n<p>Hy sou emosioneel sterk moet wees. Hy sou vastig moet wees. Hy sou betroubaar en vertrouenswaardig moet wees, dag n\u00e1 dag, en sy sterkte in hierdie manier bou, sowel as sy dieper verbinding met diegene wat hom hier gestuur het.<\/p>\n<p>Hy sou hele lerings ontvang. Hy sou begin om die grondslag te l\u00ea, baksteen n\u00e1 baksteen, van die grootste Openbaring ooit aan die mensdom gegee \u2013 beginnend met mense se persoonlike sfere, beginnend met die lering oor hoe om &#8216;n Openbaring te ontvang en oor tyd te leer hoe om dit te leef en dit met andere te deel.<\/p>\n<p>N\u00e1 sewe jare, sou hy Stappe na Kennis ontvang, die boek van voorbereiding in God se Nuwe Openbaring. Hy sou in staat moet wees om die Vergadering vir lank periode van tyd te ontvang, vir dae aanmekaar, en te ontvang hierdie belangrike lering en voorbereiding vir die mensdom.<\/p>\n<p>Hy sou moet verhuis om hierdie te doen en sy vorige tuiste heeltemal verlaat, nooit om terug te keer nie, en sy gesin saam met hom neem, saam met andere om hom te bystaan in hierdie groot onderneming.<\/p>\n<p>Van hier af, sou hy vir &#8216;n toekomstige tuiste vir die Openbaring moet soek. Hy sou weer en weer dwarsdeur die land moet reis om hierdie plek te vind, want dit kan nie slegs vir hom vertel word waar om te gaan nie. Dit moet ge-ervaar word eers hy aankom het. Want hy sou volle verantwoordelikheid moet neem vir sy dade, selfs al hy van bo gelei was.<\/p>\n<p>Hy kon nie beweer die Engele van God hom gerig nie, want hy was nie toegestaan om hierdie te doen nie. Hy moes verantwoordelik vir alles wees, en verantwoordelikheid neem vir die gevolge, en aanspreeklik vir sy dade wees. Want slegs sekere mense sou toegestaan word om die werklike geheim van sy lewe te weet.<\/p>\n<p>Hy sou deur die moeilike proses moet gaan van &#8216;n tuiste in &#8216;n heeltemal verskillende plek te stig \u2013 waar hy het niemand geken nie, het geen assosiasies en geen familie en geen geskiedenis gehad nie \u2013 en daar te begin om die groot boeke van die Openbaring te ontvang, en te begin om mense te roep om hom te bystaan.<\/p>\n<p>Maar hy was nog nie gereed om &#8216;n w\u00eareld onderwyser te wees nie. Hy het nog nie hierdie sterktes of hierdie begrip gehad nie. En hy sou baie jare moet wag vir die Openbaring vir hom gegee te word, stap n\u00e1 stap, en sigself bou in &#8216;n w\u00eareld Lering en uiteindelik &#8216;n Nuwe Boodskap van God. Dit sou net later wees dat die ware doel en betekenis van sy lank reis vir hom geopenbaar sou word.<\/p>\n<p>Hy moes siekte en onbekwaamheid vir lank periode van tyd deurgegaan van die groot spanning om hierdie reis te onderneem.<\/p>\n<p>Hy sou sekere mense moet roep om hom te bystaan. Hy sou sy seun moet opvoed, wat &#8216;n belangrike persoon in die Openbaring sou word, en in die toekoms van die Openbaring in hierdie w\u00eareld.<\/p>\n<p>Elkeiemand om hom sou baie moet ontwikkel, en nie elkeiemand sou in staat wees om hierdie te doen nie. Sekere mense sou weg val, tog sou andere getrou met hom bly. Hy sou groot moeilikhede op hierdie tyd h\u00ea om die beginnende organisasie in stand te hou wat verantwoordelik sou wees om God se Nuwe Openbaring vir die w\u00eareld te stuur en te leer.<\/p>\n<p>Hy sou die eienskappe moet bou van onderskeiding, selfbeheersing en diskresie, vastigheid, geloof, selfvertrou en die vermo\u00eb om met klein probleme op elke draai, en die behoeftes van andere wat ongeveins was, te behandel. Hy sou &#8216;n pilaar van sterkte moet wees. Selfs op hierdie tyd van groot onsekerheid vir hom, sou hy &#8216;n pilaar van sterkte vir andere moet wees.<\/p>\n<p>En die hele tyd, is sy verbinding met die Vergadering groeiend, stadig, versigtig, ten einde om hom nie onbekwaam te maak om in staat te wees om funksioneel in die w\u00eareld te wees nie, maar om &#8216;n brug te wees tussen hierdie w\u00eareld en die [geestelike] w\u00eareld buite \u2013 versterkend hierdie verbinding met elkeen van hierdie w\u00earelde en met die Wesens wat in elkeen van hierdie w\u00earelde bestaan.<\/p>\n<p>Hier kon hy nie homself aan God oorgawe nie en alle w\u00eareldlike bedrywighede opgee nie, want hy sou die saaie en die grondslag vir groot w\u00eareld bedrywighede en &#8216;n groot deelneming in die w\u00eareld moet bou.<\/p>\n<p>Hier sou hy nie &#8216;n askeet word en van die lewe onttrek nie. Hy sou &#8216;n eggenoot en &#8216;n vader en &#8216;n leier van &#8216;n organisasie wees, die hele tyd ontwikkelend die groot geheimenis van sy lewe en doel.<\/p>\n<p>Hy sou verantwoordelik moet wees vir alles hy gedoen het en nie die Bron van sy leiding of die inbors van die geheimenis van sy lewe vir andere openbaar nie. Slegs sy vrou en seun en &#8216;n weinige andere sou van hierdie dinge weet.<\/p>\n<p>Hy sou sy vaardighede as &#8216;n onderwyser moet ontwikkel, nie net vir indiwiduele nie maar vir groepe van mense, want sy bestemming sou in die toekoms wees om aan &#8216;n hele w\u00eareld te praat.<\/p>\n<p>Hy sou medelydend, wys en bekwaam moet wees, versigtig en onderskeidend, geduldig, \u00f3 so baie geduldig, met homself en andere.<\/p>\n<p>Hy sou innerlike luistering moet ontwikkel sodat hy die mag van Kennis kon hoor en voel praat as hy die behoeftes van andere dien.<\/p>\n<p>Hy sou mense moet laat kom en gaan, want nie elkeiemand het die sterkte om die voorbereiding te onderneem wat deur God se Nuwe Openbaring verskaf is.<\/p>\n<p>Hy sou aan sy doel en sy rigting moet vashou deur tye van groot leegheid toe hy nie van die Engelagtige Vergadering sou hoor nie. Hy sou sy eie sterkte moet bou op die basis van Kennis binne in homself. Want hy sou &#8216;n sterk voertuig moet word vir iets so groot en so diepgaande dat die w\u00eareld kan dit skaars verstaan.<\/p>\n<p>Deur meer periode van moeilikheid met sy gesondheid, sou hy begin die verkondiging en die lerings van die verkondiging te ontvang, selfs die lerings oor homself, as die Nuwe Boodskap het begin om vervul en volledig deur hom te word.<\/p>\n<p>Hy sou nederig moet wees, wetend dat hierdie buite hom en groter as hom was. En tog sou hy vertrouend moet wees dat hy die volgende stap kon neem en nie &#8216;n ontsnapping soek nie, soos so baie mense doen.<\/p>\n<p>Sy sterkte sou stil moet wees. Hy sou nie homself aankondig nie. Slegs as die Openbaring volledig geword het sou hy begin om die werklikheid daarvan te verklaar en moet erken dat hy werklik die Boodskapper was.<\/p>\n<p>Hy sou sy eie teensinnigheid moet oorkom, want slegs die teensinniges word gekose. Want die taak is te groot, te vereisend, te onseker en selfs te gevaarlik vir mense wys met werklike begrip te kies.<\/p>\n<p>Hy sou die noodsaaklike vermo\u00ebns en verfynings moet ontwikkel wat die Hemel sou verg. En hierdie sou jare en jare en jare neem, soos dit vir al die groot Boodskappers geneem het. Want niemand, selfs as hulle gekose is, is in die begin gereed nie.<\/p>\n<p>Dit het die Boodskapper 30 jare geneem om hierdie te doen, en selfs langer aangesien sy vroe\u00eb voorbereiding. Niemand wat ambiseus of self-bepaalde is kon hierdie doen nie, kon so &#8216;n onverklaarbare reis volg en sulke groot verdraagsaamheid, geduldigheid en vastigheid oefen nie. Hulle sou maklik afsonder val, want hulle h\u00ea nie die innerlike sterkte of die groter verbindings met die lewe om so &#8216;n groter taak te onderneem nie.<\/p>\n<p>Hy sou bereid moet wees om met die groot moeilikhede te behandel van &#8216;n voorbereiding te bring na &#8216;n w\u00eareld van groot dissonansie, vrees, kwaadheid en wantrou \u2013 waar mense gevang is in hul oortuigings en hul vermanings, hul mislukkings en hul nastrewings na rykdom en mag.<\/p>\n<p>Wie onder hulle kan hoor God praat weer, deur hierdie indiwidueel? Hulle mag hul godsdienste studeer. Hulle mag selfs godsdienstigee onderwysers of geleerdes of advokate word, maar wie kan hoor wanneer God weer sal praat? Wie het die nederigheid om hul idees en oortuigings te herbeskou? Wie kan luister na die roerings van hul hart en nie slegs gefixeer wees in wat hulle glo en hul oortuigings en alles wat hulle hulself daarin bel\u00ea het, opbouend hul posisie in die w\u00eareld?<\/p>\n<p>Hulle sou nie die Boodskapper ontvang nie, wat die antwoord vir hulle gebede is. Hulle sou hom betwis, hom veroordeel en hom afsit, want hulle is nog nie gereed om hom te ontvang nie.<\/p>\n<p>Die ontmoediging, die teleurstelling, die uitstekings van boosheid en skuld op die Boodskapper sal op hom ophoop word as hy voortgaan. Selfs nou staan hy by die drumpel van &#8216;n onwelkomende w\u00eareld, soekend daardie indiwiduele wat kan beantwoord, wat gereed is om onder die eerste te wees om die werklikheid dat God weer gepraat het te ontvang.<\/p>\n<p>Hulle sal kom van elke land, elke nasie, elke kultuur, een op &#8216;n slag, nie in groot groepe nie. Hordes van mense sal nie na die Openbaring storm nie. Dit sal met &#8216;n roeping begin, &#8216;n groot roeping wat nie slegs in die buitelike w\u00eareld bestaan nie, maar wat ook in die innerlike w\u00eareld bestaan. En hulle sal die dapperheid en die vertroue en die wysheid om te beantwoord moet h\u00ea.<\/p>\n<p>As hulle nie beantwoord nie en kan nie beantwoord en die vereistes van hul eie roeping voldoen nie, wat ver minder moeilik en vereisend as die Boodskapper s&#8217;n is, dan mag die Nuwe Boodskap nie &#8216;n vashou of &#8216;n vastrapplek in die w\u00eareld bou nie en nie in staat wees om die w\u00eareld op hierdie tyd te dien as dit bedoel is om te doen nie.<\/p>\n<p>Want die mensdom is op die rand van mislukking \u2013 vernielend die w\u00eareld waarin dit leef, vallend in twyfeling, vallend in chaos, vallend in eindelose oorlog en konflik oor wie sal toegang h\u00ea aan die oorblywende hulpbronne van die w\u00eareld.<\/p>\n<p>So hierdie is nie &#8216;n Openbaring vir sommige ver af behoefte nie, maar vir die onmiddelike behoeftes van mense orals. Want om sonder die mag van Kennis te leef is in groot vrees en onsekerheid te leef. Dit is om te ly.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is hier om daardie lyding te verlig, om sterkte en mag vir mense te gee, en te openbaar vir hulle die Wil van die Hemel en die werklike inbors van hul geestelikheid en groter roeping in die w\u00eareld, en wat die w\u00eareld werklik van hulle sal nodig, buite wat hulle hulleself mag wil gee vir hul eie gelukkigheid.<\/p>\n<p>Hy is by hierdie drumpel nou van indiwiduele rondom die w\u00eareld te uitroep, want hierdie is &#8216;n Lering vir die hele w\u00eareld en nie slegs vir een volkstam, een nasie, een landstreek of een groep nie. En tydsberekening is kritiek belangrik omdat die Boodskap word nou vir die w\u00eareld gegee. Dit is nie iets om slegs in &#8216;n terloopse manier gestudeer te word nie, of oor tyd beskou te word nie, of betwis en debateer te word in die gange van akademia, waar Kennis so baie skaars is.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n dringende Boodskap vir die mensdom. Die tyd is nou. Die behoefte is oorwelfend en groeiend met elke verbygaande dag. Die mensdom kan nie sien of weet wat dit moet doen nie. Nie genoeg mense h\u00ea die oortuiging van die hart om te doen wat werklik noodsaaklik is nie. Hulle moet deur die Openbaring bereik word. Hulle kan as Christene en Boeddhists en Moslems bly, maar hulle moet deur die Openbaring bereik word \u2013 genoeg mense in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>So die Boodskapper is onder enorme drukking om hierdie te doen met baie beperkte hulpmiddels en ondersteuning. Hy behandel altyd met onsekerheid, jy sien, en &#8216;n groot uitdaging. Hy kan nie &#8216;n lewe van rus leef nie. Hy kan nie homself in meditasie vir lank periode van tyd verloor nie. Want hy is geroep na &#8216;n groot diens in die w\u00eareld, wie se behoeftes diep is en elke dag groei. En hy is die een wat God se antwoord h\u00ea.<\/p>\n<p>Hierdie is waarheen sy sterkte, sy geduldigheid en sy vasberadenheid werklik benodig en vereis is, of hy sou inmekaar sak en afsonder breek. Hy sou homself aan sommige wilde en onverpaste laan gee om te soek, of deur andere verlok word wat hom en sy Openbaring vir hul eie self-belangrikheid en idees wil gebruik.<\/p>\n<p>Niemand verstaan die lewe van die Boodskapper nie. Maar Ons gee hierdie dinge vir jou sodat jy mag begin om &#8216;n waardering te h\u00ea vir wie hierdie indiwidueel is en wat hulle moes gedoen en die lank reis hulle moes neem. Jy wat vir alles ongeduldig is kan nie verbeeld die geduldigheid wat hierdie vereis het en die verdraagsaamheid wat dit vereis het en die sterkte en verantwoordelikheid hierdie vereis het.<\/p>\n<p>God wil h\u00ea dat jy die proses van Openbaring verstaan. God wil h\u00ea dat jy die lewe van die Boodskapper verstaan, as jy kan. God wil h\u00ea dat jy hierdie met jou hart voel en nie dit slegs met jou idees onderskei nie.<\/p>\n<p>God wil h\u00ea dat jy die belangrikheid van die Openbaring weet en wat dit geneem het om dit in die w\u00eareld te bring, vir die Boodskapper en vir diegene wat met hom gebly het en vir so baie lank met hom gereis het, gedurende die lank periode waar hy in onbekendheid sou moet bly \u2013 voorbereidend, bouend, studerend.<\/p>\n<p>Hierdie is die gesaligdes van die Boodskapper, nie omdat hulle so gloeiend manjifiek is nie, maar weens wat hulle in staat was om te doen, die getrouheid wat hulle betoon het, en die dapperheid en toewyding wat hulle lewens beweeg het.<\/p>\n<p>Sien hierdie in kontras met elkeiemand en alles om jou, en jy sal begin om die mag en die betekenis van hierdie vir jou lewe om te verstaan. Want jy ook h\u00ea &#8216;n groter bestemming en doel en kan leer van die lewe van die Boodskapper. Maar jy is nie geroep om te doen wat hy geroep is om te doen nie. Jy was nie in die w\u00eareld gestuur om te doen wat hy in die w\u00eareld gestuur was om te doen nie, maar om hom en andere te bystaan in eenvoudige en nederige maniere maar met &#8216;n groot gees, die groot sterkte en geduldigheid wat die Boodskapper sover betoon het.<\/p>\n<p>Die Hemel kyk op hom met groot waardering, maar ook met groot behoefte. Die Hemel kyk op sy vrou en sy seun as die sleutel vir sy sukses. Die Hemel kyk op diegene wat na die Openbaring geroep is met groot voorneme, want nou is hulle belangrik, meer belangrik as hulle eens weet of besef.<\/p>\n<p>Dit is die Wil van die Hemel dat God se Boodskap in &#8216;n betydse manier vir die w\u00eareld gegee word, om genoeg mense voor te berei om die groot verandering wat na die w\u00eareld kom en die mensdom se ontmoeting met lewe in die heelal, &#8216;n werklikheid wat niemand in die w\u00eareld vandag verstaan nie.<\/p>\n<p>Daardie is waarom God die werklikheid en geestelikheid van lewe in die heelal as deel van die Openbaring geopenbaar het. God het die Groot Golwe van verandering wat na die w\u00eareld kom geopenbaar sodat mense mag aandagtig en ingelig wees en hierdie groter perspektief kry, wat groter helderheid, bedoeling en betekenis vir hulle lewens en bedrywighede sal bring.<\/p>\n<p>God berei jou nie voor vir die Hemel alleenlik nie. God berei jou voor om met die werklike w\u00eareld te behandel en die Nuwe W\u00eareld wat kom wat baie weinige mense in die w\u00eareld nog kan sien.<\/p>\n<p>Jy ook moet die nederigheid h\u00ea om die Openbaring te ontvang. Jy moet die sterkte en aanhouvermo\u00eb h\u00ea om die Stappe na Kennis te neem. Jy moet die dapperheid h\u00ea om met vrae te leef wat nog nie beantwoord kan word nie. Jy ook moet die roeping leef wat t ver buite jou intellek en jou begrip uitstrek. Jy ook moet die Vier Pilare van jou lewe bou \u2013 die Pilaar van Verhoudings, die Pilaar van Werk en Verskafskap, die Pilaar van Gesondheid en die Pilaar van Geestelike Ontwikkeling \u2013 al die dinge wat die Boodskapper moes doen en vir so lank gedoen het.<\/p>\n<p>Jy sal sy lewe meer volledig verstaan as jy die reis jouself neem en sien hoe werklik uitdagend dit is, en hoe onmeetlik lonend dit is, en hoe verwarrend dit mag wees vir jou begrip en vir jou idees van jouself. Want sy doel is om jou buite hierdie dinge te neem in &#8216;n groter lewe, &#8216;n groter diens en &#8216;n groter doel in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is nou in die w\u00eareld. Hy is &#8216;n ouder man. Dit sou &#8216;n groot eer en se\u00ebn wees vir jou gedurende sy lewe hom te ontmoet en van hom te leer en sy betoning in jou hart te hou en sy gawe van Openbaring te ontvang, wat vir jou die lewe sal gee wat jy altyd in ander dinge gesoek het.<\/p>\n<p>Die Hemel se\u00ebn hom en se\u00ebn almal wat hom kan ontvang. Hy is &#8216;n nederige man. Maar in die Hemel is hy bekend, en hy staan met daardie groot Boodskappers wat in die verlede die mensdom gese\u00ebn en gelei het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op March 12, 2012 in Boulder, Colorado Seker, moet een wat geroep en bereid is om &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld te bring &#8216;n lank en baie uitdagende voorbereiding h\u00ea. Dit is die voorbereiding &#8216;n indiwidueel nie vir hulleself kon inisieer nie. Dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[61],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5363"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5363"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5363\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5364,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5363\/revisions\/5364"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5363"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5363"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5363"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}