{"id":5358,"date":"2020-08-08T02:02:17","date_gmt":"2020-08-08T02:02:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5358"},"modified":"2020-08-08T02:07:25","modified_gmt":"2020-08-08T02:07:25","slug":"die-herkoms-van-die-boodskapper","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-herkoms-van-die-boodskapper\/","title":{"rendered":"Die Herkoms van die Boodskapper"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op August 1, 2012<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>Mense h\u00ea geen idee wat dit beteken om &#8216;n Boodskapper te wees nie of hoe Boodskappers geselekteer of voorbereid word nie. Hulle wil helde aanbid of hulle altesaam ontken.<\/p>\n<p>Hulle wil glo dat die Boodskapper die Boodskap is, maar die Boodskap is altyd groter as die Boodskapper. Mense sal hul hele gesigspunt en benaderingswyse baseer op hul houding teenoor die Boodskapper, maar die Boodskap is altyd meer belangrik.<\/p>\n<p>Mense kan nie met die Boodskap leef nie, so hulle kwel oor die Boodskapper. Maar hulle verstaan nie die Boodskapper nie. Hulle het geen idee waarvandaan die Boodskapper kom nie en hoe die Boodskapper geselekteer word bo en verby elkeiemand anders nie. Baie mense dink daar kan nie een Boodskapper wees nie. Daar moet baie Boodskappers wees, of hulle hulleself behoort om &#8216;n Boodskapper te wees.<\/p>\n<p>In &#8216;n w\u00eareld van Afgeskeidenheid, een verteenwoordigend &#8216;n groter eenheid sal verkeerd opvat en verkeerd waargeneem word. Dit kan nie vermy word nie.<\/p>\n<p>Die Engelagtige Le\u00ebrskaar, die Engelagtige Vergadering, selekteer die Boodskapper vir elke presies w\u00eareld waar &#8216;n Boodskapper vereis is. En &#8216;n Boodskapper word slegs geselekteer op tye van groot verandering, moeilikheid en geleentheid vir &#8216;n ras, vir &#8216;n sekere w\u00eareld. Sulke groot draaipunte kom net baie ongereeld.<\/p>\n<p>In weervil van die groot gebeure wat in jou w\u00eareld op enige bepaalde tyd gebeur, sal die Boodskappers net baie ongereeld kom. In die tussentyd, sal daar profete wees \u2013 gewend waarskuwings of stellend standerde vir opdrag. Daar sal vision\u00eares wees. Daar sal hervormers wees. Daar sal advokate wees.<\/p>\n<p>Maar die Boodskapper bring &#8216;n hele nuwe werklikheid. Hierdie indiwidueel is nie een wat waarskuwing gee van die groot gevare van die toekoms of die huidige dag net nie, of ho\u00ebr standerde of &#8216;n groter visie van vrede, samewerking en gelykmatigheid onder die menslike familie verskaf nie, want daar is baie wat hierdie kan doen. Maar slegs &#8216;n Boodskapper van God kan &#8216;n hele nuwe werklikheid bring en met verloop van tyd die bewustheid en die bewussyn van groot nommers van mense verander, selfs affekterend die houdings van die hele menslike ras.<\/p>\n<p>&#8216;n Profeet kan nie hierdie doen nie, wat profete praat van wat nou of in die naby toekoms gebeur. Hulle voorspellings is nie vir alle tyd en vir alle volke nie. Hulle is spesifiek aan sekere volke en plekke en gebeure.<\/p>\n<p>Diegene wat &#8216;n ho\u00ebr standerd leer, hulle moet &#8216;n standaard versterk wat alreeds gegee geword het, baie keer oor, deur andere wat na so &#8216;n waardevolle diens geroep was.<\/p>\n<p>Maar die Boodskapper bring &#8216;n hele nuwe werklikheid. Hulle word nie verwag om elke behoefte van die dag te voldoen nie of elke probleem of krisis van die uur te oplos nie. Hulle bring iets om die hele benaderingswyse en toekoms van die mensdom te verander.<\/p>\n<p>Boodskappers word veroordeel en gekruisig en verniel omdat mense kry nie wat van die Boodskapper hulle wil h\u00ea nie. Hulle kry nie rykdom of groter sekuriteit of voordele of spesiale gunste nie \u2013 begiftigings van God.<\/p>\n<p>Die Boodskapper aanwys na die hede en na die toekoms en bring &#8216;n nuwe werklikheid in die w\u00eareld. Mense wat behoeftig en ambiseus is kry nie vanuit hierdie wat hulle in die oomblik wil h\u00ea nie, en so draai hulle weg van die Boodskapper. Hulle ontken die Boodskapper. Hulle veroordeel die Boodskapper. Hulle soek vir iemand wat hulle reg nou gaan bevoordeel in die maniere hulle wil h\u00ea en voorskrywe. Hulle h\u00ea geen idee wat hulle aankyk nie. Hulle het geen idee wat hulle beoordeel nie. Hulle het geen idee wat hulle groter behoeftes werklik is nie \u2013 die behoefte van die siel.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n dilemma vir alle volke in die w\u00eareld \u2013 ryk of arm, van enige nasie of kultuur of godsdienstige verwantskap. Hulle is nog nie bewus nie van die groot behoefte van die siel nie. Die weinige wat so doen, reik binne hul tradisies of buite hul tradisies. Hulle reik om hierdie verbinding binne in te vind, hierdie verbinding met God, en hierdie verbinding met hulle toekoms en hulle bestemming en hulle doel om in die w\u00eareld te wees. Elkeiemand anders is soos beeste wat in die veld bewei, tevrede net om voer vir die dag en meer plesiere vir m\u00f4re te h\u00ea en beskerm te wees, \u00f3f gewettig of ongewettig, van die gevare van die w\u00eareld.<\/p>\n<p>God praat aan diegene wat h\u00ea en diegene wat nie h\u00ea nie. God praat aan diegene wat regeer en diegene wat regeer word. God praat aan diegene wat eerlik is en diegene wat oneerlik is. God praat aan diegene wat ryk is en diegene wat baie arm is.<\/p>\n<p>Die Boodskapper bring &#8216;n Boodskap vir hulle almal. Hy is nie &#8216;n hervormer nie. Hy is nie net &#8216;n advokaat nie. Hy is nie net &#8216;n vision\u00eare nie. Hy is nie net &#8216;n profeet wat van die gevolge of gevare in die w\u00eareld vandag waarsku nie. Hy bring &#8216;n werklikheid vir elkeiemand wat hom kan ontvang, in nederigheid en eerlikheid. En sy teenwoordigheid in die w\u00eareld sal alles anders wat bedreiglik en manipulerend en selfsugtig en griewend en onvergewengesind en kwaad is, in kontras gooi.<\/p>\n<p>Maar die Boodskapper is nie perfek nie, want geen van die groot Boodskappers het perfek gewees nie. En die Boodskapper is nie &#8216;n god nie, want geen van die groot Boodskappers het gode gewees nie.<\/p>\n<p>Sy herkoms is van buite die w\u00eareld. Hy was deur die Engelagtige Teenwoordigheid geselekteer en voorberei om by die w\u00eareld by &#8216;n sekere plek en op &#8216;n sekere tyd te ingaan.<\/p>\n<p>Sy bestemming was om basiek onderwys te word oor die mensdom en die menslike toestand en afsonder te wees van die w\u00eareld genoegsaam dat sy groter beloftigeid en roeping later in sy lewe kon gebeur wanneer hy &#8216;n punt van rypheid bereik het.<\/p>\n<p>Sy lewe was uitgeplan, jy sien, ongeleke as elkeiemand om hom. Sy lewe was werklik uitgeplan en waggehou oor. Hierdie is die werklikheid van al die Boodskappers. En dit is die werklikheid van die Boodskapper wat vandag in die w\u00eareld is, bringend &#8216;n Nuwe Openbaring van God.<\/p>\n<p>Want God het weer gepraat om die mensdom voor te berei vir die gevare om in &#8216;n verminderende en agteruitgaande w\u00eareld te leef en die groot en onsigbare gevare van kontak met invallende kragte vanuit die heelal, wat hier is om voordeel van menslike swakheid, ambisie en oneenheid te neem.<\/p>\n<p>Die Boodskapper het die Boodskap buite die w\u00eareld gegee geword, nie intellektueels nie, maar by &#8216;n dieper verdieping van die verstand inboesem, buite die gebied en die bereik van die intellek. Wie kan hierdie verstaan? Wie in die w\u00eareld vandag kan hierdie verstaan, maar &#8216;n baie weinige?<\/p>\n<p>Hy sou &#8216;n nederige man wees. Hy sou onderwys wees, maar nie baie onderwys nie. Hy sou deur die w\u00eareld be\u00efnvloed wees, maar nie baie deur die w\u00eareld be\u00efnvloed nie. Hy sou oplettend van andere wees, maar nie geboeid deur andere wees nie. Hy sou beskikbaar, oop en ontvanklik moet bly deur al die formatiewe jare van sy lewe.<\/p>\n<p>Baie moeilik om te bereik, is hierdie, sonder Goddelike toesig. Terruggehou van groot loopbane. Terruggehou om hom in verhoudings te pleeg todat hy sy ware maat ontmoet het. Terruggehou van belangstellings en stokperdjies. Terruggehou om &#8216;n advokaat of &#8216;n hervormer te word. Terruggehou vir jare en jare, hy het die standerde van die samelewing gefeil, die verwagtings van die samelewing gefeil, die verwagtings van familie gefeil \u2013 wagtend, voorbereidend vir die oomblik van Inisiasie.<\/p>\n<p>Vir God se Boodskapper op hierdie tyd, dit het op die ouderdom van 33 gebeur. Hy sou &#8216;n baie lank tyd moet wag. Die Boodskap was binne in hom, maar buite sy bewustheid. Hy het dit soos &#8216;n geheime lading gedra. Want die lading moet geheime wees sodat dit nie mee ingemeng kan word nie. Dit kan nie voortydig geopenbaar word nie. Dit kan nie misgebruik, verkeerd toewys en misverstaan word nie. Dit moet vir die Inisiasie wag, die Groot Strale van Inisiasie, wat hom so geweldig sou slaan dat dit sy hele lewe sou verpletter en hom in &#8216;n heeltemal nuwe rigting stuur.<\/p>\n<p>Mense dink dat die groot Boodskappers almal baie vroom is, baie suiwer, het nooit &#8216;n fout in die lewe gemaak nie. Hierdie is dwaasheid. Natuurlik het hulle almal foute in die lewe gemaak. Sommige van hulle het baie daarvoor gely.<\/p>\n<p>Wat hulle Boodskappers gemaak het was die mag van die Boodskap in hulle ingeboesem en hulle vermo\u00eb om die verlokkings, die tragedies en die drukkings van die w\u00eareld te teenstaan tot so &#8216;n tyd waar hulle Inisiasie kon begin. En hierdie kon nooit gebeur sonder Goddelike toesig en versigtige bestuurding van hulle lewens nie. Mense dink hierdie toesig beskikbaar vir elkeiemand is, maar daardie is nie die geval nie.<\/p>\n<p>In alle gevalle, die Boodskappers het nie geweet wie hulle was nie of wat hulle dra nie of wat dit vir die toekoms kon beteken nie totdat die punt van Inisiasie en die proses van Inisiasie wat sou volg wat hulle voort deur baie draaipunte in die toekoms sou dra. Tyd en plek was baie belangrik hier, en die trap van ondersteuning hulle van sekere indiwiduele ontvang het was baie belangrik hier.<\/p>\n<p>Hierdie is wragtig &#8216;n unieke indiwidueel in die w\u00eareld, en het altyd gewees. Hoewel hulle [w\u00eareldlike] herkomste gewoon en nederig is in meeste gevalle, eindig hulle as die belangrikste mense in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hulle is deur die Engelagtige Teenwoordigheid gestuur. Hulle is met die Boodskap inboesem, wat groter is as hulle, wat groter is as hul begrip, wat groter is as enigiets hulle hulleself kon bedink. Dit h\u00ea die Mag van God binne daarin. Dit h\u00ea die mag van Inisiasie.<\/p>\n<p>Geen Boodskapper kon hierdie opdink nie. Geen Boodskapper kon van hierdie bedink en hierdie saamstel nie. Hierdie is nie &#8216;n lering gebaseerd op &#8216;n eklektiese benaderingswyse of &#8216;n hersiende uitgawe van bestaande tradisies nie. Geestelike onderwysers rondom die w\u00eareld in alle tradisies doen hierdie, maar die Boodskapper bring iets groter.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is nie manjifiek nie. Die Boodskapper is nie so vreeswekkend dat elkeiemand om hom onmiddelik hierdie persoon se belangrikheid en uniekheid besef nie.<\/p>\n<p>Hierdie het nooit die geval vir God se Boodskappers gewees nie. Hulle was sleg behandel. Hulle was geignoreer, of ontken, of wreedaardig behandel \u2013 nouliks ge-erken deur diegene om hulle. Slegs &#8216;n baie weinige het hierdie erkenning gehad, en hulle sou &#8216;n belangrike deel speel in die Boodskapper se ontwikkeling en vroe\u00eb ministerskap en later suksesse.<\/p>\n<p>Nou vir die eerste keer, word die mag van Openbaring meteens rondom die w\u00eareld gegee \u2013 nie in een volkstam nie, nie in een spesifieke landstreek nie, nie in een belangrike plek in die w\u00eareld nie. Want die w\u00eareld nou is verbind, en die Boodskapper sal aan die hele w\u00eareld praat, en die hele w\u00eareld kan ook teen hom draai. Die geleentheid is onmeetlik, maar die gevare daarin betrokke is ook.<\/p>\n<p>Soos altyd, sal godsdienstige figure bedreig word eers sy stem gehoor word, eers die impak op mense groei, eers sy Boodskap begin om vashou te neem. En hoewel hy nie hier is om regerings te aantas of wreedaardige diktatorskappe te verslaan of ewigsins rewolusion\u00ear in hierdie manier te wees nie; hoewel bring hy vrede, samewerking en gelykmatigheid, sal hy soos &#8216;n vyand behandel word deur diegene wat beweer om godsdienstig te wees, deur diegene wat beweer om God en God se Wil te verteenwoordig, deur die volgelings van al die vorige Boodskappers.<\/p>\n<p>Baie sal hom as &#8216;n vyand en &#8216;n bedreiging beskou. Hierdie wys vir jou hoe ver hulle werklik is van die Bron van hul eie tradisies en hoe swak is Kennis binne in hulle, die groter verstand wat God vir alle mense gegee het.<\/p>\n<p>Dit sal makliker wees vir die gewone persoon om die Boodskapper te erken. Dit sal makliker wees vir die persoon wat weinige vooropgestelde opvattings en geen belegging in die samelewing h\u00ea nie om die Boodskapper te erken.<\/p>\n<p>Jy kan hom ontken. Jy kan hom verlo\u00ebn. Maar hy het die Boodskap, en hy bring dit voort, in die suiwerste vorm moontlik.<\/p>\n<p>Jy kan nou die Stem van Openbaring eens hoor, wat nooit tevore moontlik was nie en wat nooit tevore gebeur het nie. Ja, Engelagtige Stemme het gehoor geword pratend aan baie spesifieke dinge, en hierdie het somtyds opgeneem geword, maar &#8216;n Nuwe Boodskap van God het nooit in sy suiwer vorm opgeneem geword nie.<\/p>\n<p>Om die Boodskapper te erken, moet jy die o\u00eb waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor h\u00ea. Jy moet gewillig wees om jou vooropgestelde opvattings en jou ergernisse teen godsdiens en jou vastige oortuigings oor God, godsdiens en geestelikheid tersy l\u00ea om &#8216;n suiwer en werklike ervaring te h\u00ea.<\/p>\n<p>Die Boodskapper sal nie godsdienste van die w\u00eareld veroordeel nie, maar hy sal in kontras dieselfde essens van hulle Lerings verskaf wat verlore, vergeet of ontken geword het.<\/p>\n<p>Hy sal &#8216;n nuwe werklikheid in die w\u00eareld bring wat alle godsdienste sal verg om hul prim\u00eare en grondige idees en oortuigings weer te vasstel. Hoewel h\u00ea hy geen geweld binne in hom nie, sal hy die tafels onderstebo draai deur sy verkondiging, deur sy teenwoordigheid in die w\u00eareld en deur die Openbaring sigself.<\/p>\n<p>Mense sal besete word oor wie hy dink hy is of s\u00ea hy is en wie hy kon wees omdat hulle bang vir die Openbaring is. Hulle kan nie met die Openbaring behandel nie, so hulle word voorbesete met die Boodskapper. Hulle sal kla. Hulle sal hom van dinge beskuldig. Hulle sal dink dat vir die Openbaring waar te wees, hoef die Boodskapper hulle kriteria te voldoen. Hulle sal kla, asof hulle weet wat die kriteria vir die Boodskapper is. Sulke dwaasheid en hovaardigheid, maar baie mense hou hierdie gesigspunte en baseer hulle idees op hulle.<\/p>\n<p>O, hy moet gee vir mense wat hulle wil h\u00ea, of hulle sal nie hom wil h\u00ea nie. Alle Boodskappers het hierdie grondige en onvermybare dilemma onder die o\u00eb gesien.<\/p>\n<p>Hy is nie hier om jou wat jy wil h\u00ea te gee nie. Hy mag nie vir jou eens gee wat jy dink jy in die oomblik nodig nie. Maar hy gee vir jou die pad na jou eie persoonlike openbaring, na jou herstelling en jou verlossing. En hy bring dit vir jou in die helderste terme moontlik.<\/p>\n<p>Hy praat nou aan &#8216;n geletterde w\u00eareld, so die Lering is nie in pastorale terme aangetrek en verborge nie, of anekdote of stories wat menslike kommentaar moet verg vir mense hulle betekenis te verstaan.<\/p>\n<p>Die Openbaring word suiwer en eenvoudig gegee. Maar dit is so diep dat mense sal met dit in &#8216;n nuwe manier moet wees, want dit is nie &#8216;n intellektuele onderneming nie. Dit is &#8216;n kwessie van die hart en van die siel.<\/p>\n<p>Die Engelagtige Vergadering verstaan die predikament om iets so magtig en suiwer in die w\u00eareld te bring, en die krisis dit sal skep vir mense oor of hulle hierdie kan ontvang en aanvaar, en die uitdaging dit vir hulle sal gee om hul eie lewens te hervorm en hulle verbinding te stig met Kennis, die groter Intelligensie wat God vir hulle gegee het, wat wag om ontdek te word.<\/p>\n<p>Dit is vir hierdie rede dat die Openbaring die Stappe na Kennis by dieselfde begin van die Openbaring verskaf het dat die pad gestig sou wees en nie later geskep word deur vindingryke volke nie, en dat die helderheid en bedoeling helder gestig sou wees, en nie later hergestig word per diegene wat nie die Boodskapper geken het nie.<\/p>\n<p>Die risiko van korrupsie is so groot. Die risiko van misvertolking is so groot. Die risiko van misverstaan is so groot. Daardie is waarom die Openbaring herhaaldelik is \u2013 herhalend weer en weer sy doel, sy doelwit, sy pad en die belemmerings en probleme wat mense onder die o\u00eb sal moet sien om te begin om &#8216;n ware verhouding te kry met hulle dieper inbors, en die kans te h\u00ea om hulle groter doel in die w\u00eareld te ontdek, en al die vergifnis en herbeskouing wat hierdie sal verg, aangesien hoe hulle hulleself en die w\u00eareld vandag sien.<\/p>\n<p>Die Boodskapper bring nie vrede nie. Hy bring uitdaging. Hy bring geleentheid. Hy bring herstelling. Hy bring werk. Hy bring ware verhouding. Hy bring die Goddelike Wil en Doel in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hy bring die Openbaring wat die mensdom van ineenstorting binne die w\u00eareld en van die risiko van onderwerping van buite die w\u00eareld kan red. By bring dinge wat so groot is dat mense nooit nie van hulle eens gedink het nie.<\/p>\n<p>Hy praat aan die behoeftes van die toekoms sowel as die hede. Hy praat aan die behoeftes van die mense &#8216;n eeu van nou af wat sien voor hulle &#8216;n w\u00eareld rampspoedig verander. Hy praat aan diegene wat in die toekoms die Groter Gemeenskap van lewe onder die o\u00eb sal moet sien en selfs diegene wat op hierdie oomblik kontak ervaar.<\/p>\n<p>Hy bring die oplossing vir &#8216;n duisende vrae en probleme, verby wat mense vandag weet waarvan \u2013 wat menslike vryheid en soewereinteit sal beveilig en skep in die heelal, waar vryheid skaars is, waar alles kort van invalling sal gedoen word om voordeel van &#8216;n swak en argelose mensdom te neem.<\/p>\n<p>Mense weet niks van hierdie nie. Mense weet niks van die werklike gevare wat vandag voor die w\u00eareld staan. Hulle leef in hul eie klein droom, voorbesete met hulle behoeftes en hulle probleme. Hulle h\u00ea geen idee nie van wat gaan die menslike beskawing bedreig, albei van binne in en van buite af. Maar die Openbaring bring hierdie bewustheid.<\/p>\n<p>Want slegs God kan openbaar hoe die lewe in die heelal is lyk, en hierdie is deel van die Openbaring. Slegs God kan openbaar wat kom oor die horison vir die mensdom, en hierdie word in die Openbaring geopenbaar. Slegs God kan aan die dieper behoeftes van die hart en die siel praat, en hierdie is die sentrum van die Openbaring. Van die behoeftes van die hele w\u00eareld, albei nou en in die toekoms, na die grondige en kern behoeftes van jou die indiwidueel, op hierdie oomblik, praat die Openbaring van al hierdie dinge, want hulle is almal verbind, jy sien.<\/p>\n<p>Die Boodskapper praat van lewend &#8216;n groter lewe in diens vir &#8216;n w\u00eareld in nodigheid. Seker, is hierdie nodigheid groeiend met elke verbygaande dag en sal verhoog verby wat mense vandag estimeer.<\/p>\n<p>Hy roep mense uit hul treurige poging na self-vervulling, hulle tragedies, hulle predikamente, hulle betrapping, [roepend] mense uit politieke en sosiale en godsdienstige verdrukking om die stem te vind wat God binne in hulle gesit het vir hulle om te vind en te volg.<\/p>\n<p>Vir hierdie, sal hy ontken en veroordeel word deur diegene wat in ander dinge beleg het, deur diegene wie se gesigspunte bedreig word; wie se posisie in die lewe gevra word; wie se waardes, etieke en vastige oortuigings in twyfel gegooi word deur sy verkondiging en deur die inbors van die Openbaring sigself.<\/p>\n<p>Die Engelagtige Teenwoordigheid weet dat as hy genoeg mense binne die wydte van sy tyd kan reik, sal die Openbaring in die w\u00eareld vashou neem. Maar baie dinge het die Boodskapper uitstel. Mense het nie beantwoord nie wat bestem was om so te doen. Daar het finansiele terugsettings gewees, baie ernstige siekte en die groot uitdaging om die onwetendheid en voorbesettings van die mensdom te deurbreek.<\/p>\n<p>Daardie is waarom enigiemand wat aan die Boodskapper kan beantwoord moet wragtig beantwoord. En tyd is van die essens, want hy is &#8216;n ouder man, en sy teenwoordigheid in die w\u00eareld is van kritieke belangrikheid vir die toekoms van die mensdom.<\/p>\n<p>Hierdie keer, het die Engelagtige Teenwoordigheid die Boodskap voorgestel voordat die Boodskapper eens homself sou verkondig. In daardie manier, het die Boodskap volgehou geword. Dit het afgedruk geword. Dit het gestig geword. Selfs as die Boodskapper m\u00f4re ramp sou ontmoet, is die Boodskap daar, en daar is genoeg mense nou om vir dit te praat en dit voort te dra. Hierdie is om usurpasie en korrupsie te verhoed, want die Boodskap praat helder, sonder &#8216;n groot behoefte vir menslike kommentaar of ingryping.<\/p>\n<p>Tog bevat die Boodskap meer as wat afgedruk is en wat opgeneem geword het. Daardie is waarom as jy die Boodskapper kan reik en die Boodskap hoor, sal jy dinge hoor buite wat afgedruk en opgeneem geword het.<\/p>\n<p>Want hy dra die Boodskap binne in hom soos &#8216;n vuur. Dit brand. Maar dit maak die siel warm en belig die landskap. Die Vuur van Kennis binne in die Boodskapper is ongeleke as enige vuur in die w\u00eareld. Dit is so magtig selfs hy kan nie dit vir lank periode van tyd staan nie.<\/p>\n<p>Jou verhouding met hom is belangrik. Jy besef nie die belangrikheid daarvan nog nie. Maar hy moet korrek gesien word. Hy moet van die siel en die hart gesien word. Hy moet gehoor word, en die inbors van Openbaring moet genoegsaam verstaan word sodat jy die groot geleentheid wat hierdie vir jou en vir die w\u00eareld gee, kan verstaan.<\/p>\n<p>Want dit sal eeue wees voordat &#8216;n verder Boodskap gestuur word. Hierdie is dit. Hierdie is die een. Hierdie is die werklike Boodskap vir die w\u00eareld vir hierdie tyd en vir die tye voor.<\/p>\n<p>Misluk om te beantwoord hier, en die gevolge sal groot wees vir jou lewe en vir die w\u00eareld. Jy sal nie jou bestemming vind nie. Jy sal nie jou roeping vind nie. Jy sal verlore op see wees met elkeiemand anders \u2013 rondtastend, soekend, lydend. Kennis binne in jou sal lewendig wees, maar jy mag nie &#8216;n manier vind om met dit te verbind nie. En jou ergernis teen die w\u00eareld sal groei terwyl die w\u00eareld verminder. En jou verdriet en jou benoudheid sal vergroot terwyl menslike lyding om jou vergroot. En jy sal hulpeloos en hopeloos voel betreffend jou posisie in die heelal, want jy het nog nie die mag van Kennis gevind om jou te verlos nie.<\/p>\n<p>Hierdie is die gevolg om op &#8216;n tyd van Openbaring te leef. Dit is nie net &#8216;n kwessie van hierdie bo daardie te kies nie. Dit is nie een lering teen &#8216;n ander lering nie. Dit is die kritieke ding wat wat die hele verskil sal maak. Sukses en mislukking hier is heeltemal beslissend vir die indiwidueel, vir jou.<\/p>\n<p>Hierdie is waarom mense dink dat Openbaring nie weer kan gebeur nie omdat hulle werklik wil nie met die uitdaging en die geleentheid en die herskatting wat dit verg en voorstel moet behandel nie. Beter om met oude Openbarings wat goed gestig is te leef, waar menslike kommentaar het hulle so volledig bedek dat dit moeilik is om werklik te verstaan waaroor die Openbarings in die eerste plek gepraat het.<\/p>\n<p>Hulle [die oude Openbarings] het die vestiging geword. Hulle het die instelling geword. Hulle het die aanvaarde norm geword. Daar is indiwiduele wat hul ware waarde erken en probeer om hierdie waarde te leef. Maar vir die meeste mense is hierdie net wat van hulle verwag is in hulle kultuur en nasie \u2013 om te glo en te volg, ten minste tot sommige trap, maar nooit met groot ernstigheid of ware toewyding nie.<\/p>\n<p>So in hierdie omgewing wat in die gedrang is, het God weer gepraat en &#8216;n Boodskapper in die w\u00eareld gestuur, vanuit die Engelagtige Vergadering en Le\u00ebrskaar gestuur om &#8216;n nuwe werklikheid te aflewer, om mense uit hulle selfvoldaanheid te skud, om mense uit die skadus van hulle verlede te roep, om helderheid en oplossing te bring waarheen daar net opinie en spekulasie is, om mense buite oortuiging en hul intellektuele begrip te neem na &#8216;n groter werklikheid van erkenning en verlossing.<\/p>\n<p>As jy die herkoms van die Boodskapper kan verstaan, sal jy begin om jou herkoms en wat jou in die w\u00eareld gebring het te verstaan, wat &#8216;n heeltemal verskillende manier is om na jou lewe te kyk \u2013 jou huidige lewe, jou verlede lewe en jou toekoms \u2013 en inderdaad &#8216;n opmerklike manier om na die w\u00eareld te kyk. Want daar sal geen veroordeling hier wees nie, slegs erkenning en vasberadendheid en groot medelydendheid vir die mensdom terwyl dit sukkel om sy werklike sterkte te vind op &#8216;n tyd van Openbaring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op August 1, 2012 in Boulder, Colorado Mense h\u00ea geen idee wat dit beteken om &#8216;n Boodskapper te wees nie of hoe Boodskappers geselekteer of voorbereid word nie. Hulle wil helde aanbid of hulle altesaam ontken. Hulle wil glo dat die Boodskapper die Boodskap is, maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[60],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5358"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5358"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5358\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5362,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5358\/revisions\/5362"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5358"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5358"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5358"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}