{"id":5311,"date":"2020-05-27T19:34:55","date_gmt":"2020-05-27T19:34:55","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5311"},"modified":"2020-05-27T19:35:26","modified_gmt":"2020-05-27T19:35:26","slug":"die-wereld-moet-god-se-nuwe-boodskap-ontvang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-wereld-moet-god-se-nuwe-boodskap-ontvang\/","title":{"rendered":"Die W\u00eareld Moet God se Nuwe Boodskap Ontvang"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers op<\/em><br \/>\n<em>Januarie 1, 2015<\/em><br \/>\n<em>in Alexandri\u00eb, Egipte<\/em><\/p>\n<p>God weet wat vir die w\u00eareld kom. God weet die toestand van die w\u00eareld en sy mense. En die Engelagtige Vergadering wat oor hierdie w\u00eareld waghou elke oomblik kykend is.<\/p>\n<p>Dit is geen geheim vir diegene wat oor jou waghou wat jou groter behoeftes is, albei in hierdie oomblik en in die tye voor.<\/p>\n<p>Jy kan nie hierdie dinge sien nie, want jy ken nie jouself volledig nie. Jy weet nie hoekom jy in die w\u00eareld gestuur was, of waar jy op hierdie oomblik moet wees en hoekom jy nie op hierdie oomblik daar is nie. Jy kan nie sien wat oor die ver horison kom nie, kom na jou toe. Maar diegene wat oor jou waghou en die Heer van die heelal weet hierdie dinge.<\/p>\n<p>Mense is deur hul gelowe en hul vermoede vasgebind. Hulle is deur hul belegging van godsdienste van die verlede vasgebind, wat dit selfs meer moeilik maak vir hulle om te verstaan dat God weer gepraat het vir die beskerming en bevordering van die mensdom.<\/p>\n<p>Alles God nog ooit vir die w\u00eareld in die groot Boodskappe gegee het, na tye van groot behoefte en geleentheid gegee, het vir die bevordering en die beskerming van die mensdom gegee geword.<\/p>\n<p>Jy besef nie dat jy leef in &#8216;n w\u00eareld binne &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe nie, waarheen daar baie bedreigings tot menslike vryheid en oppergesag is. Jy sien nie die groter prent van jou lewe nie of hoekom jy in die w\u00eareld na hierdie tyd gestuur was, om die w\u00eareld onder hierdie omstandighede te dien. Maar die Hemel kan hierdie dinge sien, wat jou, lewend in jou staat van Afgeskeidenheid, kan nie sien nie.<\/p>\n<p>Jy is verder deur jou vermoede en gelowe, jou houdings en jou veroordeling van anderes verblind.<\/p>\n<p>Mense leef vir die oomblik. Hulle het vergeet hulle moet ook vir die toekoms voorberei. Soos alle intelligente skepsels op Aaarde, moet hulle hierdie twee dinge doen.<\/p>\n<p>Maar God weet wat kom. God weet wat die mensdom na hierdie tyd nodig. God weet wat jy, as &#8216;n individueel, sal moet h\u00ea om jou groter doel waarvoor jy gekom het en hoekom jy gestuur was en wat jy hier moet volbring te herken, wat buite jou begrip is.<\/p>\n<p>Want jou intellek is nie groot genoeg om groter dinge van hierdie inbors te hou nie. Dit &#8216;n perfekte meganisme om die w\u00eareld van veranderende omstandighede te navigeer, maar dit kan nie jou lewe buite tyd en ruimte, en die groter kragte wat jou rig en jou hier gestuur het en wat vir jou jou groter doel om hier te wees hou, verstaan nie.<\/p>\n<p>Nou God het weer gepraat, ge\u00ebnd &#8216;n Openbaring groter en meer uitgestrek as enigiets wat tevore vir die menslike familie gegee was, nou vir &#8216;n geletterde w\u00eareld van globale kommunikasie en groeiende globale bewustheid gegee, nou na &#8216;n tyd gegee wanneer die w\u00eareld inkom by &#8216;n staat van agteruitgaan \u2013 agteruitgaande hulpbronne, &#8216;n agteruitgaande omgewing, &#8216;n veranderende atmosfeer, alles deur menslike onwetendheid, grypsugtigheid en korrupsie gesmee.<\/p>\n<p>So die mensdom staan blindelik na die draaipunt van vinnige verandering wat die gesig van die w\u00eareld kon verander, die grootste uitdaging wat nog ooit vir die menslike familie as &#8216;n heel gekom het.<\/p>\n<p>Maar mense leef in die oomblik en sien nie die bewyse van die w\u00eareld nie. Hulle hoor nie die bewyse binne in hulleself nie \u2013 dit waarsku hulle, maak hulle wakker, vertel hulle om te weerhou, vertel hulle om te herbeskou sodat hulle &#8216;n oomblik van siening, &#8216;n oomblik van helderheid mag h\u00ea, sodat hulle &#8216;n oomblik mag h\u00ea om die groter stem wat God binne in hulle gesit het, die stem van Kennis, te hoor.<\/p>\n<p>Diep onder die oppervlakte van die verstand dit is. Dit probeer om jou iewers te neem, om jou voor te te berei vir &#8216;n groter diens in die w\u00eareld en jou voor te berei vir &#8216;n w\u00eareld van monumentale verandering en onrustigheid.<\/p>\n<p>God het nou weer vir die hele w\u00eareld gepraat, nie vir een klein groep nie, nie vir een landstreek alleenlik nie, nie vir een godsdienstige tradisie nie, nie vir een geleerde klas van mense nie, maar vir elkeiemand na alle stasies van die samelewing, en in alle samelewings.<\/p>\n<p>Want die w\u00eareld moet God se Nuwe Openbaring hoor, of dit sal nie vir die groot toekoms, vir die nuwe w\u00eareld wat dit net begin om te ervaar voorberei nie. Dit sal nie sy onophoudelike konflikte einde maar die w\u00eareld selfs verder verlaag, gooiend die mensdom in groter en groter donkerheid en deurmekaarheid.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld moet God se Nuwe Openbaring hoor. Want die groot tradisies van die verlede was nie bedoel om die mensdom voor te berei vir hierdie groot draaipunt in julle evolusie nie. Hulle kan nie julle vir &#8216;n heelal vol intelligente lewe voorberei nie. Hulle kan nie julle vir &#8216;n w\u00eareld in agteruitgaan, &#8216;n w\u00eareld wat alles wat jy sien en weet sal verander, voorberei nie.<\/p>\n<p>Hulle was na verskillende tye in die geskiedenis gegee om die menslike beskawing te bou, om ware mensliewendheid, ware menslike etiek en ho\u00eb beginsels te bou en versterk. Hoewel baie het nie bekwaam gewees om hierdie dinge te volg nie, hulle moes gestig geword of die mensdom sou altyd &#8216;n primitiewe, geweldige, self-verwoestige ras wees, verlagend &#8216;n pragtige w\u00eareld, wat so ongewoon in &#8216;n heelal van onvrugbare planete en onherbergsame plekke is.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld moet van God se Nuwe Openbaring hoor omdat dit alleenlik die sleutel aan julle toekoms, aan julle veiligheid, aan menslike eenheid, bedoeling en samewerking hou. Daar is te min mense in die w\u00eareld wat hierdie genoegsaam waardeer om bekwaam te wees om die koers wat julle nou vir julleself stel, selfs op hierdie oomblik, te verander en beweeg. Dit moet van God kom \u2013 jou Bron, die Skepper van alle lewe, die Skepper van alles.<\/p>\n<p>Maar vir hierdie, moet jy met nuwe ore hoor. Jy moet met &#8216;n oop hart luister. As jy hierdie verwerp, dan verwerp jy die God wat jy aanspraak maak om te lofprys en daarin te glo. Jy verwerp die bewustheid dat God se plan groter as net een Openbaring na een spesifieke tyd in die geskiedenis is.<\/p>\n<p>Want al die Boodskappers het vanuit die Engelagtige Vergadering gekom, en hulle almal dien in &#8216;n Groter Plan vir die mensdom \u2013 om die menslike beskawing te bou, om menslike eenheid en samewerking te bevorder, om die mensdom te leer, deur wysheid en en sy tegnologie, hoe om &#8216;n pragtige w\u00eareld te volhou en nie dit in &#8216;n staat van totale verrotting te beroof nie.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n Groter Plan. Selfs van die begin, was dit om julle voor te berei vir julle toekoms in &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal. Maar eerste moet dit [die mensdom] &#8216;n lewensvatbare beskawing word. Dit moet ho\u00ebr etieke en beginsels h\u00ea om &#8216;n vry w\u00eareld te wees en om enige vryheid te h\u00ea in &#8216;n heelal waarheen vryheid so baie skaars is.<\/p>\n<p>Die Plan was altyd daar. Dit het nie verander nie, maar net sigself aan veranderende omstandighede en aan bewegende oomblikke van groot geleentheid geadapteer.<\/p>\n<p>Jy kan nie hierdie sien nie, jy wat in die oomblik leef, jy wat omgrens is deur &#8216;n w\u00eareld jy nie verstaan nie, jy wat in jou gedagtes en jou gelowe en jou vermanings leef, maar nog nie die groter Teenwoordigheid kan voel nie, wat met jou bly en wat jou Bron, jou doel en jou bestemming is.<\/p>\n<p>Dit is noodsaaklik dat die w\u00eareld God se Nuwe Boodskap hoor. Want slegs God weet wat kom. Slegs God weet hoe jy voor kan berei. Slegs God verstaan jou beter as jy jouself verstaan. Slegs God weet die ware toestand van die mensdom en wat die mensdom moet doen om sigself van instorting van binne en van die risiko van onderwerping deur anderes van buite te red.<\/p>\n<p>Moenie agter jou skrifture staan en hierdie ontken nie, want hierdie is die verder werk van God in die w\u00eareld. Hierdie vervul die werk van Mohammed en die Jesus en die Boeddha en die ander groot onderwysers \u2013 bekende en onbekende, geherkende en ongeherkende \u2013 in die geskiedenis van hierdie w\u00eareld, wat jy selfs nie heeltemal daarmee kan reken nie.<\/p>\n<p>Moenie hovaardig en dwaas wees nie, of jy sal misluk in die gesig van die Groot Golwe van verandering wat kom. En jy sal nie vir jou ontmoeting met &#8216;n heelal van intelligente lewe voorberei nie, &#8216;n ontmoeting wat alreeds gebeur deur kragte wat hier is om voordeel van &#8216;n swak en argelose mensdom te neem.<\/p>\n<p>Die risikos elke dag groei. Die Groter Donkerheid is in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die mensdom verwoes sy grondslag in hierdie w\u00eareld met onvoorafgaande haastigheid en dwaasheid \u2013 onbekwaam om sigself te weerhou, onbekwaam om koers te verander, onbekwaam om vir die groter behoeftes van mense allerwe\u00eb te verskaf, onbekwaam of onwillig om te doen wat moet gedoen word om die mensdom se toekoms te veilig onder &#8216;n verskillende klomp omstandighede.<\/p>\n<p>Jy kan nie jouself voorberei nie. Jy het nie die dapperheid nie. Jy sien nog nie die behoefte nie. Jy herken nog nie die bewyse nie. Julle het nog nie die samewerking by julle nie, tussen julle, tussen julle nasies, tussen julle godsdienste, wat nou in altyd groeiende wanorde en oneensgesindheid tussen mekaar en selfs binne hulleself neerdaal.<\/p>\n<p>Dit is nie dat julle hulpeloos is nie. Dit is net dat julle onverantwoordelik is. Dit is nie dat julle nie sekere sterkte en bekwaamhede h\u00ea nie. Dit is dat julle verlore in &#8216;n w\u00eareld van vrees en begeerte, stryd, armoede en verlies is \u2013 &#8216;n w\u00eareld julle het geskep.<\/p>\n<p>Jy kan nie God vir hierdie skuld nie. Julle kan nie God selfs vir die natuurlike rampe skuld nie \u2013 die droogtes, die orkane, die pestilensie \u2013 omdat hierdie alles deel van die natuur fungerend is, wat in beweging na die begin van tyd gestel was.<\/p>\n<p>So die Engelagtige Vergadering waghou oor jou en alle anderes om te sien hoe julle sal adapteer, om te sien wat julle sal kies. Hulle het jou vryheid gegee om in Afgeskeidenheid te leef. Hulle het jou die vryheid selfs om te misluk gegee. Maar hulle het jou ook die mag en die rigting gegee om sukses te h\u00ea \u2013 as jy kan beantwoord, as jy aan hierdie groter leiding kan beantwoord, as jy aan Kennis binne in jouself kan beantwoord, wat nog verbind met God is.<\/p>\n<p>Die Heer van hierdie heelal en ander heelalte en van die Skeppingswerk, die tydelose Skeppingswerk buite alle fisieke betoning, bedien nie aan jou fisiek of persoonlik nie. Daardie is vir die Vergadering om te doen. Want daar ontelbaar rasse in die heelal is, en elkeen moet &#8216;n Vergadering h\u00ea om hulle te oorsien.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n Plan op &#8216;n skaal jy kan nie moontlik selfs bedenk nie. So groot, so uitgestrek, so omvattend, so perfek, slegs God kon dit doen. Slegs God kan die afgeskeides terugeis deur die mag van Kennis wat binne in alle gevoelende lewe geplaas geword het.<\/p>\n<p>Jy het nou die geleentheid om hierdie dinge in &#8216;n Openbaring ver meer gevorderde en volledig te verstaan. Want jy verstaan nog nie hoe God in die w\u00eareld werk nie, werkende deur mense van die binnekant uit \u2013 deur diens, deur bydrae, deur vergiffenis en deur opbouende en medelydende gedrag.<\/p>\n<p>Jou opvattings van God is deur Lerings van oudheid gebore. Hulle is onvolledig, want mense na daardie tyd het nie die sofistikasie of die vryheid of die sosiale ontwikkeling gehad om die groter inbors van God se Plan in hierdie w\u00eareld en buite te verstaan nie.<\/p>\n<p>Die groot godsdienste het die mensdom laat aanhou, het die menslike beskawing gebou, het &#8216;n besieling vir ontelbaar mense gewees. Moenie dink hulle sonder waarde is nie, in weervil van alles wat in oortreding van hulle gedoen geword het, en hoe hulle misgebruik geword het en selfs na hierdie dag misbruik word.<\/p>\n<p>God het Kennis binne in jou gesit, &#8216;n perfekte leidende intelligensie. Dit is met God verbind. Dit is nie bang vir die w\u00eareld nie. Dit is nie deur die w\u00eareld opgelei nie. Dit is nie deur mooiheid, rykheid en aanvalligheid aangelok nie. Dit is slegs hier om jou na &#8216;n rendezvous met jou groter missie in die lewe en &#8216;n vereniging met diegene wat jou gestuur het toe te bring \u2013 &#8216;n lewe van bedoeling, betekenis, verhouding en besieling.<\/p>\n<p>Maar jy is ver drywend. As jy onder die eerste om te beantwoord sal wees, moet jy sterk beantwoord. Moenie in twyfeling bly nie, want daardie oneerlik is. In jou hart jy sal weet, en jy sal verstaan wat Ons hier vandag s\u00ea. Dit is &#8216;n uitdaging. Dit is &#8216;n uitdaging om eerlik, ongeveins en heelhartig te wees.<\/p>\n<p>Die w\u00eareld moet God se Nuwe Openbaring hoor. Maar dit is nie vir jou alleenlik nie. Dit is nie vir jou opbouing alleenlik nie. Maar jy is bedoel om &#8216;n deel daarvan te wees, om dit te ontvang, om dit te deel en te help om dit in elke taal van die w\u00eareld te vertaal sodat genoeg mense in die w\u00eareld mag beantwoord en begin om die koers van die mensdom te verander, om die soort verantwoordelikhede en verandering te uitlok wat moet vir die menslike familie gebeur om nie in ernstige onvastigheid, stryd en oorlog te val nie.<\/p>\n<p>Jy sien nog nie die risikos wat jy nou onder die o\u00eb sien nie. So dit is hard vir jou om die groot behoefte wat hierdie in die w\u00eareld gebring het te verstaan.<\/p>\n<p>Vir hierdie, moet jy jou o\u00eb aan die w\u00eareld oopmaak, nie aan wat jy wil h\u00ea nie, nie aan wat jy voorkeur gee aan nie, maar aan wat werklik hier gebeur. Jy moet &#8216;n verantwoordelike persoon word \u2013 &#8216;n persoon bekwaam om te beantwoord.<\/p>\n<p>Want jy moet God se Nuwe Openbaring hoor, en jy moet soveel eerlikheid en ongeveinsheid en nederigheid as jy kan daarnatoe bring. Dit sal jou in alle maniere versterk. Dit sal oplossing na jou lewe toe bring. Dit sal jou van skaamte en onwaardigheid herstel. Dit sal jou terug na jouself toe en na die ware rigting wat jy moet volg toe bring, wat God alreeds binne in jou geplaas het om vir jou nou te ontvang.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is in die w\u00eareld. Hy is die een wat hier gestuur was om hierdie hierheen te bring. Hy is &#8216;n nederige man. Hy het geen w\u00eareldlike posisie nie. Hy soek nie om nasies of krygsmagte of een group teen &#8216;n ander te lei nie, want hy het &#8216;n Boodskap vir hele w\u00eareld \u2013 \u00f3f om te ontvang of te verwerp.<\/p>\n<p>Tyd is wesenlik nou. Die Groot Golwe van verandering begin om allerwe\u00eb te slaan, hier en daar, elke jaar jou infrastruktuur, jou samelewings, jou rykheid en jou selfvertroue verlagend. Dit is tyd om voor te berei, maar die tyd is nie lank nie. Dit is kort. Dit is nou.<\/p>\n<p>Maar nie elkeiemand kan beantwoord nie. Want nie elkeiemand sal daarvan weet nie. Nie elkeiemand is selfs daarvoor gereed. En baie sal teen dit staan, beskermend hul vorige idees en gelowe, hul rykheid of hul posisie in die samelewing. Dit is ongelukkig, maar dit gebeur altyd na die van Openbaring.<\/p>\n<p>Laat jou onder die eerste wees om God se Nuwe Boodskap vir die w\u00eareld te ontvang. Dit is van die grootste waarde. Dit is die belangrikste ding in jou lewe. Dit sal die hele verskil maak n\u00e1 alles anders jou misluk het. Dit sal die hele verskil vir jou maak as jy dit kan ontvang en dit volg en die Stappe na Kennis neem wat God verskaf het om jou met jou dieper doel en inbors om hier te wees te herinskakel.<\/p>\n<p>As die mensdom sou misluk om die groot Openbaring te ontvang, dan sal dit by &#8216;n staat van voortdurende agteruitgaan inkom \u2013 groot stryd, groot menslike lyding en verlies. Want jy sal nie vir hierdie w\u00eareld voorbereid wees nie. Jy sal nie vir wat kom voorbereid wees selfs al die bewyse elke dag verskyn.<\/p>\n<p>Jy sal probeer om jou belangstellings, jou voorkeure, jou wense te beskerm. Jy wil nie moet met die dinge wat na jou toe kom behandel nie. Maar om daarmee te behandel sal jou sterkte en dapperheid en vasberadenheid gee. Sonder hierdie voorbereiding, sal ju nie hierdie sterktes en bekwaamhede h\u00ea nie.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n groot Openbaring vir jou. Dit is &#8216;n groot Openbaring vir die mensdom. Want dit sal al die w\u00eareld se godsdienste ere en hulle genoegsaam verenig dat hulle hul eindelose konflikte sal ophou. Jy sal sien dat hulle alles na hul grondslag verbind is, in weervil van wat uit hulle met verloop van tyd gemaak geword het.<\/p>\n<p>Jy sal sien dat al die Boodskappers vanuit die Vergadering gekom het. En jy sal sien dat niemand anders aanspraak kan maak om groot Openbarings in die w\u00eareld te bring as hulle nie hierdie Bron h\u00ea nie. Want hoewel daar profete in elke tydperk is, die groot Boodskappers kom slegs op groot draaipunte. En hulle bring saam met hulle &#8216;n hele nuwe werklikheid wat die koers van die w\u00eareld en die bestemming van ontelbaar mense wat met verloop van tyd kan beantwoord, kon verander.<\/p>\n<p>Daar is &#8216;n groot behoefte vir die w\u00eareld om God se Nuwe Openbaring te ontvang. Hierdie is jou uitdaging. Hierdie is jou verlossing. Daar is niks meer belangrik vir jou nou om te bedenk nie.<\/p>\n<p>Die Boodskapper is &#8216;n ouer man. Hy sal in die w\u00eareld vir dalk net &#8216;n weinige meer jare wees. As jy hom kan ontmoet en van hom weet, dit sal &#8216;n groot se\u00ebn vir jou wees.<\/p>\n<p>Hy is nie &#8216;n god, maar geen van die Boodskappers was gode nie. Hy sal nie jou verloorloof om hom te lofprys nie, want alle lofprysing moet aan God en aan die Vergadering gaan. Hy het homself deur lyding en afsondering bewys, deur groot uitdagings en groot voorbereiding, buite die begrip van die mense om hom, behalwe net &#8216;n weinige.<\/p>\n<p>Ons bring hierdie na jou toe omdat dit die Wil van die Hemel is. Dit is Ons wat met die Jesus, die Boeddha en die Mohammed gepraat het. Dit is Ons wat oor die w\u00eareld waghou. Jy kan nie Ons name weet nie. Ons name is nie belangrik nie, want Ons praat as een en baie, en baie as een \u2013 &#8216;n werklikheid jy kan nie aangryp nie, lewend in Afgeskeidenheid, nie nog nie.<\/p>\n<p>Die Wil van die Hemel is dat die mensdom vir die Groter Gemeenskap sal voorberei, dit sterk en verenigde sal word, en dit heirdie w\u00eareld sal bewaar sodat dit nie onder die ooreding en oorheersing van ander nasies wat soek om hierdie w\u00eareld vir hul eie doelwitte te gebruik sal val nie.<\/p>\n<p>Vir die eerste keer in die geskiedenis, die deure van die heelal word vir jou oop gegooi om te sien hoe lewe in die heelal rondom jou is en wat God in hierdie heelal doen. Want om wat God in hierdie w\u00eareld doen te verstaan, moet jy verstaan wat God in die heelal doen \u2013 wesenlik, grondig \u2013 en hierdie word nou vir die eerste tyd beskikbaar gemaak.<\/p>\n<p>Mag jou o\u00eb oop wees. Mag jou begrip van die w\u00eareld waar en eerlik wees. Mag jou skatting van jouself en jou behoeftes ongeveins en vol nederigheid en ywerigheid wees. En mag die Gawe van die Hemel wat jy nou ontvang \u2013 so gelukkig is jy om na &#8216;n tyd van Openbaring te leef \u2013 joune wees om te erken, te ontvang en vir &#8216;n w\u00eareld in groot behoefte te gee.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op Januarie 1, 2015 in Alexandri\u00eb, Egipte God weet wat vir die w\u00eareld kom. God weet die toestand van die w\u00eareld en sy mense. En die Engelagtige Vergadering wat oor hierdie w\u00eareld waghou elke oomblik kykend is. Dit is geen geheim vir diegene wat oor jou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[48],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5311"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5311"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5311\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5312,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5311\/revisions\/5312"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5311"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5311"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5311"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}