{"id":5304,"date":"2020-05-19T21:23:17","date_gmt":"2020-05-19T21:23:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5304"},"modified":"2020-05-19T21:23:17","modified_gmt":"2020-05-19T21:23:17","slug":"god-se-nuwe-boodskap-vir-die-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/god-se-nuwe-boodskap-vir-die-wereld\/","title":{"rendered":"God se Nuwe Boodskap vir die W\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op Februarie 28, 2011<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>Dit is tyd om &#8216;n Nuwe Boodskap van God te ontvang. Dit is tyd om die geskenk, die mag en die se\u00ebn te ontvang. Dit is tyd om te erken dat God weer gepraat het, n\u00e1 so &#8216;n lank stilswye.<\/p>\n<p>Want die mensdom kyk nou aan die Groot Golwe van verandering \u2013 groot omgewings, ekonomiese en sosiale verandering. Hulle kyk nou aan hul grootste uitdagings, hul moeilikste belemmerings en hul grootste roep vir eenheid en samewerking.<\/p>\n<p>Ontvang dan die Nuwe Boodskap en neem dit ter harte. Maak dit jou studering. Maak dit jou klemtoon. Moenie dit veroordeel of dit betwis nie, of jy sal nie bekwaam wees om die mag en die genade, die wysheid en die sterkte wat dit verskaf te ontvang nie.<\/p>\n<p>Sien die w\u00eareld nou op &#8216;n groot draaipunt, waarheen steeds groeiende nommers van mense sal van &#8216;n stadig verminderende bron drink. Kyk uit verby die horison en nie net na die naby toekoms, en jy sal die Groot Golwe sien daar bouend. Jy sal sien dat die mensdom sal moet verander en adapteer tot &#8216;n nuwe klomp omstandighede en dat die natuur, so lank verbygesien en misgehandel, sal nou die terme van inskakeling stel.<\/p>\n<p>Dit is die tyd van groot rekening. Dit is &#8216;n tyd van groot verrekening. Dit is nie die einde vir die mensdom nie, maar dit is &#8216;n groot draaipunt. En dit verteenwoordig &#8216;n nuwe begin \u2013 &#8216;n nuwe begin wat nie vermy of verontagsaam kan word nie.<\/p>\n<p>Die dwases sal aanhou. Die blindes sal aanhou om te dink dat die toekoms soos die verlede sal wees. En diegene wat ombewus is sal verkondig dat hulle weet wat vir die w\u00eareld gedoen moet word.<\/p>\n<p>Maar ondanks die grootste en noukeurigste verklarings en teories, julle moet &#8216;n Nuwe Openbaring h\u00ea, of die belemmerings sal te groot en te gedugte wees, die gevare te oorweldigend, die menslike gees te swak en opgebreek, die nasies te verdeelde en te selfsugtig en strydend.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n tyd wanneer die mensdom sal moet hul posisie in die w\u00eareld herdink en hul prioriteite van groeite en uitstrekking na vastigheid en veiligheid toe beweeg vir die w\u00eareld se welstand en vir die w\u00eareld se volke.<\/p>\n<p>Dit is die tyd wat visie verg, &#8216;n tyd wat diegene wat hul loopbane op hul teories en hul stelsels van geloof sal uitdaag; &#8216;n tyd wanneer die welstand van jou kinders en hul kinders sal moet ernstig beskou word pleks van net vermoed te word; &#8216;n tyd wanneer die w\u00eareld se hulpbronne sal moet bewaar word eerder as net verkwis en oorgebruik te word; &#8216;n tyd wanneer die behoeftes van die armer nasies sal die welstand van die sterker nasies direk be\u00efnvloed; &#8216;n tyd om jou eindelose konflikte te einde om &#8216;n infrastruktuur te bou wat die menslike familie kan volhou.<\/p>\n<p>Nasies sal nou moet saamwerk, of hulle sal meer en meer in gevaar gebring word. Hulpmiddels sal meer en meer duur en moeilik om te verkry word. Kos produksie sal verlore word. Die klimate van die w\u00eareld verander. Tegnologie alleenlik sal nie bekwaam wees om baie van die groot uitdagings voor te ontmoet nie.<\/p>\n<p>Daardie is hoekom daar &#8216;n Nuwe Openbaring is, &#8216;n Nuwe Openbaring van God, omdat die mensdom kan nie en het nie genoegsaam beantwoord nie \u2013 besonder dalk &#8216;n weinige uitsonderlike individuele \u2013 aan die spookbeeld van verandering wat aan julle en voor julle is.<\/p>\n<p>Dit is nie net &#8216;n kwessie van adaptering nie. Dit is &#8216;n kwessie van grondige verandering \u2013 &#8216;n verandering van hart, &#8216;n verandering van benaderingswyse, &#8216;n verandering van houding. Want wat tevore gewerk het mag nie nou werk nie. Wat tevore vermoed was mag blyk om vrugteloos en ongenoegsaam te wees. Alles sal moet herbeskou word.<\/p>\n<p>Die Openbaring sal hierdie, en hoekom dit waar is, openbaar. Dit sal spreek aan wat diegene wat kan sien alreeds ge-ervaar het en nou ervaar. Dit sal met die groot waarhede van al jou godsdienste resoneer, en tog sal dit dinge openbaar wat nooit tevore geopenbaar was. Dit is &#8216;n Boodskap tot die individueel wat sukkel om die waarheid te sien en weet. En dit is &#8216;n Boodskap tot die hele w\u00eareld, wat Groot Golwe van verandering aankyk.<\/p>\n<p>Dit is nie &#8216;n kwessie van om positief of negatief te wees nie. Dit is &#8216;n kwessie van of jy kan sien of nie, of jy die o\u00eb waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor het. Dit is nie &#8216;n kwessie van politiese ori\u00ebntering of ideologie of denkrigting nie. Dit is &#8216;n kwessie van of jy kan sien of beantwoord \u2013 nie net aan die gebeure van hierdie dag, maar aan die gebeure voor, die gebeure wat alreeds naderend is, die omstandighede van die w\u00eareld wat onder julle voete verander en wat die w\u00eareld alreeds tot so &#8216;n mate verander het dat julle leef en kyk aan &#8216;n verskillende soort w\u00eareld.<\/p>\n<p>Dit is nie die w\u00eareld van julle ouers of jou voorgangers nie. Dit is nie die w\u00eareld waarop die beskawing het gebou geword en veilig gemaak geword nie. Dit is nie die w\u00eareld waarop menslike teorie en wysbegeerte oor eeue van tyd het geevolusieer nie. Dit is &#8216;n verskillende, moeiliker en meer onsekere w\u00eareld \u2013 &#8216;n w\u00eareld van verbrokkeling, &#8216;n w\u00eareld van verandering, &#8216;n w\u00eareld wat selfs wetenskap sal nie bekwaam wees om volledig te begryp nie, &#8216;n w\u00eareld wat nou julle s&#8217;n is.<\/p>\n<p>Julle sal &#8216;n groter intelligensie nodig om hierdie w\u00eareld te navigeer. Julle sal die mag van Kennis binne in die individueel nodig om te weet en te sien wat gedoen moet word. Julle sal &#8216;n groot samewerking tussen die volke en die nasies nodig, of die uitslag sal rampspoedig wees.<\/p>\n<p>Die Nuwe Boodskap verskaf die kern en vermiste elemente. Dit sal nie alles aanspreek nie. Dit sal nie elke probleem oplos nie. Dit sal nie elke vraag antwoord nie. Natuurlik nie. Maar dit sal jou die prioriteite van jou lewe en die prioritieite van die toekoms gee. Dit sal jou bekwaam maak om voor te berei vir dinge jy kan nie sien nie en nog nie weet nie. Dit sal jou die sterkte gee om jou idees en gelowe te herbeskou. Dit sal die mag van visie terug na jou toe bring, en daarmee die o\u00eb waarmee om te sien en die ore waarmee om te hoor.<\/p>\n<p>Nie elkeiemand sal hierdie ontvang nie. Nie elkeiemand sal beantwoord nie. Nie elkeiemand sal die Nuwe Boodskap leer en betuig daarvan wees nie. Seker nie. Maar baie sal dit moet doen \u2013 in posisies van leierskap, in die bevolking, in verskillende lande, verskillende kulture, verskillende godsdienste \u2013 omdat hierdie &#8216;n Boodskap vir die w\u00eareld is.<\/p>\n<p>Dit is nie &#8216;n boodskap vir een land nie. Dit is nie &#8216;n Boodskap vir een tyd of een gebeurtenis nie. Dit is nie &#8216;n reagering op godsdiens nie. Dit is nie &#8216;n verwerping van godsdiens nie. Dit is nie &#8216;n verwerping van regering nie. Dit is nie &#8216;n verwerping van wat bestaan, maar &#8216;n waarskuwing, &#8216;n se\u00ebn en &#8216;n voorbereiding om in &#8216;n verskillende w\u00eareld te leef en te voortgaan.<\/p>\n<p>Jy kan nie nou op wat tevore gebeur het staatmaak nie. Selfs die natuur het so ontwrig geword dat jy sal nie bekwaam wees om op sekere dinge te staatmaak nie. Nasies sal ekonomies sukkel. Daar sal groeite wees, maar slegs tydelik. En die behoeftes van die menslike familie sal die dravermo\u00eb so ver oorksry, of o\u00ebnskynlik so, dat dit enige voortgaan wat julle kan maak sal oorweldig.<\/p>\n<p>Hierdie sal &#8216;n verandering in prioriteit skep. Veiligheid nou sal nie wees net om een nasie teen &#8216;n ander te beskerm nie. Dit sal beveiligend die vastigheid van groot bevolkings van mense wees. Elkeiemand sal moet in hierdie tot &#8216;n sekere mate betrokke wees. Dit is nie slegs &#8216;n kwessie vir regerings of owerheid nie. Dit is die hele w\u00eareld.<\/p>\n<p>Baie mense sal in hierdie oorgang verlore word. Maar die verlies kan verminder word, en die tragedie kan verlig word. Dit sal elkeiemand verg om deel te neem om vir die mensdom die Groot Golwe van verandering te oorleef en in &#8216;n posisie te wees om &#8216;n nuwe en meer saamwerkende w\u00eareld te skep \u2013 &#8216;n w\u00eareld nie op eindelose groeite en uitstrekking gebaseerd nie, maar op die vastigheid en veiligheid van die volke van die w\u00eareld. Dit sal &#8216;n toekoms baie verskillend as die verlede en baie verskillend as die w\u00eareld wat jy op hierdie oomblik sien wees.<\/p>\n<p>Slegs God weet wat oor die horison kom. Maar jy word nou die o\u00eb waarmee te sien en die ore waarmee te hoor gegee sodat jy die bewys van hierdie mag sien, vandag en m\u00f4re en in die dae voor. Jy word nie gevra om te glo, maar om aandag te skenk, om jou verstand te verhelder, om jou waarneming oop te maak. Die minste gekunsteld tussen julle kan sien dat die winde verander, terwyl die vakkundiges hou aan om werklikhede van die verlede te debateer. Dit is nie &#8216;n kwessie van intellektuele genialiteit nie. Dit is &#8216;n kwessie van aandag en helderheid, visie en onderskeiding.<\/p>\n<p>Baie mense sal feil. Baie mense sal ontken. Baie mense sal die werklikheid vermy, want hierdie is een van die groot swakhede van die mensdom. Daarom, diegene wat sterk is, diegene wat helder is, diegene wat kan sien, diegene wat verplig is aan om &#8216;n verandering w\u00eareld te dien sal meer en meer belangrik in die toekoms wees, in watter posisie ook al hulle in die kultuur en in die samelewing opneem.<\/p>\n<p>Daardie is hoekom die Openbaring moet gegee word. Dit is nie &#8216;n menslike versinsel nie. Dit is nie die produk van een man se gedagtes of verbeelding nie. Nie eintlik nie. Dit is nie &#8216;n rewolusie teen godsdienstige denkery as dit vandag bestaan nie. Dit is heeltemal nuut. Dit kom nie om te veroordeel nie, maar om te korrigeer en julle die mag te gee om te skep. Dit is &#8216;n Boodskap vir die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Die verdonkerende hemele groei. Die moeilikhede van die mensdom styg. Regerings sal magteloos in die gesig van hierdie word tensy hulle deur &#8216;n groter visie en &#8216;n groter verpligting gelei is.<\/p>\n<p>Die mensdom verrys nog vanuit &#8216;n primitiewe staat, &#8216;n stamlike staat, in &#8216;n w\u00eareld gemeenskap. Dit is &#8216;n baie moeilike en gevaarlike oorgang, maar dit moet gebeur, soos dit in alle w\u00earelde in die heelal waarheen intelligente lewe het geevolusieer moet gebeur.<\/p>\n<p>Julle kyk nou aan hierdie groot en moeilike oorgange, van stamlike oorlogliewende samelewings tot &#8216;n w\u00eareld gemeenskap \u2013 &#8216;n gemeenskap gebaseerd op noodsaaklikheid en nie net ideologie nie, &#8216;n gemeenskap gebaseerd op veiliging en beskerming van die w\u00eareld teen inwendige instorting en beskerming daarvan teen buiteaardse ingryping vanuit die heelal rondom julle.<\/p>\n<p>Wat sal menslike waarneming lei? Wat sal mense se besluitings inlig? Daardie is hoekom daar &#8216;n Nuwe Openbaring is, in die w\u00eareld deur een man met &#8216;n klein groep helpers gebring. Hy is die Boodskapper vir hierdie tyd, maar hy sal nie pas by die verwagtings van &#8216;n superman nie. Hy sal nie towerende vermo\u00eb h\u00ea nie. Hy sal nie charismaties wees nie. Hy sal nie vermaaklik wees nie. Maar hy is die Boodskapper, en dit is sy lewe wat die voertuig vir die uitsending van &#8216;n Nuwe Boodskap van God gewees het.<\/p>\n<p>Ontvang dan. Luister. Maak julle verstande oop. Julle kan nie die toekoms navigeer sonder hierdie groter Openbaring nie. Julle sal nie voorbereid wees nie. Julle sal nie betyds voorberei nie. Julle sal nie bekwaam wees om anderes te oortuig om te beantwoord.<\/p>\n<p>God liefh\u00ea die w\u00eareld en het groot Lerings vir die mensdom na sekere belangrike draaipunte gegee om die menslike beskawing te stig en mense vanuit stamlike identiteit te vrylaat, om die beskawing bekwaam te maak om te evolusieer en groei ondanks dit se baie tragedies en foute.<\/p>\n<p>Nou beweeg julle van &#8216;n beskawing tot &#8216;n w\u00eareld gemeenskap, want slegs hierdie sal [werklike veiligheid] verskaf en die menslike familie in die toekoms beskerm. Dit is &#8216;n oorgang wat weinige selfs daarvan op hierdie oomblik opbouend kan dink. Maar dit is julle bestemming.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op Februarie 28, 2011 in Boulder, Colorado Dit is tyd om &#8216;n Nuwe Boodskap van God te ontvang. Dit is tyd om die geskenk, die mag en die se\u00ebn te ontvang. Dit is tyd om te erken dat God weer gepraat het, n\u00e1 so &#8216;n lank [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[46],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5304"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5304"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5304\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5305,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5304\/revisions\/5305"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5304"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5304"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5304"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}