{"id":5271,"date":"2020-05-03T21:30:18","date_gmt":"2020-05-03T21:30:18","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5271"},"modified":"2020-05-06T23:25:23","modified_gmt":"2020-05-06T23:25:23","slug":"die-seen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-seen\/","title":{"rendered":"Die Se\u00ebn"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op April 20, 2007<\/em><br \/>\n<em>in Istanbul, Turkey<\/em><\/p>\n<p>Die Se\u00ebn is met die mensdom, omdat hierdie &#8216;n tyd van Openbaring is. Hierdie is die tyd wanneer &#8216;n groot geskenk aan die mensdom gegee is, &#8216;n groot geskenk om bedoeling en rigting aan hulle te gee in die gesig van die moeilike en onsekere tye voor.<\/p>\n<p>Hierdie is die tyd waarin die mensdom &#8216;n groter begrip van hul geestelikheid ontvang, &#8216;n roeping vir hul vereniging en samewerking en hul bestemming \u2013 albei binne hierdie w\u00eareld en buite hierdie w\u00eareld binne &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe in die heelal.<\/p>\n<p>Want die mensdom het &#8216;n groot draaipunt bereik, &#8216;n draaipunt waarvan daar geen omdraai sal wees nie. Dit is &#8216;n draaipunt ongeleke as enigiets wat die hele mensdom ooit tevore bereik het.<\/p>\n<p>Nou moet julle in &#8216;n volk van die w\u00eareld word \u2013 nie slegs &#8216;n volk van een nasie of volkstam of groep nie. Want julle verrys in &#8216;n Groter Gemeenskap van intelligente lewe, waarin almal julle mag ontmoet en almal wie julle nou beskou, van julle as volk van die w\u00eareld sal dink.<\/p>\n<p>Hier ingaan julle by &#8216;n groter panorama van lewe, en julle ingaan by &#8216;n mededingende omgewing in die heelal ongeleke as enigiets julle selfs kan verbeeld. Hoe julle julleself hier gedra, hoe julle in julle verhoudings met mekaar aanhou, hoe julle jou posisie in die heelal beskou \u2013 al hierdie dinge het enorme gewig in die bepaling van jou toekoms en hoe jou bestemming binne hierdie Groter Gemeenskap sal vervul word en of dit selfs kan vervul word.<\/p>\n<p>Julle het die groot draaipunt bereik waarheen jy die mag het om die lewe-bewarende hulpbronne van hierdie w\u00eareld te verwoes en die mensdom in &#8216;n ewigdurende staat van agteruitgaan te stel.<\/p>\n<p>Julle het die mag om tussen mekaar te stry, soos julle altyd gestry het, om die mensdom na hierdie groot staat van agteruitgaan toe te bestuur. En [tog] het julle die mag om &#8216;n ander pad te kies, &#8216;n pad uit die moeilikheid wat mettertyd net meer moeilik en onhanteerbaar sal word.<\/p>\n<p>Wat jy as &#8216;n individueel sal doen, wat jy as deel van &#8216;n groter groep en &#8216;n groter nasie sal doen, sal bepaal watter van hierdie twee groot keuse julle sal maak. As jy aanhou om jouself te gedra soos jy in die verlede gedra het, soos jou gewoond is om te doen, dan is jou toekoms voorsienbaar en baie ernstig.<\/p>\n<p>Maar as jy &#8216;n ander pad kies, dan kan jy &#8216;n nuwe begin stig, en &#8216;n groter belofte uitdruk wat binne-in die harte is van almal wat hierheen woon.<\/p>\n<p>Die Se\u00ebn is hier om hierdie groter belofte voort te roep. Dit begin binne die individueel, natuurlik, maar dit strek uit buite die menslike familie.<\/p>\n<p>Hierdie het &#8216;n Nuwe Boodskap van God in die w\u00eareld geroep, want slegs &#8216;n Nuwe Boodskap van God kan so &#8216;n Se\u00ebn bevat. Slegs hierdie het die mag om die groter wysheid en die groter medelydenedheid voort te roep, wat die Skepper van alle lewe binne-in elke persoon geplaas het.<\/p>\n<p>Daar is geen individueel, daar is geen wysbegeerte, daar is geen denkrigting wat so &#8216;n roeping kan skep nie. Dit moet van die Skepper van alle lewe kom. Dit moet van die God van die hele Groter Gemeenskap \u2013 die Een God, die Een Bron, wie se Engele oor die w\u00eareld waghou, maar wie se Mag strek uit buite wat die mensdom selfs kan verbeeld.<\/p>\n<p>God het die saad van Kennis binne-in elke persoon geplaas sodat hierdie roeping kan beantwoord word. Hierdie Kennis is &#8216;n groter verstand binne-in elke persoon en wag om uitgevind te word, maar dit se hele bestaan is in verhouding met die Skepper van alle lewe.<\/p>\n<p>Dit is nie &#8216;n hulpbron wat jy vir jouself kan gebruik om jouself te verryk of voordeel bo ander mense te verkry. Want Kennis sal nie hierdie dinge doen nie. Dit se doel en dit se werklikheid is om die Skepper van alle lewe te beantwoord en die groot roeping te beantwoord. Die roeping gaan uit terwyl die mensdom aanhou om nader na hierdie groot draaipunt in hul bestaan toe te kom.<\/p>\n<p>Want dit is na hierdie groot draaipunt dat die mensdom sal sukses of misluk kies in die gesig van enorme moeilikheid in die w\u00eareld en in die gesig van strydige en mededingende kragte vanuit die Groter Gemeenskap ditself wat soek om voordeel van &#8216;n sukkelende en verdeelde mensdom te neem.<\/p>\n<p>Baie mense rond die w\u00eareld voel &#8216;n groot onbehaaglikheid en &#8216;n groot ongemaklikheid oor die toestand van die w\u00eareld en het &#8216;n ernstige bekommerdheid vir die w\u00eareld se toekoms en die toekoms van die mensdom. Hulle voel en weet dat hulle in &#8216;n tyd van groot mag lewe, &#8216;n tyd wat die noodlot en die uitslag vir die mensdom sal bepaal. Hierdie is nie &#8216;n verstandelike begrip nie, omdat dit &#8216;n diepgaande ervaring is, &#8216;n magtelike herkenning, &#8216;n aangebore sin van bewustheid \u2013 al dinge wat vanuit Kennis binne-in hulle kom.<\/p>\n<p>Daar is geen ontsnapping van hierdie groot tyd, hierdie groot draaipunt nie. Daar is nie meer tyd om jouself in jou fantasies en individuele nastrewings te verloor nie. Want as jy by hierdie groot tyd, in hierdie groot draaipunt en hierdie tyd van Openbaring blinde en versot met jouself ingaan, sal jy nie bekwaam wees om te sien, te weet en voor te berei nie.<\/p>\n<p>Jy mag aan God vir verlossing bid. Jy mag aan God vir die Se\u00ebn bid. Maar die Se\u00ebn en die verlossing het alreeds binne-in jou geplaas geword \u2013 binne-in Kennis binne-in jou \u2013 en het vir die tyd gewag wanneer jy die bele\u00ebnheid sou h\u00ea, wanneer jy die behoefte sou h\u00ea, wanneer jy die begrip sou h\u00ea dat so &#8216;n mag binne-in jou moet aanroep word, moet gevolg word, moet ere bo enigiets anders kry.<\/p>\n<p>Want hierdie is jou verhouding met God, en die dringendheid jy voel binne-in jouself is die Roeping van God \u2013 die Roeping om wakker te word, om bewus te word en te beantwoord.<\/p>\n<p>Moenie dink dat jou lewe &#8216;n groter geleentheid sonder jou deelneming sal h\u00ea nie. Moenie dink dat jy kan deur die grootste gebeurtenis in die menslike geskiedenis slaapwandel en verwag om van die verandering toestande rondom jou te bevoordeel nie. En moenie dink dat jy vrede en gelykmatigheid kan vind deur om die groot tye waarin jy leef te probeer verbysien nie. Want daarheen sal daar geen vrede en gelykmatigheid wees nie. Daarheen sal daar geen gerieflikheid en vertroosting wees nie.<\/p>\n<p>Jy leef in &#8216;n tyd van openbaring. Jy leef in &#8216;n tyd wanneer die mensdom hul grootste draaipunt sien, hul grootste uitdagings, hul grootste gevaar en tog hul een groot geleentheid om menslike samewerking en eenheid in die gesig van ernstige toestande te stig.<\/p>\n<p>Om hierdie te sien en hierdie vir jouself te weet, moet jy bekwaam wees om jou eie ontkenning te oork\u00f3m. Jy moet bekwaam wees om die invloed van jou kultuur te oork\u00f3m. Jy moet bekwaam wees om jou eie bevooregtings en jou eie soektog vir ontsnapping te oork\u00f3m. Miskien dink jy hierdie onmoontlik is, maar die mag van Kennis binne-in jou sal jou bekwaam maak om dit te doen en ander mense bekwaam maak om dit te doen.<\/p>\n<p>Die Roeping gaan nou voort. &#8216;n Nuwe Boodskap van God is in die w\u00eareld. Die Boodskapper is in die w\u00eareld. Hy is nou bereid om die Nuwe Boodskap te teenwoordig. Dit bevat die Se\u00ebn. Dit bevat die Waarskuwing. Dit bevat die Voorbereiding.<\/p>\n<p>Dit is nie hier om die w\u00eareld se godsdienste te vervang maar om hul gemene grond te stig en te versterk, om hulle te inlig en &#8216;n sterkte en bedoeling aan hulle te gee sodat hulle mag &#8216;n toekoms h\u00ea \u2013 albei binne die w\u00eareld en binne die Groter Gemeenskap van lewe waarin die mensdom nou verrys.<\/p>\n<p>In die gesig van hierdie groot draaipunt, julle regerings sal nie &#8216;n antwoord h\u00ea nie. Julle wysgere sal nie &#8216;n antwoord h\u00ea nie. Miskien sal mense deel van die oplossing sien en probeer om dit te uitdruk, en daardie is benodig, maar die antwoord moet vanuit &#8216;n groter mag binne-in jou en &#8216;n Groter Mag buite jou kom.<\/p>\n<p>Want wat benodig sal wees is &#8216;n groter beweeg in die menslike begrip en &#8216;n verandering in menslike gedrag. Hierdie dinge moet deur &#8216;n Groter Mag en deur &#8216;n groter antwoord binne-in jou en binne-in mense orals rond die w\u00eareld noodsaaklik maak. Nie elkeiemand sal moet beantwoord nie, maar genoeg mense in genoeg plekke sal moet hierdie roeping en bedoeling ervaar.<\/p>\n<p>Die tyd is kort. Dit is nie tyd nou om dooierig en onbeslis te word nie. Daar is geen luukse deur om onbewus en dwaas in die gesig van die Groot Golwe van verandering te bly nie.<\/p>\n<p>Want daar is &#8216;n Groter Donkerheid in die w\u00eareld. Dit is &#8216;n Donkerheid dieper en meer gewigtig as enigiets wat die mensdom ooit tevore gesien het.<\/p>\n<p>Dit kom in die w\u00eareld in &#8216;n tyd van groot wondbaarheid vir die menslike familie, en terwyl julle &#8216;n agteruitgaande w\u00eareld aankyk en terwyl julle die groot beslissing voor julle sien: \u00f3f die mensdom sal die pad van self-verwoesting kies \u2013 &#8216;n pad wat uit stryd en oorlog gebore is \u2013 of die ander pad sal herken en vereis en uitgedruk word, &#8216;n pad na samewerking en eenheid in die gesig van groot gevaar.<\/p>\n<p>Baie mense rondom die w\u00eareld begin nou om die bewys van hierdie groot gevaar te sien, maar baie mense nog slapend is, dromend oor hul persoonlike vervulling, onbewus en onaandagtig na die Groot Golwe van verandering wat alreeds oor die w\u00eareld spoel.<\/p>\n<p>Daarom sal dit benodig wees vir diegene wat kan beantwoord om volledig te beantwoord \u2013 om die groot bedreiging te herken, die groot waarskuwing te hoor en die groot Se\u00ebn van die Skepper van alle lewe te ontvang.<\/p>\n<p>Daar is &#8216;n antwoord vir die mensdom, maar dit is nie &#8216;n antwoord wat die mensdom kan heeltemal vir hulleself skep nie. Want die antwoord moet die mag h\u00ea om mense in &#8216;n groter diens vir mekaar te roep. Dit moet die mag h\u00ea om die sielkundige, die sosiale en die politieke ideologies en neigings, wat aanhou om die mensdom jeens mekaar te stel, te oork\u00f3m. Dit moet &#8216;n mag wees wat groot genoeg is om medelydendheid, verdraagsaamheid en vergiffenis in die menslike familie te oprui.<\/p>\n<p>Dit is nie slegs &#8216;n klomp idees. Dit is die mag van verlossing. Dit is &#8216;n roeping van God en &#8216;n antwoord van God se Skeppingswerk \u2013 &#8216;n antwoord binne-in mense, &#8216;n antwoord binne-in jou.<\/p>\n<p>Daarom, ontvang die Se\u00ebn. Jy sal nie bekwaam wees om dit verstandelik te verstaan nie, maar jy kan dit voel en weet dit waaragtig is. Jy kan die antwoord binne-in jouself voel roer.<\/p>\n<p>Ere hierdie antwoord en laat dit in jou bewustheid verrys. Laat dit jou voort lei. Dit is die leiding wat die Skepper vir jou verskaf. Dit het binne-in jou geslaap soos jy om dit geslaap het.<\/p>\n<p>Nou moet dit wakker word, want die tyd het gekom vir dit om te verrys. Nou moet jy uit in die w\u00eareld met helder en objektiewe o\u00eb kyk. Nou moet jy die kinderagtige en dwase bedrywighede opgee, wat jou net swak en blind en wondbaar kan hou.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n tyd van Openbaring. Sulke tye kom slegs baie seldsaam \u2013 na groot draaipunte vir die menslike familie, na groot oomblikke van geleentheid waarheen die Skepper van alle lewe kan die mensdom &#8216;n groter Wysheid en Kennis en &#8216;n nuwe inspuiting van besieling en geestelike mag gee.<\/p>\n<p>Hierdie is jou tyd. Dit is die tyd waarvoor jy gekom het. Want jy het nie die hele pad na hierdie w\u00eareld toe gekom met die hulp van die Engelagtige Menigtes om net &#8216;n verbruiker hier te wees nie \u2013 om &#8216;n nes vir jouself te bou net, om jouself te verryk net en met ander mense vir hierdie verryking te sukkel nie.<\/p>\n<p>Hoewel hierdie mag die werklikheid van jou lewe hier op hierdie oomblik wees, dit is nie jou groter werklikheid nie. Jou groter werklikheid is om iets meer waardevol in die w\u00eareld te bring, iets wat die w\u00eareld kan nie vir ditself gee nie, en om hierdie geskenk jou lewe te laat hervorm en herrig in diens vir die mensdom en in diens vir lewe binne hierdie w\u00eareld.<\/p>\n<p>Maar &#8216;n doel moet deur &#8216;n groter roeping en groter klomp toestande aktief raak. Daarom, moenie huiwerig wees vir die komende Groot Golwe van verandering nie, maar sien hulle onder die o\u00eb. Jy sal bang en onseker in hul skadu wees, maar hul werklikheid sal ook &#8216;n geestelike mag binne in jou ontvlam, en hierdie geestelike mag sal voortkom weens die Roeping, weens die Se\u00ebn.<\/p>\n<p>Want God roep vir almal wat nou slapend is om hulle uit hul drome van treurigheid en vervulling te ontwaak, vir hierdie groot tyd te beantwoord en voor te berei om die geskenke te gee wat hulle in die w\u00eareld gestuur was om vir &#8216;n sukkelende mensdom te gee \u2013 &#8216;n mensdom wie se toekoms nou sal meestendeels tydens die weinige jare vorentoe bepaal word. Hierdie is die Se\u00ebn.<\/p>\n<p>Jy mag aan God vir baie dinge bid. Jy mag vra om bewaar te wees. Jy mag vir die geleentheid en die voordeel bid. Jy mag vir die welstand van jou familie en geliefdes bid. Maar daar is geen groter antwoord wat jy kan gee nie en daar is geen groter geskenk wat gegee kan word nie behalwe die Se\u00ebn. Want die Se\u00ebn beantwoord &#8216;n ver groter vraag wat vanuit binne-in jou kom, vanuit die behoefte van jou siel. Dit is &#8216;n kommunikasie ver verby die bereik van die verstand of die behoeftes van die oomblik. Dit verskaf ver meer as wat jy geleer het waarvoor om te vra.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n weg. Dit is &#8216;n bewustheid. Dit is &#8216;n reis. Dit is &#8216;n berg om te klim. Dit is die Se\u00ebn.<\/p>\n<p>Daardie is wat jou lewe sal herr\u00ebel en bedoeling vir jou lewe sal gee. Daardie is wat jou gedagtes sal organiseer en &#8216;n ontsnapping van besluiteloosheid en wanorde vir jou gee. Hierdie, ongeag jou toestande, sal die Se\u00ebn binne jou lewe bring sodat ander mense kan dit sien en voel en beantwoord. Dit is ontasbaar. Dit is onsegbaar. Maar dit het die mag om die groter beloon by die menslike familie te bring.<\/p>\n<p>Dit is slegs die Se\u00ebn wat die mensdom kan voorberei en beskerm. Dit is slegs die Se\u00ebn wat die pad deur die onsekere en moeilike tye voor vir jou kan gee. En dit is slegs die Se\u00ebn wat jou vir die die Groter Donkerheid wat in die w\u00eareld is kan voorberei \u2013 die Groter Donkerheid wat die mag het om die toekoms van elke persoon en elke toekomende persoon in die w\u00eareld te bepaal.<\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n tyd wat roep vir menslike eenheid en menslike mag en menslike wysheid voort te kom. Want nou kyk julle aan medediging van buite die w\u00eareld af, en ook rampspoedige toestande binne die w\u00eareld. Dit is &#8216;n klomp omstandighede wat onvoorafgaande in die hele bestaan van die mensdom is.<\/p>\n<p>Moenie dink dat so &#8216;n werklikheid in &#8216;n ver af toekoms is nie, of dat dit nie aan julle nou is nie. Tensy jy die groot uitdaging kan sien, sal jy nie die groot behoefte voel nie. As jy kan nie die groot behoefte voel nie, sal jy nie die Se\u00ebn herken nie. Jy sal nie die behoefte vir die Se\u00ebn voel nie. Jy sal nie sien nie dat sonder die Se\u00ebn, die mensdom sal by &#8216;n tydperk van langdurige agteruitgaan ingaan, met ernstig en baie moeilike omstandighede.<\/p>\n<p>God verstaan die mensdom se moeilikheid selfs as hulle kan dit nie hulleself herken nie. God weet die behoefte van jou siel selfs as jy kan dit nie volledig binne-in jouself voel nie. God weet wat vir die mensdom kom en roep vir die mensdom om voor te berei \u2013 om wakker en bewus te word \u2013 om voor te berei.<\/p>\n<p>God se Wil en menslike besluiting is nie dieselfde nie. Daarom is die uitslag in die hande van mense. Die Skepper het alreeds die groot geskenk van Kennis gegee. Die Engele wag oor die w\u00eareld. Maar die uitslag is in die hande van die mense.<\/p>\n<p>Mense kan kies \u2013 soos baie ander rasse in die Groter Gemeenskap sedert lank gelede gekies het &#8211; om te misluk, om agteruitgaan te ervaar, om onder die betuiging en die oorheersing van ander kragte te val. Hierdie het ontelbaar tye albei binne jou w\u00eareld en binne die onafsienbare grootheid van die heelal gebeur.<\/p>\n<p>Wat God wil en wat mense kies en wil vir hulleself h\u00ea is nie dieselfde nie. En daardie is die probleem. Daardie is die raaisel. Daardie skep die groot Afgeskeidenheid. Hierdie is wat jou onbekwaam maak om Kennis binne-in jou te volg. Hierdie is wat mense blind hou en dwase en verwoestige gedrag veroorsaak. Daarom, as jy die probleem kan herken, stel jy jouself in &#8216;n posisie om die oplossing te herken.<\/p>\n<p>Die Roeping moet van God kom. Die antwoord is binne-in Kennis binne-in jou en Kennis binne-in elkeiemand. Daar is geen medediging of geskil tussen hierdie Kennis nie, omdat dit in elkeiemand bestaan. Hoe verskillend dit is van jou teories en idees, jou voorskrifte en jou samewerking se voorskrifte.<\/p>\n<p>In die einde, moet die mensdom dapper aksie en moeilike besluite neem. Maar die Roeping is daar.<\/p>\n<p>Jou besluite en jou aksies moet die Se\u00ebn volg en nie voor dit gaan nie. Laat jouself die geskenk van die Se\u00ebn ontvang en dan, stap n\u00e1 stap, sal jy weet wat om te doen \u2013 watter reeks aksies jy moet onderneem, die draaipunte jy moet deurgaan en die verandering jy moet in jou eie gedagtes en jou eie omstandighede bring. Aksie en begrip volg van die Se\u00ebn.<\/p>\n<p>Om te gee, moet jy eers ontvang. Om te weet, moet jou o\u00eb eers oop wees. Om die mag en die dapperheid te h\u00ea om te beantwoord, moet jy die behoefte sien en die grootheid van die tye waarin jy leef voel.<\/p>\n<p>Jy moet jou verstand en jou emosies voorberei. Jy moet jouself voorberei om die Se\u00ebn te ontvang en die groter antwoord binne-in jou te ervaar, die groot roeping na Kennis binne-in jou toe. Jy moet hierdie Kennis laat stadig verrys, sonder om te probeer om dit te beheer of oorheers of manipuleer in enige manier.<\/p>\n<p>In hierdie manier, die Se\u00ebn jou wortelskiet binne-in jou en groei binne-in jou. Want die Se\u00ebn is nie &#8216;n oombliklike ding nie. Dit is nie iets wat jy in &#8216;n blits weerlig ervaar nie. Dit belig nie die landskap vir slegs &#8216;n sekond in die nag nie.<\/p>\n<p>Dit begin &#8216;n proses van verrysing. Dit begin &#8216;n proses van vernuwing. Dit begin die proses van verlossing wat die res van jou lewe hier kan rig en vervul. So is die groot behoefte van die mensdom, en so is die groot behoefte van jou siel en van almal wat hier woon.<\/p>\n<p>Laat die mag van die Se\u00ebn, en die gewigtigheid van jou toestand, hulleself nou vir jou baie magtig openbaar. En mag jy deur die aanvanklike gevoelens van vrees, onveiligheid en ontoerekendheid gaan sodat jy kan beantwoord en hierdie antwoord in jou lewe kan laat gebeur, soos dit vandag, en m\u00f4re, en elke volgende dag sal doen. Want hierdie is die tyd van Openbaring. En jy is hier in die tyd van Openbaring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op April 20, 2007 in Istanbul, Turkey Die Se\u00ebn is met die mensdom, omdat hierdie &#8216;n tyd van Openbaring is. Hierdie is die tyd wanneer &#8216;n groot geskenk aan die mensdom gegee is, &#8216;n groot geskenk om bedoeling en rigting aan hulle te gee in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":68,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[43],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5271"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/68"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5271"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5271\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5296,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5271\/revisions\/5296"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5271"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5271"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5271"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}