{"id":5244,"date":"2020-04-19T22:10:29","date_gmt":"2020-04-19T22:10:29","guid":{"rendered":"https:\/\/www.newmessage.org\/af\/?p=5244"},"modified":"2020-05-06T23:12:09","modified_gmt":"2020-05-06T23:12:09","slug":"die-seel-van-die-profete","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/die-seel-van-die-profete\/","title":{"rendered":"Die Se\u00ebl van die Profete"},"content":{"rendered":"<p><em>As geopenbaar aan God se Boodskapper<\/em><br \/>\n<em>Marshall Vian Summers<\/em><br \/>\n<em>op Mei 21, 2014<\/em><br \/>\n<em>in Boulder, Colorado<\/em><\/p>\n<p>Dit is nou baie belangrik vir Ons oor die Se\u00ebl van die Profete te praat sodat die mense van die w\u00eareld kan verstaan wat hierdie werklik beteken en hoekom dit belangrik is om God se groot Openbarings, wat slegs op sekere belangrike draaipunte in die mensdom se ontwikkeling en evolusie gegee is, te beskerm.<\/p>\n<p>Die groot Openbarings is so baie belangrik vir die w\u00eareld. Hulle verskaf die boublokke van die menslike beskawing.<\/p>\n<p>Nou God het weer gepraat om die menslike beskawing van inwendige verbrokkeling en inmekaarstorting te beskerm en van kragte vanuit die heelal wat soek om voordeel van menslike geskil en onbewustheid te neem.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n draaipunt wat lankal verwag was en bestem was om te aankom, en dit sou na &#8216;n tyd gekom wanneer die mensdom het begin om &#8216;n w\u00eareld beskawing te stig \u2013 seker nie &#8216;n perfekte beskawing nie, maar nietemin &#8216;n beskawing.<\/p>\n<p>Dit sou gebeur toe sekere vereistes vervul was, en toe die mensdom se wondbaarheid aan hul eie foute het tot so &#8216;n punt gegroei dat die menslike beskawing ditself sou in gevaar gestel deur omgewings agteruitgaan en ontwrigting en deur die berowing van die Aarde tot &#8216;n punt waarheen dit kan nie meer genoeg vir &#8216;n groeiende mensdom verskaf nie.<\/p>\n<p>Dit sou vir &#8216;n punt gewag wanneer die mensdom se wondbaarheid in die heelal sou &#8216;n bedenklike draaipunt bereik. Want die Aarde is lankal deur sekere rasse vir hul eie doelwitte en ontwerpe beskou.<\/p>\n<p>God weet hierdie dinge, natuurlik, want hierdie dinge is deel van enige w\u00eareld se evolusie \u2013 enige w\u00eareld wat die bronaar van &#8216;n ras se verrysing is of enige w\u00eareld wat deur besoekers van buite af ontwikkel geword het. Dit is voorsienbaar. Dit sal vroe\u00ebr of later gebeur. En die tyd vir hierdie dinge het nou vir die mensdom gekom.<\/p>\n<p>God beskerm die groot Openbarings met &#8216;n Se\u00ebl. Die Se\u00ebl beteken dat die Engelagtige Vergadering sal nie &#8216;n verder groot Openbaring gee totdat die Heer van die heelal bedui dat dit so moet wees. Dit is hul Se\u00ebl, om die Openbarings van aansprakers, letterdiefstal en diegene wat verkondig dat hulle die afgesante en die boodskappers is te beskerm, wat onvermydelik n\u00e1 &#8216;n groot Openbaring vir die w\u00eareld gebeur.<\/p>\n<p>Mense van die Aarde sal nie weet dat hierdie Se\u00ebl bestaan nie. Dit is nie iets hulle kan aanraak nie. Dit is nie in hul grondwette neergeskryf nie. Dit is nie in die algemeen verstaan of aangevaar nie.<\/p>\n<p>Maar tussen die Engelagtige Teenwoordigheid en Vergadering wat oor hierdie w\u00eareld waghou, is dit &#8216;n baie duidelike opdrag en moet gestig wees, of die groot Openbarings kan onherkenbaar besoedel word. Hulle sal mettertyd deur die mensdom be\u00efnvloed en verander word, deur onwetendheid en korrupsie en deur die misgebruik van aanneeming. Maar die Se\u00ebl in die Hemel is volledig, jy sien.<\/p>\n<p>Alhoewel, na &#8216;n sekere punt, sal God die Se\u00ebl breek, want &#8216;n Nuwe Openbaring moet kom. Want die groot Leringe wat vantevore gegee was sou nie genoeg wees om die werklike behoeftes van die hele menslike familie te vervul nie.<\/p>\n<p>Die tydvak tussen die groot Openbarings sal gewoonlik baie lank wees, want hulle genoeg is om die mensdom se behoeftes vir &#8216;n baie groot tydvak te vervul.<\/p>\n<p>Maar nou bereik julle die groot draaipunt waarheen God weer gepraat het \u2013 &#8216;n groot draaipunt waarvoor die mensdom onwetend en onvoorbereide is, &#8216;n groot draaipunt wat die groot Openbarings wat in antieke tye gegee was kan nie aanspreek nie. Hulle was nie vir hierdie ontwerp nie. Hulle was nie vir hierdie doel gegee nie. Hulle was belangrik in die aanbou van die menslike beskawing &#8216;n w\u00eareld beskawing deur tyd.<\/p>\n<p>Maar nou die menslike beskawing as dit vandag staan is albei van binne en buite af bedreig, so ernstig bedreig dat God weer gepraat het, want die risikos is te hoog, die gevare is te groot, menslike onwetendheid is te diep.<\/p>\n<p>Selfs die groot Openbarings wat vantevore gegee was is binne hulleself en tussen mekaar afgeskeie en strydend. Hulle kan nie die mensdom voorberei vir &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal. Hulle kan nie die mensdom voorberei vir &#8216;n omgewings agteruitgaan \u2013 die grootste verandering wat kan aan enige beskawing in die w\u00eareld gebeur. Hulle was nie vir hierdie doel ontwerp nie.<\/p>\n<p>God weet hierdie dinge, natuurlik. Maar die mensdom weet nie. Dit herken nie wat oor hie horison kom nie. Hulle verstaan nie hul toestand in lig van die lewe rondom hulle in die heelal nie. Hulle weet nie die toestand van die Aarde genoeg nie om te sien hoeveel van hul natuurlike erfenis in hierdie w\u00eareld hulle oorgeneem en oorgespandeer het. Hulle is op &#8216;n sinnelose pad van self-verwoesting en verbrokkeling deur tyd.<\/p>\n<p>Die groot veranderings wat sal tot die planeet kom is genoeg om die menslike beskawing ernstig te verminder, as die mensdom nie voorbereid is nie.<\/p>\n<p>Hier word die Se\u00ebl gebreek, want &#8216;n Nuwe Openbaring moet gegee word. Die Se\u00ebl was n\u00e1 die lewe van Jesus gebreek toe Muhammad sy groot lewenstaak op die Aarde gegee was. En nou word die Se\u00ebl weer gebreek in God se Nuwe Openbaring [vir] die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Hier moet jy verstaan dat die groot Boodskappers het al vanuit die Engelagtige Vergadering gekom, in die w\u00eareld vir &#8216;n groot taak gestuur, in die w\u00eareld na groot draaipunte en geleenthede gestuur. Hulle het al vanuit die Vergadering gekom. Hulle het al dieselfde Bron. Hulle is nie seuns van God nie. Hulle is nie die sentrum van die heelal nie.<\/p>\n<p>Hulle het vanuit die Vergadering wat oor hierdie w\u00eareld waghou gekom, &#8216;n w\u00eareld met groot belangrikheid en betekenis in die heelal omdat die mensdom het hul geestelike bewustheid lewendig gehou. Nieteenstande hulle baie foute en tragiese geskiedenis \u2013 groot stryd en groot misgeluk hulle het op hulleself en op die w\u00eareld gebring \u2013 dit is nog steeds &#8216;n w\u00eareld van groot belofte en betekenis.<\/p>\n<p>God sal &#8216;n nuwe Se\u00ebl skep wanneer die Verkondiging van hierdie tyd klaar is, en dit sal vir eeue goed bly.<\/p>\n<p>Mense sal nog aanspraak maak om boodskappe van God te h\u00ea of profete of verlossers te wees. Maar die Engelagtige Vergadering sal nie vir hulle gee wat dit sal benodig om vir hierdie werklik waar en geloofwaardig te kan wees. In hierdie manier doen die Hemel wat dit kan om die Openbarings te beskerm, wat so wondbaar is aan menslike misgebruik en misverstaan.<\/p>\n<p>God se Nuwe Openbaring vir die w\u00eareld na hierdie groot draaipunt is die uitgestrekste ooit aan die w\u00eareld gegee \u2013 nou aan &#8216;n geletterde w\u00eareld gegee, &#8216;n w\u00eareld van globale koophandel en kommunikasie, &#8216;n w\u00eareld van globale gevare en risikos, nou met dit se eie kommentaar om die geleentheid dat dit verkeerd opvat en verkeerd toegepas sal word te beperk, met baie herhaling gegee, in baie maniere vertel om die grootste geleentheid te gee vir mense r\u00earig te verstaan wat hulle ontvang en hoekom dit moet in hierdie tyd gegee wees.<\/p>\n<p>God se Nuwe Boodskap vir die w\u00eareld bevat &#8216;n waarskuwing, &#8216;n se\u00ebn en &#8216;n groot voorbereiding. Sonder hierdie voorbereiding, kan jy nie die waarskuwing beantwoord nie. Sonder die waarskuwing, sal jy nie die belangrikheid van die voorbereiding verstaan nie. En sonder die se\u00ebn, sal jy nie die sterkte h\u00ea of weet waarheen binne-in jouself of tussen mekaar te kyk vir die dapperheid en die vasberadenheid om te doen wat moet vir die w\u00eareld gedoen word, om die werklike betekenis van jou doel hier en hoekom jy na hierdie groot draaipunt gekom het te verstaan.<\/p>\n<p>Hierdie is nie &#8216;n geskenk vir die gekose weiniges nie, of vir &#8216;n klomp uitverkore individuele nie, of vir die bevooregste tussen julle nie. Dit is vir die hele w\u00eareld gegee, in die eenvoudigste woorde gegee, in die duidelikste manier moontlik gegee, met groot sterkte gegee, sprekend aan amper elke laan van menslike ervaring, gegee om die mensdom hierdie een groot kans te gee om die w\u00eareld te genees en hulleself voor te berei vir &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe, waarvoor hulle moet nou leer om te beantwoord.<\/p>\n<p>Moenie dink hierdie is ontoepaslik vir jou behoeftes nie, want hierdie is die w\u00eareld wat jy hierheen gekom het om te dien. Hierdie twee groot gebeurtenisse sal bepaal in alle sake, in alle soorte maniere, watter soort lewe jy sal kan h\u00ea, wat sal jou lewe beperk en wat van jou jou groter sterkte, en die groter bedoeling wat onder die oppervlakte van jou verstand weggesteek l\u00ea, kan uitlok. Moenie dink hierdie spreek nie aan jou nie, want jy was in die w\u00eareld vir hierdie gestuur.<\/p>\n<p>Wat gebeur in hierdie w\u00eareld en buite hierdie w\u00eareld, betreffende hierdie w\u00eareld, sal die noodlot en die toekoms van elke persoon vandag lewendig, en van hul kinders en die toekomende generasies, bepaal. Daardie is hoe magtig hierdie is. Daardie is hoe noodsaaklik hierdie is.<\/p>\n<p>Dit [die Nuwe Boodskap van God] sal jou begrip van godsdiens verander en groot helderheid hierby bring. Dit sal die eenheid van al die godsdienste en hoe hulle opmekaar gebou het om &#8216;n ware morele en etiese grondslag vir menslike gedrag en begrip te stig.<\/p>\n<p>Maar jy leef nou in &#8216;n verskillende w\u00eareld, en jy sal &#8216;n baie verskillende w\u00eareld in die toekoms sien \u2013 &#8216;n w\u00eareld van agteruitgaande hulpbronne en onstandvastige klimaat, &#8216;n w\u00eareld wat almal se lewens sal be\u00efnvloed, ryk of arm, in elke hoek van w\u00eareld.<\/p>\n<p>So groot is die behoefte. So groot is die risiko. So groot is die invloed en die mag van hierdie dat God weer gepraat het en &#8216;n nuwe Boodskapper in die w\u00eareld gestuur het. Hy is van die Engelagtige Vergadering gestuur, verwant met al diegene wat agter hom gestuur was. Hulle staan saam met hom, want hy is die Boodskapper vir hierdie tyd, vir hierdie tydperk en vir al die toekomende tye vir &#8216;n baie lank tyd.<\/p>\n<p>Die Se\u00ebl sal met hom wees, en die Hemel sal kyk om te sien wie sy teenwoordigheid op Aarde kan beantwoord. Want hy is nou &#8216;n ouder man en hy het nie baie tyd om hierdie aan ander mense te leer nie.<\/p>\n<p>[Hy] het sy lewe gespandeer om &#8216;n Openbaring te ontvang wat meer uitgestrek en meer volledig is as enigiets wat ooit tevore aan die mensdom gegee was.<\/p>\n<p>Dit sal die bedoeling van die lewe in die heelal openbaar. Dit sal openbaar wat oor die horison van jou lewe en van die hele w\u00eareld sal kom. Dit sal die ware inbors van menslike geestelikheid byna &#8216;n ho\u00ebr verdieping openbaar, byna &#8216;n verdieping wat Kennis genoem is. Dit sal openbaar wat die mensdom moet leer om werklike samewerking hier op Aarde te skep en die onophoudelike stryd en die vreeslike beroof van die w\u00eareld te einde. Want hierdie is die enigste w\u00eareld julle sal h\u00ea wat julle kan onderhou.<\/p>\n<p>Die heelal rondom julle sal nie julle s&#8217;n om te verower en te ondersoek buite hierdie sonnestelsel wees nie. Daarheen is daar groot gevare, waaroor die mensdom weet glad niks. Hulle sien nog deur primitiewe o\u00eb, die o\u00eb van onbewustheid en hoopvolheid en verwagting. Hulle weet nie waarmee dit behandel in &#8216;n Groter Gemeenskap van lewe in die heelal nie.<\/p>\n<p>God moet nou hierdie gee, ten minste genoeg, sodat die mensdom kan met wysheid en met betreffing tot die toekoms voorberei en optree, eerder as uit haastigheid vir die oomblik te optree.<\/p>\n<p>Hierdie het alles om te doen met wie jy is \u2013 jou dieper inbors, hoekom jy is hoe jy is en hoekom jy ontwerp is soos jy is \u2013 wat iets is wat jy kan nie verstaan nie totdat jy besef dat dit vir &#8216;n groter doel is, wat jy nog nie r\u00earig gevind het nie.<\/p>\n<p>Jy moet aanvaar dat die Se\u00ebl van die Profete het gebreek geword. Nie deur &#8216;n persoon nie, nie deur &#8216;n godsdiens nie, maar deur God, wat kommunikeer met die w\u00eareld deur die Engelagtige Teenwoordigheid en Vergadering wat hierdie w\u00eareld en die vooruitgaan en die evolusie van die mensdom oorsien.<\/p>\n<p>Hier sal daar groot helderheid wees oor die vrae van godsdiens, die bedoeling van jou lewe, die bestemming van die mensdom en die groot toekomende uitdagings, waarvoor die mensdom in hierdie tyd moet voorberei.<\/p>\n<p>Moenie huiwering vir hierdie wees nie. Moenie terug in die skadus van jou eie afgetrokkenheid val nie. Moenie in vertwyfeling raak nie. Want God het vir jou &#8216;n dieper sterkte binne-in jouself gegee om jou te bekwaam om te beantwoord, voor te berei om &#8216;n groter w\u00eareld onder die o\u00eb te sien, en &#8216;n groter lewe te ervaar.<\/p>\n<p>Jy verstaan tog nie wat hierdie beteken nie, maar mettertyd sal dit so helder as die dag word. Want God het jou die o\u00eb waarmee te sien en die ore waarmee te hoor gegee, maar hulle is nie die o\u00eb waarmee jy nou sien of die ore waarmee jy nou sien nie. Tog is hulle binne-in jou \u2013 dieper binne-in jou.<\/p>\n<p>Hierdie is die ware sterkte van jou lewe. Hierdie is die ware sterkte van die menslike familie. Dit is hierdie wat die hele verskil in die uitslag van jou lewe op Aarde en vir die toekoms en bestemming van die mensdom sal maak.<\/p>\n<p>Slegs God se Nuwe Openbaring vir die w\u00eareld kan nou hierdie dinge aan jou openbaar. Sonder hierdie, sal die mensdom aanhou in hul radelose strydende ondergang, hul radelose strydende rigting in die lewe, die w\u00eareld so ernstig opverbruik dat dit sal nie kan menslike beskawing in enige soort herkenbare vorm onderhou nie. Julle sal die prooi van oorheersende kragte vanuit die heelal word, en alles waardevol wat julle geskep het sal velore word.<\/p>\n<p>Dit is slegs God se Openbaring vir die w\u00eareld wat hierdie dinge nou vir jou kan openbaar, sonder gewrongenheid, sonder die belangstelling van enige buiteaardse ras betrokke te wees, sonder enige manipulasie hoegenaamd.<\/p>\n<p>In jou hart, sal jy beantwoord want byna &#8216;n dieper verdieping is jy nog met God verbind. Of jy godsdienstig is of nie, of jy &#8216;n geloof tradisie h\u00ea of nie, is jy nog verbind. En daardie is die belofte van jou toekomende verlossing, die bron van jou groter sterkte en jou groter oplossing uit wat ook al tevore aan jou gebeur het.<\/p>\n<p>Die Se\u00ebl van die Profete het deur God weer gebreek word. Dit was bestem om gebreek te word sodra as die mensdom het &#8216;n sekere destinasie bereik, het &#8216;n sekere draaipunt bereik waarheen dit sou uitdagings aankyk wat die menslike familie vantevore nooit nie gesien het nie, &#8216;n w\u00eareld wat agteruitgaan en die werklikhede van die heelal rondom julle aankyk.<\/p>\n<p>God het nou nie helderhuid gegee om te verstaan wat al die groot tradisies werklik ges\u00ea het, tevore hulle verander en aangeneem was en deur generasies van individuele en regerings vir hul eie doelwitte gebruik was.<\/p>\n<p>Hier ere jy al die groot Boodskappers en verstaan hul taak op Aarde meer volledig, in &#8216;n helder lig. Want daar behoort nie stryd en medediging tussen die godsdienste van die w\u00eareld te wees nie, want hulle was alles deur God gestig, en hulle was alles deur mense verander.<\/p>\n<p>Die Se\u00ebl word gebreek, maar sal weer gestig word sodra as God se Nuwe Openbaring voleindig is, en sodra as die Boodskapper die tyd het om dit in sy eie tyd te verteenwoordig, wat moet nou gebeur om vir die Openbaring wragtig, volledig geloofwaardig te wees. Dit kan nie later versamel word deur diegene wat nie hom geken het nie.<\/p>\n<p>Dit het sy groot taak gewees om die grootste Openbaring wat ooit aan die w\u00eareld gegee is te ontvang \u2013 om dit bymekaar te maak, om dit se noukeurigheid te beveilig, om daarom te leer sodat dit kan geleer wees, om dit heeltemal te verstaan terwyl hy &#8216;n persoon hier in die w\u00eareld is, om dapper individuele rond hom te versamel wat sou hom met hierdie groot take help sodat tydens sy lewe, die Openbaring kan in dit se suiwer vorm verteenwoordig word, en dus &#8216;n verknorsing te oplos wat die vroe\u00ebr Openbarings vir die mensdom gekwel het.<\/p>\n<p>Die Se\u00ebn is met jou. Dit is met die w\u00eareld, maar dit kom met &#8216;n groot dringendheid en noodsaaklikheid. Dit is nie &#8216;n ding wat jy gebruik om jouself te probeer verryk of daarmee te speel. Jy moet dit met eerbied aankom, en ook met groot ernstigheid en die willigheid om te sien wat dit werklik vir jou lewe en vir die w\u00eareld beteken.<\/p>\n<p>Dit moet spreek aan mense van alle geloof tradisies en alle nasies en kulture.<\/p>\n<p>Dit moet vry van enige soort eiendom van &#8216;n bestaande godsdienstige instelling wees buite wat die Boodskapper gestig het om dit te ontvang, voor te berei en in die w\u00eareld te verteenwoordig.<\/p>\n<p>Hy sal jou ondersteuning nodig. Maar jy moet van hierdie leer en in jou lewe toepas om te verstaan. Jy kan nie afsonderlik staan en dit verstaan, want daardie is nie moontlik nie met &#8216;n groot Openbaring gebore van die Hemel vir die welstand en die beskerming van die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Mag die Se\u00ebn met die Boodskapper wees en al diegene wat hom in sy oorblywende jare op Aarde help. En mag diegene wat die dapperheid, nederigheid en die groot behoefte om te verstaan h\u00ea, ontvang hierdie betyds om dit se wesenlike belangrikheid vir hul lewens en vir die toekoms van hierdie w\u00eareld te herken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As geopenbaar aan God se Boodskapper Marshall Vian Summers op Mei 21, 2014 in Boulder, Colorado Dit is nou baie belangrik vir Ons oor die Se\u00ebl van die Profete te praat sodat die mense van die w\u00eareld kan verstaan wat hierdie werklik beteken en hoekom dit belangrik is om God se groot Openbarings, wat slegs [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":22,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[38],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5244"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/22"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5244"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5244\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5293,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5244\/revisions\/5293"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5244"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5244"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.v6.newmessage.org\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}